Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anchorage Inn Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Koos & Gayle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 59 resensies vir Anchorage Inn Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Michelle V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Ons het baie lekker daar gekuier en sal beslis weer terug gaan.

Eenheid baie netjies en mooi. Al die nodige geriewe beskikbaar.

Caroline G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline G

A wonderful stay.

We had a wonderful stay at Anchorage Inn Guesthouse. It was spotlessly clean, an immaculate garden, and everything we needed was taken care of. Thanks very much!

Wilma V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V

Aangename gasheer en gasvrou. Skoon netjies. Gerieflike blyplek.

Heerlik, stil, rustig. Gerieflik.

Christa B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa B

Heerlik!

Heerlik gekuier by Anchorage Inn. Die eienaars is gasvry en behulpsaam. Die eenheid het al ons verwagtinge oortref en is baie netjies en goed toegerus. Die omgewing is stil, rustig en veilig. Die ideale plek waarvan die mooi omgewing verken kan word.

Mariette V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V

Baie lekker ondervinding.

Ons het 1 nag oorgeslaap en Anchorage het aan al ons behoeftes voorsien.

Maryke O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke O

Ideale oornag.

Baie netjiese blyplek. Wens ons kon nog 'n aand oorslaap. Baie vriendelike gasvrou. Veilige en rustige buurt. Was baie welkom ontvang. Sal dit beslis aanbeveel.

Anchorage Inn Gastehuis se terugvoer

Dankie Maryke - dit was heerlik om julle te ontmoet. Tot 'n volgende keer!

Anchorage Inn Gastehuis
Judy R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy R

Homely, comfortable, peaceful, spotless.

I would highly recommend a stay at Anchorage Inn Guesthouse. Monica was a warm, friendly and very attentive host and we thoroughly enjoyed staying at her immaculate and well-kept accommodation. We know where to go when we are in Montagu again!

Vera R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vera R

Aangename verblyf, maar parkeerplek is moeilik bereikbaar.

Die eenheid is baie netjies en die kombuis is goed toegerus. Die parkering is egter moeilik bereikbaar vanaf die eenheid en as twee motors geparkeer staan, is dit moeilik om bagasie op en af te laai. Koos en Gayle is baie vriendelik en behulpsaam.

Marcelle H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marcelle H

Absoluuut 'n rustige mooi plek.

Die mense is vriendelik. As jy iemand is wat hou van netheid en rustigheid, dan glo ek die plek is vir julle.

Frik K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik K

Lekker geleë, ruim en gerieflik.

Ons was na Montagu vir 'n familie geleentheid. Die gastehuis was gerieflik gelee. Skoon, ruim en veilig.

Tyna C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyna C

Lekker naweekbestemming.

Het alles gehad wat nodig was. Die elektriese komberse was 'n lekker verrassing. En Monica het ook vir ons stapstokke geleen toe sy hoor ons wil gaan stap.

Grietjie D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grietjie D

Baie netjiese, skoon plek.

Heerlike plek, goed geleë. Gawe gasvrou en- man.

Chris H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H

Wat 'n plesier om daar te bly.

Dit is 'n baie oulike, goed toegeruste woonstel. Die eienaar is vriendelik en behulpsaam.

Frances N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frances N

Lovely stay in a very peaceful private setting.

Monica and her husband were very warm and welcoming. Lovely location - close to everything. Cottage was spotless and had everything needed, maybe a potato peeler would be nice to include.

Roelof R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof R

Netjies. Het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Die gasvrou is baie professioneel en vriendelik. Die eenheid word goed onderhou en is baie mooi skoon.

Peter S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S

Warm welcoming host and very comfortable

Monica made us really welcome. The unit was well equipped, spotless and extremely comfortable. Close to the shps and restaurants

Philip B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip B

Beautiful home, amazing hosts.

Such wonderful hosts. We felt like good friends when we left. Wish we could have stayed longer.

Regina M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regina M

Vriendelik ontvang, alles was reg vir ons. Heerlik gekuier.

Dit was heerlik om so vriendelik ontvang te word en die omgewing is pragtig. Heerlik ontbyt geëet!

Gerrie P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie P

Ons is baie vriendelik ontvang en het heerlik in die netjiese goed toegruste eenheid gekuier.

Anchorage Inn is geleë in 'n rustige omgewing en die eienaars is bereid om die ekstra myl vir hul gaste te stap. Baie dankie.

Barry E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barry E

Veilig skoon en netjies.

Gasvrye eienaar wat alles netjies hou, kan hulle aanbeveel.

Cobus N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus N

Lovely cottage.

A very well-appointed cottage. The hosts are very friendly and helpful. A very nice overnight stay!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige kothuis.

Baie goed ingerigte kothuis. Die gashere is baie vriendelik en behulpsaam. Baie lekker plek om te oornag!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Chris C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris C

Fantasties.

Sal weer hier bly.

Annemarie V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V

Wegbreek vir die siel.

Netjies verblyf met uitstekende gasvryheid en privaatheid wat mens nodig het.

Franziska A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franziska A

Gerieflik. Heerlike ontbyt!

Baie aangename mense. Baie leesstof. Lieflike omgewing. Heerlike ontbyt.

Madene K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madene K

Die gasvryheid waarmee ons ontvang is, was absoluut onbeskryflik.

Die selfsorg-eenheid waarin ons gebly het, was ongelooflik netjies en skoon met 'n warm gevoel. Ons het onmiddellik tuis gevoel. Monica het uit haar pad gegaan om aan ons te verduidelik watter restaurante goeie gehalte diens lewer en, glo my, ons was nie teleurgesteld nie. 'n Leêr met volledige inligting van wat Montagu bied, asook roete-aanwysings was 'n pluspunt. Ek gee definitief 'n 10 uit 10 vir hierdie gastehuis.

Juan V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan V

Baie lekker.

Ons was gasvry ontvang. Die gehalte van die kamers en toestelle is puik. Die ontbyt alleen sal jou weer en weer laat terugkom.

Reinier V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinier V

Mooi verblijf in prachtige locatie.

Zeer mooie accommodatie en vriendelijke ontvangst door Monica en Joop. Heel goed.

Sonja M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja M

Dit was aangeneem om by Anchorage Inn tuis te gaan.

Gasheer en -vrou was baie vriendelik. Kamers was netjies en skoon en die ontbyt lekker met 'n goeie verskeidenheid.

Ben V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V

Puik verblyf, baie rustige omgewing.

Baie mooi uitsig en puik om te oornag as jy in die omgewing is.

Jacques L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L

Netheid en waarde vir geld.

Monica is 'n vriendelike en behulpsame gasvrou en ons eenheid was baie netjies. Beddegoed en handdoeke in goeie toestand en winterlakens was 'n bonus! Relatief privaat en heel rustige atmosfeer. In die algemeen baie goeie waarde vir geld.

Michael J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael J

A very homely atmosphere, enjoyed the stay.

Very neat and homely overnight stay.

Piet G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet G

Aangenaam, skoon en gerieflik.

Dit was 'n vriendelike ontvangs, aangename, skoon en ruim verblyf met alle nodige toerusting alles in werkende toestand.

Francoinette B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francoinette B

Gesellig en pragtige omgewing. Heerlike ontbyt op stoep wat op berge uitkyk.

Gesellige rondawel, met heerlike stoepie. Lekker eetplek aanbeveel was reuse sukses. Monica het 'n heerlike ontbyt bedien in vrolike eetgerei op stoel met mooiste uitsig op die Montaguberge.

Petro D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro D

Aangename verblyf in 'n stil omgewing met skoon netjiese geriewe.

Vriendelike ontvangs. Verblyf is skoon en netjies. Weg van lawaai en veilige parkering vir voertuie.

Yolandi N - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi N

We will definitely stay there again.

The owners are lovely people who made us feel at home. Beautiful and very neat accommodation with everything that we needed. Breakfast on their stoep was a feast.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Sal definitief weer daar bly.

Die eienaars is lieflike mense wat ons tuis laat voel het. Pragtige en baie netjiese verblyf met alles wat jy nodig het. Ontbyt op die stoep was 'n fees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Gert H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert H

Puik.

Netjies, skoon en rustig. Puik gasvrou.

Johan V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Luuks en baie aangenaam.

Ontvangs was baie vriendelik en het baie lekker ontbyt geniet. Sal definitief weer daar oorbly.

Serieta S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Serieta S

Pragtige, rustige omgewing en uitsonderlike diens en heerlike ontbyt.

Die gasvryheid is besonders soos dit net in die platteland kan wees. Pragtige plekkie met 'n heerlike rustige atmosfeer. Sal definitief weer by julle tuisgaan.

Benjamin A - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin A

Dit was baie fantasties.

Dit was baie fantansties, lekke stil en gemaklik.

Gawie H - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie H

Baie netjies en skoon. Ons het lekker gebly.

Dit is 'n heerlike kamer met al die nodige geriewe. Parkering is veilig.

Winnie V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Winnie V

Baie gasvry en 'n lekker boere-ontbyt.

Fantastiese mense en baie skoon woonstelletjie met alles wat nodig is.

Cheryl S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl S

Very good hosts - lovely breakfast!

Monica and her husband were so helpful and their breakfast they gave us was awesome. The cottages were very clean and tidy. Thank you for this accommodation.

Karen L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen L

Baie skoon en ruim met goeie geriewe en veilige area. Vriendelike diens vanaf die gasvrou.

As dit nie was vir die buurman se hond wat ons heel nag wakker geblaf en die hoenderhane wat ons vyf uur begin wakker kraai het nie, ( sekerlik nie die gasvrou se skuld dat die buurman se diere so lawaai nie) sou ek tien uit tien gegee het. Dan is die swembad ook nie meer tot beskikking nie. (Ek dink die advertensie het gesê daar is 'n swembad.) Die verblyf self is baie ruim, netjies en skoon. Alle geriewe tot beskikking. Die enigste wat ek by alle gastehuise mis is 'n strykyster en plank. Daar is maniere om 'n strykyster se draad te sluit met 'n kettinkie om die kragprop by die muur vas te maak. Dan behoort daar nie diefstal te wees nie. 'n Mens reis nie gewoonlik met 'n strykyster by jou nie. Ek was baie beïndruk met die pragtige versorgde geboue, die lieflike grasdak, mooi binnekant en die ruimte van die eenheid. Ek sou weer daar wou gaan bly, as ek weet ek moet vroeg opstaan, anders gaan ek daardie hoenderhaan vang en kook vir 'n Sondagmaal.

Leon V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leon V

Baie privaat en lekker stil.

Verander net die foto van die gastehuis. Dit is misleidend siende dat die gedeelte op die foto nie meer deel daarvan is nie.

Salome V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V

Dit was 'n heerlike ervaring in die mooiste dorpie by die vriendelikste mense!

Ons het baie lekker oornag by Anchorage Inn. Dit was 'n heerlike ervaring. Dit was gerieflik, netjies en die ontbyt was heerlik. Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Die volgende dag het ons met behulp van hulle raad en aanwysings van die pad en wynplase 'n wonderlike ervaring gehad deur die mooiste deel van ons land. Ons sal vir seker weer daar oornag.

Carin I - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin I

Pragtige plek, rustig en goeie diens.

Baie oulike eienaars, het ons tuis laat voel en ekstra moeite gedoen vir ons. Die eenhede is pragtig, skoon en die ligging is perfek. Die swembad was 'n baie welkome lafenis in die warm Desember dae.

Kurt D - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kurt D

Gorgeous, beautiful guest house with friendly service. I will definitely recommend Anchorage Inn and will make use of their services again

Staying at Anchorage Inn was such a pleasure. The service was excellent and friendly. Even though we only stayed over for 1 night, it was definitely good value for money.

Patrick H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick H

Fantastiese verblyf!

Die beste verblyf in my boeke. Sal beslis weer daar gaan oorbly!

Hermanus W - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanus W

Stylvolle verblyf met alles wat 'n mens nodig het.

Die gastehuiseienaars woon self op die perseel en verseker 'n warm ontvangs. Die gasvrou maak seker dat jy tuis voel en dat alles in orde is. Dit kan nie beter nie.

Albert O - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert O

Ongelooflik lekker!

Top-klas verblyf met uitstekende gasheer en gasvrou. Sal dit sterk aanbeveel. Werklik 5-ster gehalte.

Claude V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claude V

Awesome stay!

We had a great time staying in Montagu. There was a wonderful breakfast and great hospitality.

Astrid V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Astrid V

We stayed one night in Montagu during our trip on Route 62.

Anchorage Inn is a nice B&B. Monica gave us a warm welcome. Breakfast is very good, the home made marmalade was delicious.

Sanette S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanette S

Plattelandse gasvryheid!

Plattelandse gasvryheid in 'n pragtige dorpie. Netjiese, skoon eenheid - stylvol gemeubileer en alles wat nodig is vir genotvolle oorslaap. Die ontbyt was heerlik en geurig voorberei. Baie dankie.

Wanda S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wanda S

Vriendelike ontvangs, uiters behulpsaam, skoon, netjies, ruim akkommodasie, rustig, goeie ontbyt.

Sien die sterre.

Henry S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry S

Warm atmosfeer, gasvry, vriendelik, sal beslis weer gaan.

Ons het met motorfietse getoer en is baie vriendelik ontvang. Ons het dadelik tuis gevoel en die diens is uitstekend. Skoon, netjies en die ontbyt was heerlik. Ons sal beslis weer by julle kom oornag.

Awie S - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Awie S

Baie netjjies en rustig.

'n Wonderlike belewenis, vriendelike ontvangs en rustige omgewing. Geswem. Goeie advies waar om aandete te geniet. Baie hulpvaardig.

Ronald M - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronald M

'n Baie aangename ondervinding; ons familie het dit baie geniet.

Goeie geriewe.

Renate W - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate W

Wonderlike gasvryheid en atmosfeer

Wonderlike ervaring en gasvryheid!

Martha M - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martha M

Die gastehuis se eienaar was baie vriendelik en het ons mooi gehelp.

Die gastehuis is baie oulik. Ek sal graag weer daar gaan bly.

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-straat 14A, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81a320165d52e283d807c061de2c2f19d193be256a9d9fac5a842eae53bf84a0d85374c3f83bad5d9dd24ce847d2890e4526?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 14A Van Riebeeck Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.793838312897 20.118997715275

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang