Anchors Aweigh 105
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eton-weg 719, Anchors Aweigh 105, Wood Grange, 4220, KwaZulu-Natal
- Vanaf R720 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Anchors Aweigh 105 is 'n ruim rondawel met slaapplek vir 8 in die Anchors Aweigh-familieoord in Hibberdene, langs die Mzimayi-rivier.
Die meerverdieping, oopplan-rondawel beskik oor 2 slaapkamers, 'n solderkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Een van die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die solderkamer is ingerig met 'n dubbelbed sowel as 'n stapelbed, en 'n slaapbank vir kinders is in die leefarea beskikbaar. Gerieflikheidshalwe word linne en 'n waaier voorsien, en gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof met 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het ook 'n TV en DStv is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste per dag. Gaste is ook welkom om hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saam te bring.
Braaigeriewe en parkeerplek is op versoek beskikbaar, en die kompleks bied 'n kinderspeelgrond en 'n swembad. Die kompleks het ook 24-uur sekuriteit asook sekuriteitswagte. Die eenheid het 'n JOJO-tenk.
Die unieke Anchors Aweigh-brug wat by die strandmeer geleë is, verbind die oord met die hoofstrand waar gaste kan visvang of braai. Lewensredders is gedurende Desember- en Paasnaweke op die strand aan diens, en gedurende die vakansieseisoen word 'n verskeidenheid aktiwiteite vir kinders op die strand gereël. Die hoofstrand bied ook 'n putt-puttbaan, 'n superbuis en 'n restaurant.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Marli Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 19
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Eton-weg 719, Anchors Aweigh 105, Wood Grange, 4220, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Anchors Aweigh 105 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Woodgrange Hibberdene Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eton-weg 719, Anchors Aweigh 105, Wood Grange, 4220, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang