Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anchors Aweigh 53

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Sarel M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

We had a fabulous breakaway. We visited Anchors Aweigh 53 over Easter weekend. It was nothing less than perfect. We had a fabulous stay. Thank you very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marli
Anchors Aweigh 53
Good day Sarel, We are so glad to hear that you guys enjoyed your stay. Thank you for choosing us and we hope to see you guys again on your next holiday. Have a lovely day. Kind regards

Lizelle K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Heel gerieflik en gemaklik. Wat jy sien op die advertensie is wat jy kry. Goeie waarde vir geld. Basiese geriewe wat mens nodig het vir so week weg. Ligging van die strand is perfek. Oord baie veilig vir kinders. Baie behulpsame eienaars. Ons moes baie laat inkom as gevolg van onvoorsiene voertuigprobleme en daar was geen probleem met dit nie. Ons het ons verblyf terdee geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marli
Anchors Aweigh 53
Beste Lizelle Baie dankie vir u pragtige resensie. Dit was 'n voorreg om jul as gaste te kon hê. Ons hoop dat jul weer in die toekoms ons sal besoek. Voorspoed vir 2023. Vriendelike Groete

Robin L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Most enjoyable. All we needed, DStv should be included for the duration of your stay at no extra charge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Very pleasant, but little room for improvement. Very quiet and relaxed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marli
Anchors Aweigh 53
Beste Ettiene Baie dankie vir u resensie en dat u kom kuier het by Anchors. Ons hoop om u weer in toekoms te sien. Vriendelike Groete

Deon C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2023

Neat unit, easy access good security. You get what you pay for, a neat self-catering unit, just keep the windows and doors closed for the monkeys.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tiffany K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Jul 2023

We cut our stay short as the sleeping arrangements were not adequate for a small family. The sleeping arrangements did not accommodate 2 small children. The sleeper couch was very uncomfortable, no cushioning. The outside braai area was not clean, left with some old wood and weeds on top. They were busy paving outside the unit. Walk to the beach is not safe a lot of rubbish and so much glass. Suspension bridge is great. Possibly need a gas option for the loadshedding, just for a cup of coffee. Could have been a good holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Marli
Anchors Aweigh 53
Dear Tiffany. Thank you for your review. We are sorry that you didn't enjoy your stay. I just wish you would have let me know then I could have assisted you and maybe upgraded you. I will speak to the booking platform and see if it would be fine we can maybe make a partial refund to you. Kind Regards Marli

Willie K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Fantastiese venue en baie rustige verblyf. Die oord en verblyf is baie skoon, uiters netjies en naby winkels en strand. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Beautiful place to relax. Nice and peaceful, away from city life and just a short walk over the river to the shops. Great place for kids to enjoy the outdoors.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reynard M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Marli het uit haar pad gegaan vir ons, kom weer volgende jaar. Die eienaar Marli het ons fantasties behandel, die verblyf is gemaklik, skoon, goed geleë. Ons kom weer volgende jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2019

Baie bekostigbaar en rustigheid was 'n droom. Apies mag dalk 'n probleem word so hou maar deure gesluit as jy chalet verlaat. Baie goed ingerig. Rustigheid 'n droom. Sou daarvan hou as hul die brug kon regmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marli
Anchors Aweigh 53
Hi Dirk, Baie dankie vir u terugvoer ons waardeer en hoop jul kom kuier gou weer op Anchors. Die trustees is besig om alle opsies te ondersoek om die brug reg te kry. Mooi bly. Vriendelike groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Marli Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 620
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 620
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Etonweg, Wood Grange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA140045ac63c9d646f428b0c31bd5c178c5fb0de461fc690d70107435d8bb8a82e367c54ab3025f1c8bea12de3d99a1bd0c82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 Eton Road Wood Grange 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.585160130252 30.565619766712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang