Anchored Inn II - A Slice of Heaven
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dudutu Place 3, Dududu-weg 1, Freeland Park, 4180, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 550 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Anchored Inn II - A Slice of Heaven bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n see-uitsig vanuit die slaapkamers, sitarea en vanaf die stoep. Dié huis is in 'n kompleks langs die Mpambanyoni-rivier buite Scottsburgh geleë en die area is ryk aan voëllewe, so hou gerus jou oor ingestel op die geroep van die majestueuse Afrika-visarend.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en is ideaal vir 'n gesin. Dit het alles wat nodig is vir ontspanne verblyf. Die slaaparea is bo. Daar is 1 kamer wat nié. na die see front nie en hy het 2 enkelbeddens. Die ander 2 slaapkamers front na die see. Een het 'n koninggrootte-bed en die ander 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort en 'n bad en daar is 'n aparte toilet.
Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, asook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Gaste kan pieknieks langs die see en geroosterde malvalekkers op die privaat stoep geniet. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en 'n tafel op die stoep wat 'n mooi uitsig oor die see bied.
Die knus sitarea het 'n rusbank met sitplek vir 3 gaste en 'n platskerm-TV wat met 'n MiBox-mediaspeler, DStv Premium, Netflix en YouTube skakel. Reënerige dae sal beter wees met die verskeidenheid boeke, bordspeletjies en 'n versameling DVD's wat gebied word. Daar is vinnige WiFi (25 Mbps) wat geskik is vir stroomkyk van media of vir diegene wat moet werk terwyl hulle by die see is.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jedd Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Dudutu Place 3, Dududu-weg 1, Freeland Park, 4180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Anchored Inn II - A Slice of Heaven het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Scottburgh Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dudutu Place 3, Dududu-weg 1, Freeland Park, 4180, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang