Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anchors Aweigh 19

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Jackie R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Lekker, gemaklik tyd net te vinnig verby. Ons vakansie was wonderlik. Ons het sommer veilig gevoel en alles wat jy benodig is in die huis. Baie dankie Chantal en Paul.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Anchors Aweigh 19
Ek is so bly dat julle dit geniet het! Gelukkige nuwe jaar en hoop ons sien julle weer by ons plekkie.

Ronel C
Lang verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2023

Ons het dit baie geniet. Baie veilig. Baie lekker gebly. Sou daarvan gehou het as dit nader aan die strand was. Meer ideaal dalk vir 4 volwassenes en 2 of 3 kinders. Die diens was puik en die plek is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Baie netjies en diens uitstekend. Alles wat jy nodig het is beskikbaar en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Anchors Aweigh 19
Hi Pieter, Baie dankie Vir die review ons waardeur dit opreg ek is so bly julle het die tydjie daar geniet!

Elsa D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2022

Baie oulike plek met alles wat benodig word en meer. Die kombuis is ten volle toegerus met alles wat benodig word en meer. Die plek is ruim en baie netjies. Ons het heerlike gekuier. As dit gereën het, het dit ons nie gepla nie, want daar is 'n toegeboude braai en ons kon nog steeds om die braaikuier, want die stoep het seile wat kan oop en toe. Ons het lekker vis gevang en piekniek gehou by die rivier as ons bietjie genoeg van die see gehad het. Daar is ook 'n lekker kuierplek wat loopafstand is. Ons sal beslis die plek aanbeveel en weer daar gaan bly. Ons het ook baie veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Paul
Anchors Aweigh 19
Hi Elsa, ek is so bly julle het julle tyd daar geniet. Dit is waarlik 'n familie vakansie huis en almal moet gemaklik, gerieflik en weet niks is kort in die plek nie. Net goeie geselskap en lekker kuier. Sien julle weer. Groete, Chantal

Thandiwe G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Des 2022

It was okay. The owner Chantel is very rude and can't talk to people. One mistake, everything goes sour but otherwise, I love the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stompneusstraat 19, Woodgrange, Hibberdene, 0240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2fdf703bdd5b15315c5950936d44bc911a44ff02e7275b8742987bfae17d61e56a71b0af8ae171c1a303d6778ab7ee8a7bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R800 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 19 Stompneus Street Woodgrange 0240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.583862868967 30.56613291247

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang