Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anchor Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Reino Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 29 resensies vir Anchor Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Cleve M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cleve M

Clean, central, helpful hosts.

Reino, our host, was amazing. He was so helpful and pleasant.

Anchor Guesthouse se terugvoer

Thank you for taking the time with the review! I appreciate it! It was really a pleasure to have hosted you and your family! I really hope all the best for you moving forward and that we may meet again!

Anchor Guesthouse
Willem D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Baie lekker en veilig gebly.

Dit is 'n baie gerieflike en netjiese gastehuis en die ontbyt is baie lekker en aangenaam. Kliëntediens is uitstaande en die gastehuis word aanbeveel, want dit is van hoogstaande gehalte.

Anchor Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, waardeer dit regtig baie! Alles wat mooi is en sien uit na die volgende keer!

Anchor Guesthouse
Vanessa D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa D

Pleasant and very clean.

Would stay there again.

Anchor Guesthouse se terugvoer

Good day, thank you for taking the time to give us a review. This helps a lot, we appreciate it, and it was a privilege to host you. We look forward to the next time.

Anchor Guesthouse
Estie D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie D

Rustige, baie netjiese verblyf.

Ons het so lekker geslaap en gebly. Die kamers is lekker ruim en pragtig. Rustige omgewing en die lekkerste ontbyt - baie dankie Ryno!

Anchor Guesthouse se terugvoer

Goeiedag, baie dankie vir die mooi woorde en tyd om terugvoering te gee. Ons waardeer dit opreg, dit was net 'n plesier en voorreg. Sien uit na die volgende keer.

Anchor Guesthouse
Sean M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean M

Hulle was akkommoderend.

Hulle was 04:30 reg vir my uitkloktyd.

Anchor Guesthouse se terugvoer

Goeiedag, dit was lekker om julle te kon ontmoet. Sien jou hopelik volgende jaar weer.

Anchor Guesthouse
Eulali J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eulali J

Baie tevrede met alles.

Waar ons 'n navraag gehad het, het Reino dadelik op ons navraag gereageer.

Anchor Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit was regtig lekker om te ontmoet. Alles wat mooi is vir oom en tannie en hoop om gou weer te sien!

Anchor Guesthouse
Debbie F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie F

Lekker rustige en gesellige gastehuis.

Mooi, netjiese kamers met als in wat jy in 'n oornagkamer sal nodig hê. Vriendelike ontvangs en lekker ontbyt.

Anchor Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit baie. Was aangenaam om te ontmoet en sien uit na 'n volgende keer!

Anchor Guesthouse
Resa C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Resa C

Huis by die see ver van die see.

Ons Maraton vriendinne het net 1 nag geslaap om Sasol Maraton te doen. Reino is 'n Gasheer. 1000. Alles is so mooi en so netjies. Ons kon uitrus voor die Maraton. Dankie Reino, sien jou volgende jaar weer. Alle voorspoed met jou gastehuis. Baie dankie.

Anchor Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, ek waardeer dit regtig baie. Was lekker om so vlugtig te ontmoet en bly ek kon jul laat tuis voel sonder dat ek saam jul moes hardloop. Sal lekker wees om jul weer te sien en dankie vir die voorspoed wense. Alle voorspoed vir jul ook!!

Anchor Guesthouse
Francois G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois G

Very good would have been excellent if the jacuzzi worked.

Was only infrormed that the jaccuzi was not working on arrival.

Louise R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise R

Kuier was lekker rustig.

Daar was geen probleme met die akkommodasie. Die eienaar was ook baie behulpsaam en vriendelik.

Anchor Guesthouse se terugvoer

Goeie dag,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit baie. Ons hoop om jul weer te ontvang die jaar en alle voorspoed.

Anchor Guesthouse
Francois M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois M

Go the extra mile.

Always available, friendly, assisting.

Annelize M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize M

Anchor Gastehuis.

Baie netjiese kamers met veilige parkeerplek. Ryno se diens was baie goed.

Alex H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alex H

Clean, good beds, good service.

Friendly and convenient.

Bongie C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bongie C

It was really awesome.

Great service indeed.

Louis H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis H

Baie oulike plek en vriendelike mense.

Sien sterre.

Anchor Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Michelle, was n plesier om jul vinnig te ontmoet. Alle voorspoed vir die toekoms na matriek en sien jul hopelik weer.

Anchor Guesthouse
Antjie D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antjie D

Baie gerieflik, en goeie kliëntediens.

Ons is baie tevrede met alles wat ons beleef het met Anchor Guesthouse.

Anchor Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ek waardeer dit super baie. Sien uit daarna om meer van jul te sien in die toekoms en alle voorspoed vorentoe!!

Anchor Guesthouse
Albert S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S

Baie netjies, gerieflik en veilig.

Reino is 'n wonderlike gasheer en het uit sy pad gegaan om dit vir ons baie gerieflik te maak.

Martie W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie W

Clean and secure with very friendly staff, very nice breakfast on the time we requested it.

Will definitely recommend the place to family and friends. The place is nice and secure, close to shops, but yet very quiet.

Anchor Guesthouse se terugvoer

Thank you Martie for the kind words, I really appreciate it. It was a privilege to host you and hope to accommodate you again soon!!

Anchor Guesthouse
Mariska L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska L

Pragtige plek. Super skoon en netjies. Die eienaar is baie behulpsaam

Skoon en netjies. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Anchor Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, ek waardeer dit. Was lekker om te ontmoet en kyk uit na die volgende keer. Alles wat mooi is vorentoe.

Anchor Guesthouse
Petrus S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus S

Baie lekker stil en sal graag weer daar wil gaan woon.

Was bederf met 'n heerlike ontbyt.

Anchor Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer! Was lekker om jul te ontmoet en sien uit na die volgende om weer 'n lekker bederf ontbyt aan mekaar te voeg! Alles wat mooi is en tot volgende keer!

Groetnis

Anchor Guesthouse
Johan M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Gerieflik geslaap, skoon en netjies.

Sal weer by Anchor slaap in die toekoms. Goeie diens en netjies.

Anchor Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Johan vir die goeie terugvoer! Sien dit nou eers, Dit was n voorreg en sien uit om jul weer te kan akkommodeer! Alles wat mooi is vorentoe! Groete

Anchor Guesthouse
Thelma V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma V

Pragtige gastehuis, vriendelike diens.

Anchor Gastehuis het my verwagtinge oortref. Pragtige gastehuis, beslis aanbeveelbaar.

Anchor Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die kompliment.

Dit was lekker om u te ontmoet en hoop om mekaar gou weer te sien.

Groete
Anchor Guesthouse

Anchor Guesthouse
Melissa V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa V

Baie Netjies, vriendelike mense

Netjies, lekker ontbyt

Anchor Guesthouse se terugvoer

Goeie dag,

Baie dankie vir die terugvoer.

Ons waardeer dit baie en ons is bly jul het die tydjie by ons geniet.

Ons sien uit na 'n volgende keer.

Anker Span.

Anchor Guesthouse
Annatjie F - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie F

Stil en rustig!

Baie lekker gebly in die netjiese, nuut gerestoureerde gastehuis. Die kamer was baie mooi gemeubileer en ons is vriendelik ontvang. Baie dankie vir die lekker ontbyt. Ons sal graag weer daar oorbly.

Anchor Guesthouse se terugvoer

Goeie dag,

Dankie vir die komplimente!

Ons waardeer dit baie en dit was 'n voorreg om jul te ontmoet en te huisves!

Ons sal jul hopelik binnekort weer sien!

Groete

Anchor Team

Anchor Guesthouse
Rina J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina J

Gevoel ek was by my eie huis.

Dit was 'n tuisgevoel-ervaring, baie dankie. Sal dit vir seker aanbeveel.

Anchor Guesthouse se terugvoer

Goeiedag Rina,

Baie dankie vir die terugvoer. Dit was aangenaam om julle te akkommodeer!

Ons sien uit na die volgende keer.

Groete
Anchor Guesthouse

Anchor Guesthouse
Karolien E - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karolien E

Skoon, smaakvol en rustig.

Vriendelike gasvrou en -heer. Heerlike ontbyt en behulpsaamheid met inligting wat ons nodig gehad het.

Anchor Guesthouse se terugvoer

Baie baie dankie! Ons waardeer! Was lekker om ook te ontmoet en sien uit na die toekomstige padjie saam.
Sien binnekort weer!

Anchor Guesthouse
Roxanne W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne W

Very nice.

It was a very pleasant stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie mooi.

Dit was 'n baie aangename verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anchor Guesthouse se terugvoer

Good day,

Thank you for the positive feedback. It was a privilege to host you.

We hope to see you soon.

Anchor Guesthouse team

Anchor Guesthouse
Jp C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jp C

Amazing place with great staff.

Beautiful and comfy stay. Amazing food and staff.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese plek met puik personeel.

Pragtige en gemaklike verblyf. Fantastiese kos en personeel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anchor Guesthouse se terugvoer

Thank you, Jp.

It was a pleasure to meet you and all the best for you for the rest of the year and welcome to our neighbourhood.

Anchor Guesthouse
Gavin B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin B

Baie rustige atmosfeer. Vriendelike diens en professioneel.

Ons het professionele diens gekry, ontbyt die volgende oggend was heerlik. Personeel was baie behulpsaam en vriendelik. Baie netjies en mooi. Rustige atmosfeer asof mens by 'n seevakansie is. Baie dankie aan Anchor Guesthouse. Verblyf by julle word duidelik aanbeveel.

Anchor Guesthouse se terugvoer

Beste Gavin,

Baie, baie dankie vir die terugvoer - ek waardeer dit baie! Dit was 'n voorreg om so vinnig te kon ontmoet en ek hoop dat ons mekaar in die toekoms weer sal sien!

Mooi daggie en groete,
Anchor Guesthouse

Anchor Guesthouse
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Von Wielligh-straat 2, Secunda, 2302, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3RHfXdwPJTRxPouTWWBCfpv0eLzqpvlrYLfwBdybjPvyALK1R0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 2 Von Wielligh Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.5156509 29.188391

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang