Anchors Aweigh 53
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Marli Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 19
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Sarel M - Apr 2024
Algehele gradering
We had a fabulous breakaway.
Anchors Aweigh 53 se terugvoer
Good day Sarel,
We are so glad to hear that you guys enjoyed your stay. Thank you for choosing us and we hope to see you guys again on your next holiday. Have a lovely day.
Kind regards
Lizelle K - Jan 2023
Algehele gradering
Heel gerieflik en gemaklik.
Anchors Aweigh 53 se terugvoer
Beste Lizelle
Baie dankie vir u pragtige resensie. Dit was 'n voorreg om jul as gaste te kon hê. Ons hoop dat jul weer in die toekoms ons sal besoek.
Voorspoed vir 2023.
Vriendelike Groete
Robin L - Sep 2023
Algehele gradering
Most enjoyable.
Etienne L - Mei 2023
Algehele gradering
Very pleasant, but little room for improvement.
Anchors Aweigh 53 se terugvoer
Beste Ettiene
Baie dankie vir u resensie en dat u kom kuier het by Anchors. Ons hoop om u weer in toekoms te sien.
Vriendelike Groete
Deon C - Jun 2023
Algehele gradering
Neat unit, easy access good security.
Tiffany K - Jul 2023
Algehele gradering
We cut our stay short as the sleeping arrangements were not adequate for a small family.
Lees meerAnchors Aweigh 53 se terugvoer
Dear Tiffany. Thank you for your review. We are sorry that you didn't enjoy your stay. I just wish you would have let me know then I could have assisted you and maybe upgraded you. I will speak to the booking platform and see if it would be fine we can maybe make a partial refund to you.
Kind Regards Marli
Willie K - Des 2022
Algehele gradering
Fantastiese venue en baie rustige verblyf.
Alex C - Jul 2022
Algehele gradering
Beautiful place to relax.
Reynard M - Des 2019
Algehele gradering
Marli het uit haar pad gegaan vir ons, kom weer volgende jaar.
Dirk R - Jul 2019
Algehele gradering
Baie bekostigbaar en rustigheid was 'n droom.
Anchors Aweigh 53 se terugvoer
Hi Dirk,
Baie dankie vir u terugvoer ons waardeer en hoop jul kom kuier gou weer op Anchors. Die trustees is besig om alle opsies te ondersoek om die brug reg te kry. Mooi bly.
Vriendelike groete
Leon F - Aug 2018
Algehele gradering
A lovely, relaxing stay in a beautiful resort.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Lieflike en ontspanne verblyf in 'n pragtige oord.
Baie dankie aan die eienaars wat die kamer voorberei het met alles wat ons nodig gehad het om te slaap, stort, braai en ontspan by die kus vir 'n lekker en onvergeetlike naweek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anchors Aweigh 53 se terugvoer
Beste Leon
Bitter baie dankies vir die mooi review, ek waardeer opreg. Ons hoop om julle sommer gou gou weer te sien.
Vriendelike Groete
Michelle D - Sep 2018
Algehele gradering
Rustig en lekker omgewing. Baie teleurgesteld omdat oorloopbruggie gesluit was. Advertensie tans misleidend oor bruggie. Bed was nie na wense. 'n Braaivleisbak en groter borde nodig.
Anchors Aweigh 53 se terugvoer
Bitter baie dankies dat u tyd geneem het vir die mooie boodskap, ons waardeer dit opreg. Vriendelike Anchors Aweigh groete
Belinda J - Okt 2018
Algehele gradering
Plekkie is reg vir net 2 mense, lekker vir kort verblyf.
Lees meerAnchors Aweigh 53 se terugvoer
Bitter baie dankies vir u resensie. Ons hoop dat u sommer gou weer by Anchors sal kom kuier
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Lukas M - Sep 2017
Algehele gradering
Lekker rustige plek.
Anchors Aweigh 53 se terugvoer
Middag Lukas,
Baie dankie vir u positiewe terugvoer ons waardeer en hoop om u sommer weer vinng te sien in toekoms vir 'n langer vakansie.
Mooi bly.
Vriendelike Warm Groete,
Anchors Aweigh 53
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Etonweg, Wood Grange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang