Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachfront Bungalow

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beach-weg 173, Athlone Park, Amanzimtoti, 4026, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Beachfront Bungalow is 'n pragtig gemeubileerde en goed toegeruste selfsorg-eenheid wat op 'n privaat eiendom in die hartjie van Amanzimtoti geleë is. Dit is 'n ideale opsie vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie aangesien dit direkte toegang tot 'n lieflike swemstrand het.

Dié eiendom op die grondvloer het slaapplek vir altesaam 5 gaste op 'n slag en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n ruim sitkamer met 'n enkelslaapbank, bykomende gemaklike sitplek asook 'n platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Gaste is welkom om hul eie dekodeerder saam te bring indien hulle die volle pakket wil hê.

Gaste het volle toegang tot die eiendom se swembad en braaigeriewe asook 'n veilige parkeerplek voor die eenheid. Die ligging van hierdie eenheid is naby winkels, restaurante en baie toeriste-aantreklikhede.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Eurika Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 93

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Beach-weg 173, Athlone Park, Amanzimtoti, 4026, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Beachfront Bungalow het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beach-weg 173, Athlone Park, Amanzimtoti, 4026, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15152612d001580e92900f2e9c5dc43fc742ce12618efa6a3dda1fb19fe820b8b41b243f18f517df8819c236f01bedd11455?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 173 Beach Road Athlone Park 4026 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.0418587 30.8966987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang