Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anchorage Cottage & The Moorings

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Hilary Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 3 resensies vir Anchorage Cottage & The Moorings
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.0/5
Susan R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Susan R

Pragtige plek.

Slegs 2 nagte gebly, maar als is daar wat jy nodig het.

Charlene M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charlene M

Lieflik, gemaklik en knus.

Dit was 'n lekker naweek, die huis is baie eenvoudig en dit is wat ek wou hê. Hillary is dierbaar, vriendelik en baie gaaf. Dankie Anchorage.

Karen R - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Karen R

Gemaklik, maar nie skoon.

Die eenheid was gerieflik vir die oorslaap alhoewel die plek stowwerig en die stort vuil was. Ek was dankbaar dit was net vir een nag, want ek sou nie langer daar kon bly nie. Vir die prys wat ek betaal het was ek teleurgesteld oor die toestand van die eenheid.

Anchorage Cottage & The Moorings se terugvoer

I am very sorry to hear you were not satisfied with the cleanliness of Mooring 2. I will certainly pay closer attention to this in the future, and thank you for bringing it to my attention.

Anchorage Cottage & The Moorings
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Akbarstraat 4, Kaap St Francis, 6313, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlYjg3MzhmLTEzNzItNDhiMS04OTk4LWY1MjRiODdiMjEyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 4 Akbar Road Cape St Francis 6313 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.197192535215 24.834913909435

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang