Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anchor Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Cleve M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Clean, central, helpful hosts. Reino, our host, was amazing. He was so helpful and pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reino
Anchor Guesthouse
Thank you for taking the time with the review! I appreciate it! It was really a pleasure to have hosted you and your family! I really hope all the best for you moving forward and that we may meet again!

Willem D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker en veilig gebly. Dit is 'n baie gerieflike en netjiese gastehuis en die ontbyt is baie lekker en aangenaam. Kliëntediens is uitstaande en die gastehuis word aanbeveel, want dit is van hoogstaande gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reino
Anchor Guesthouse
Baie dankie vir die mooi woorde, waardeer dit regtig baie! Alles wat mooi is en sien uit na die volgende keer!

Vanessa D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Pleasant and very clean. Would stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reino
Anchor Guesthouse
Good day, thank you for taking the time to give us a review. This helps a lot, we appreciate it, and it was a privilege to host you. We look forward to the next time.

Estie D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Rustige, baie netjiese verblyf. Ons het so lekker geslaap en gebly. Die kamers is lekker ruim en pragtig. Rustige omgewing en die lekkerste ontbyt - baie dankie Ryno!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reino
Anchor Guesthouse
Goeiedag, baie dankie vir die mooi woorde en tyd om terugvoering te gee. Ons waardeer dit opreg, dit was net 'n plesier en voorreg. Sien uit na die volgende keer.

Sean M
1 nag
5.0
Feb 2023

Hulle was akkommoderend. Hulle was 04:30 reg vir my uitkloktyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reino
Anchor Guesthouse
Goeiedag, dit was lekker om julle te kon ontmoet. Sien jou hopelik volgende jaar weer.

Eulali J
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2023

Baie tevrede met alles. Waar ons 'n navraag gehad het, het Reino dadelik op ons navraag gereageer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Reino
Anchor Guesthouse
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was regtig lekker om te ontmoet. Alles wat mooi is vir oom en tannie en hoop om gou weer te sien!

Debbie F
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2023

Lekker rustige en gesellige gastehuis. Mooi, netjiese kamers met als in wat jy in 'n oornagkamer sal nodig hê. Vriendelike ontvangs en lekker ontbyt.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Reino
Anchor Guesthouse
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit baie. Was aangenaam om te ontmoet en sien uit na 'n volgende keer!

Resa C
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Huis by die see ver van die see. Ons Maraton vriendinne het net 1 nag geslaap om Sasol Maraton te doen. Reino is 'n Gasheer. 1000. Alles is so mooi en so netjies. Ons kon uitrus voor die Maraton. Dankie Reino, sien jou volgende jaar weer. Alle voorspoed met jou gastehuis. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reino
Anchor Guesthouse
Baie dankie vir die mooi woorde, ek waardeer dit regtig baie. Was lekker om so vlugtig te ontmoet en bly ek kon jul laat tuis voel sonder dat ek saam jul moes hardloop. Sal lekker wees om jul weer te sien en dankie vir die voorspoed wense. Alle voorspoed vir jul ook!!

Francois G
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2022

Very good would have been excellent if the jacuzzi worked. Was only infrormed that the jaccuzi was not working on arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Louise R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

Kuier was lekker rustig. Daar was geen probleme met die akkommodasie. Die eienaar was ook baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Reino
Anchor Guesthouse
Goeie dag, Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit baie. Ons hoop om jul weer te ontvang die jaar en alle voorspoed.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Reino Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Von Wielligh-straat 2, Secunda, 2302, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3RHfXdwPJTRxPouTWWBCfpv0eLzqpvlrYLfwBdybjPvyALK1R0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 2 Von Wielligh Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.5156509 29.188391

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang