Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anchorage No 7

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adam-straat, Eenheid 7, The Anchorage, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Anchorage No 7 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige The Anchorage-kompleks in Beacon Point, Mosselbaai, ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Dié eenheid op die grondverdieping bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die eerste badkamer het 'n stort, en die tweede badkamer het 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitkamer en eetarea langsaan het gemaklike sitplek, en 'n TV is ook beskikbaar. Gaste moet egter hul eie dekodeerder en slimkaart saambring.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek op die perseel, waarvan een onderdak is, is ook beskikbaar. Die verblyf is naby gewilde besienswaardighede, geriefswinkels, restaurante en die strand.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Adam-straat, Eenheid 7, The Anchorage, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adam-straat, Eenheid 7, The Anchorage, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc40d0986e14f605742cbf08a1d44a7922ef52bfe8e74c3a45a422999bf1272a8727ca07426083c9726e08a07e9d61744d17d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) Adam Street Unit 7 The Anchorage 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.180590248694 22.144471612269

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang