Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anchorage Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anchorage-weg 16, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Anchorage place skuil in die kusdorpie Langebaan en grens aan die skilderagtige Weskus Nasionale Park.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging en gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die tweede badkamer is 'n gastebadkamer en beskik oor 'n bad, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die leefarea bied gemaklike sitplek, 'n TV en 'n ingeboude braai. Die goed toegeruste kombuis beskik oor 'n vierplaatstoof, oond, mikrogolf, basiese breekware en eetgerei, tee- en koffiemaakgeriewe asook 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele. Boonop bied hierdie huis 'n skottelgoedwasser vir gaste om te gebruik. Die leefarea lei na 'n patio en 'n groot tuin. Daar is ook 'n vermaakarea buite.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar asook gratis WiFi en 'n volledige verskeidenheid DStv is regdeur die huis beskikbaar. Die eiendom is 1,7 km vanaf die hoofstrand met 'n verskeidenheid restaurante en winkels geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Anchorage-weg 16, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anchorage-weg 16, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbeb58c4ead052bc38aac84ce9e6157021ea41e9c8795d1bd9d1e388546b521fb8e6a9e9fc8c97e1692ec3881f6351048b2a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 6) 16 Anchorage Way Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.087465118783 18.039875328541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang