Anchor Drift
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Napierweg, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
Anchor Drift is 'n grasdak-selfsorghuis in St. Francisbaai. Die perseel is net 'n paar minutes se stap van die strand af.
Hierdie dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers binne en 1 buite wat 'n aparte ingang het. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed vir 2 kinders. Die oopplankombuis in die hoofhuis het die basiese en nodige kooktoebehore om maaltye voor te berei.
Die leefarea langsaan het 'n eetkamertafel met plek vir 6 en lei na die agterplaas met braaigeriewe en parkeerplek vir 2 motors. Die sitkamer het gemaklike sitplek waar gaste kan ontspan.
Anchor Drift is ook naby winkels en restaurante en is 900 m van die St Francis Bay Gholfklub af. Geen harde musiek word nie toege
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Richard Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Napierweg, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink Anchor Drift het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Napierweg, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap