Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anchors Aweigh 62

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

PIET Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 19 resensies vir Anchors Aweigh 62
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Jan E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan E

Was baie aangenaam en ek sal beslis weer terug gaan.

Dit was 'n aangename kuier met genoeg spasie vir ons groep. Die huis was netjies en skoon met aankoms en ons het alles daar binne gekry wat jy nodig het.

Anchors Aweigh 62 se terugvoer

Dankie, Jan.

Hoop julle kom kuier gou weer.

Anchors Aweigh 62
Bianca M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca M

Asemrowend.

N stukkie van die hemel op aarde. Wou niks huis toe kom nie.

Natacha U - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natacha U

Baie lekker.

Ongelooflik lekker plek. Die huis is alles en meer. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Anchors Aweigh 62 se terugvoer

Hi Natacha
Dit was 'n plesier om julle te kon huisves... hoop ons sien julle gou weer.
Piet

Anchors Aweigh 62
Henry D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry D

Baie lekker, geen probleem met niks van begin tot einde, stil, skoon, netjies.

Dit was baie lekker daar, sal weer daar tuisgaan, kan baie sterk aanbeveel word. Alles is skoon, netjies en net wat mens nodig het om te ontspan.

Chane E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chane E

Lekker se vakansie gehou.

Ons het baie lekker gebly by Anchors Aweigh 62. Die plek was bietjie bedompig wat mens kan verstaan met die weer. Sommige vensters kon nie oopgemaak word nie. Ons het veral vensters nodig in die badkamer. Die strand beveel ek nie aan nie, tensy jy nie omgee vir klomp mense wat om jou drink nie. Ons het maar na ander strande toe gery wat "veiliger" gevoel het. Die winkelsentrum in Hibberdene was ook 'n nagmerrie.

Gerda V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerda V

Oord rustig met ryk voëllewe en tuine.

Strand nie vriendelik vir swem en onveilig. Oord bied niks vir tieners. Ape probleem. Ver van vriendelik swemstrande.

Anchors Aweigh 62 se terugvoer

Hi Gerda
Anchors Aweigh is nie 'n vakansie-oord nie. Dit is 'n veilige, omheinde, stille en rustige woonarea. Hibberdene-strand en swemplek het Blue Flag-status en ape bly ape. Dit is hoekom ons besoekers vra om nie die ape te voer nie.

Anchors Aweigh 62
Linda S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Linda S

Netjies dankie, voel ons het betaal tot 10. Besig met ontbyt, krag af.

Ja, ongelukkig oor DStv reeds 8 uur oggend af was en daarna die krag ook. Ons kon ook eers na 2 inkom na 'n 9 ure trip terwyl ons reeds 9 uur daar was.

Anchors Aweigh 62 se terugvoer

Hi Linda
Ek het twee dae voor julle aankoms op die LekkeSlaap App, WhatsApp, e-pos en 'n persoonlike oproep laat weet dat dit skoolvakansie is en dat daar mense in die eenheid gaan wees tot 10 uur die oggend waarna housekeeping gou moet skoonmaak voor julle aankoms. Dit is heeltemal normaal vir alle eenhede en hotelkamers.

Anchors Aweigh 62
Yvonne J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne J

Dit was baie lekker, dankie!

Die plek is baie netjies en groot!

Anchors Aweigh 62 se terugvoer

Hi Yvonne
Dit was n plesier om julle te kon huisves. Hoop julle kom gou weer.

Anchors Aweigh 62
Janine G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine G

Fantastic. All the extras were there if we needed anything.

Large family-sized home away from home.

Anchors Aweigh 62 se terugvoer

Look forward to hosting Your Family again.

Anchors Aweigh 62
Zelda G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda G

Home away from home.

Serene, homely, awesome.

Anchors Aweigh 62 se terugvoer

Hi Lynette, it was a pleasure to accommodate you. Piet 62

Anchors Aweigh 62
Lindie B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindie B

Rustige plek.

Verblyf het alles gehad wat 'n mens kan nodig kry. Stil en rustig en naby genoeg aan die see. Eienaar baie behulpsaam gewees. Sal die plek enige tyd aanbeveel.

Anchors Aweigh 62 se terugvoer

Dankie Lindie
Hoop ons sien julle gou weet
Piet

Anchors Aweigh 62
Sue B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue B

Gemaklik, veilig met goeie kliëntediens.

Anchors Aweigh 62 was vir ons 'n veilige en gemaklike vakansieplek. Eienaar is baie behulpsaam. Als wat jy gaan nodig hê is daar. Waarde vir geld en sal weer gaan.

Trudie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie V

Baie lekker.

Baie lekker plek, sal weer daarheen gaan.

Eric C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric C

Awesome!

Netjies, skoon, vriendelike mense, lekker gekuier. Sal beslis weer kom.

Anchors Aweigh 62 se terugvoer

Hi Eric
Was n plesier om julle te host, hoop ons sien julle gou weer.
Piet 62

Anchors Aweigh 62
Eurika H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika H

Very clean and safe.

We had a great time at Anchors Aweigh. The staff is great, it's safe. A clean pool for the kids.

Marisca L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marisca L

Gesellig.

Een slaapkamer en die res van die slaapplek is oopplan. Genoeg spasie. Eienaar se persoonlike goed is daar, maar het dit net eenkant toe geskuif om plek te maak vir ons goed.

Dirk V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk V

Lekker gemaklike verblyf.

Baie lekker gemaklike verblyf, voel tuis soos by my eie huis. Kompleks geriewe is goed en 'n maklike stappie af strand toe.

Louis B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis B

Baie lekker gebly. Kinders het dit baie geniet.

Lekker gebly. Eienaar se goed is in al die kaste so ons moes uit ons tasse leef. Skoonmaakdienste het nie so deeglik gewerk nie en moes weer kom skoonmaak na ons aankoms.

Corli C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Corli C

Nie soos advertensie.

Glad nie naby strand, buite-kuierseile stukkend. Baie teleurgesteld, gebou oorkant ons, gelukkig was ons meestal op strand, wat ons moes ry. Niemand gesê dat jy nie vuur mag maak, net gasbraai. Skies, ek is nie iemand wat kla, maar ek was diep teleurgesteld. Gedink ons loop strand toe en speel putt-putt elke dag, dit is nie deel van oord.

Anchors Aweigh 62 se terugvoer

Jammer Corli. Charcoal braais is geen probleem maar hout vure word nie toegelaat as gevolg van die gras dakke op die oord. Die lug foto wys duidelik dat die put-put nie deel van die oord is nie. Die hang brug na die stand word tans aan gewerk en kan gebruik word om na die strand te loop soos op die lugfoto gesien.

Anchors Aweigh 62
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashford-weg, Anchors Aweigh-oord, Wood Grange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84489f800ae46105f5baa5cea5601cd9ec9f9754fa676fb88bb8f4aefebee149dd46f5da6051ebaba9b22cb1eea64a69090f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 Ashford Road Anchors Aweigh Resort, Wood Grange 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 10:00-15:00 10:00 -30.585355532242 30.565188642853

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang