Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anchorage Inn Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Frans R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Uitstekende waarde vir geld. Baie beter as die meeste gastehuise wat ek in bly tydens besigheidsreise.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivica H
1 nag
5.0
Okt 2024

Baie lekker gebly. Eenheid het alles in wat jy benodig. Plek is baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Guy M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

The perfect anchor from which to explore Montagu! My wife and I were thoroughly impressed with The Anchorage and my wife could not stop raving about the soft linen, delicious rusks and electric blankets! We originally booked the Rondavel but upgraded us to the family cottage and it was lovely, spacious, private, clean and offered everything you could need. Safe, off-street parking is a great benefit and the owner's immaculate garden hints at the breakfast you can order - delicious! We can't wait to return and enjoy the serenity!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gerieflik en veilig! Die plekkie was superskoon met alles wat mens nodig het, heerlik geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantastiese waarde vir geld. Gasvry en vriendelik ontvang. Heerlike plek om oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Ons het baie lekker daar gekuier en sal beslis weer terug gaan. Eenheid baie netjies en mooi. Al die nodige geriewe beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

A wonderful stay. We had a wonderful stay at Anchorage Inn Guesthouse. It was spotlessly clean, an immaculate garden, and everything we needed was taken care of. Thanks very much!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wp V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Aangename gasheer en gasvrou. Skoon netjies. Gerieflike blyplek. Heerlik, stil, rustig. Gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik! Heerlik gekuier by Anchorage Inn. Die eienaars is gasvry en behulpsaam. Die eenheid het al ons verwagtinge oortref en is baie netjies en goed toegerus. Die omgewing is stil, rustig en veilig. Die ideale plek waarvan die mooi omgewing verken kan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie lekker ondervinding. Ons het 1 nag oorgeslaap en Anchorage het aan al ons behoeftes voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Koos & Gayle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-straat 14A, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81a320165d52e283d807c061de2c2f19d193be256a9d9fac5a842eae53bf84a0d85374c3f83bad5d9dd24ce847d2890e4526?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 14A Van Riebeeck Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.793838312897 20.118997715275

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang