Anchors Aweigh 19
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Paul Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Margaretha D - Sep 2024
Algehele gradering
Amazing.
Anchors Aweigh 19 se terugvoer
Baie dankie, julle was sulke oulike gaste, ek is bly julle het lekker gebly, hoop julle sal weer in die toekoms in ons huisie kom bly
Jackie R - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker, gemaklik tyd net te vinnig verby.
Anchors Aweigh 19 se terugvoer
Ek is so bly dat julle dit geniet het! Gelukkige nuwe jaar en hoop ons sien julle weer by ons plekkie.
Ronel C - Des 2023
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet. Baie veilig.
Pieter K - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en diens uitstekend.
Anchors Aweigh 19 se terugvoer
Hi Pieter, Baie dankie Vir die review ons waardeur dit opreg ek is so bly julle het die tydjie daar geniet!
Elsa D - Des 2022
Algehele gradering
Baie oulike plek met alles wat benodig word en meer.
Lees meerAnchors Aweigh 19 se terugvoer
Hi Elsa, ek is so bly julle het julle tyd daar geniet. Dit is waarlik 'n familie vakansie huis en almal moet gemaklik, gerieflik en weet niks is kort in die plek nie. Net goeie geselskap en lekker kuier. Sien julle weer. Groete, Chantal
Thandiwe G - Des 2022
Algehele gradering
It was okay.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stompneusstraat 19, Woodgrange, Hibberdene, 0240, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang