Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anchorage Bed and Breakfast

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Megan M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Comfortable with a beautiful view. It was absolutely wonderful. Brenda is amazing. Definitely value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brenda
Anchorage Bed and Breakfast
Good day Brenda, Could you please send your review in English, so I can see what you were not happy with? Thank you. Regards, Brenda

Ann M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Wonderful. A beautiful venue. Brenda is a warm, welcoming hostess. Just a shame we couldn't spend more time there. Our stay was too short. We will be back though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Fantastiese naweek gehad. Die uitsig is fantasties en die volmaan oor die water was baie romanties. Brenda se diens was puik en alles was net nice!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Baie rustig met 'n lieflike uitsig. Ontbyt was ook baie lekker. Die verblyf was uitstekend. 'n Lugversorger sal egter meer waarde heg. Mens kan nie die skuifdeur oopmaak vir ekstra lug nie, aangesien die apies in die kamer kom en mens se kos gryp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Brenda
Anchorage Bed and Breakfast
Hi Brenda, thanks for your lovely review and we hope to see you soon. Regards, Brenda

Nicole S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Peaceful accommodation. Our stay was absolutely fantastic. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Brenda was very welcoming. Clean rooms and great food and service! Will definitely stay there again. Rooms clean and spacious. Breakfast was great and view from the room was beautiful. 5 out of 5.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brenda
Anchorage Bed and Breakfast
Hi Dewald, I thank you for your lovely review, thanks and hope to see you again soon Regards, Brenda

Anastasha V
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

Amazing stay. Beautiful view, clean and modern. Amazing host and staff made my stay unforgettable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brenda
Anchorage Bed and Breakfast
Hi Anastasha, Thank you very much for your wonderful review, most appreciated and hope to see you soon Regards, Brenda

Stephanie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2021

Heerlik. Baie gasvry, en kon uitstekende eetplekke verwys in die omgewing. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Corne G
Kort verblyf
5.0
Des 2020

Fantastiese ervaring. Die kamer was groot en gerieflik, en die ontbyt was baie smaaklik. Dankie vir ’n fantastiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brenda
Anchorage Bed and Breakfast
Hi Corne, Thank you very much for your lovely review, and hope to see you again soon Regards, Brenda

Philip D
Lang verblyf
4.8
Des 2020

Stil, rustig, skoon en netjies. Anchorage B&B is net die plek vir die besoeker wat stilte en rustigheid nodig het. Baie skoon, netjies en gemaklik. Stil strand binne loopafstand. Die eienaar was baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brenda
Anchorage Bed and Breakfast
Hi Philip, Thank you for your lovely review and hope to see you soon. Stay safe Regards, Brenda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cowry-rylaan 53, Elysium, 4185, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9df23cdc0dc4000db0a3b990e3fc3a8ca0895f06c36740a5bfa0bc3bbd47751305f2eaeacac33f67d83ca0975e712f940cc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 53 Cowry Drive Elysium 4185 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -30.475463 30.639587

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang