Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anchors Aweigh 62

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashford-weg, Anchors Aweigh-oord, Wood Grange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Anchors Aweigh 62 is 'n selfsorg-eenheid in 'n privaat, veilige oord in Hibberdene, 'n dorp aan KwaZulu-Natal se Hibiskuskus. Die oord bied maklike toegang tot die strandmeer en 'n veilige swemstrand.

Dié bekoorlike eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die leefareas. Die tweede badkamer het ook 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolf. Daar is TV met DStv in die eenheid, en 'n braai-area, lapa en veilige parkeerplek buite. Die oord het ook 'n gemeenskaplike swembad.

Besoekers aan Hibberdene kan swem, duik, snorkel, skubaduik, hengel, voëlkyk, en gholf, rolbal en tennis speel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jan E
Gesin met tieners
5.0
Was baie aangenaam en ek sal beslis weer terug gaan. Dit was 'n aangename kuier met genoeg spasie vir ons groep. Die huis was netjies en skoon met aan...
Sien meer
Jun 2024
Bianca M
Gesin met tieners
5.0
Asemrowend. N stukkie van die hemel op aarde. Wou niks huis toe kom nie.
Jun 2024
Henry D
Saam met vriende
4.2
Baie lekker, geen probleem met niks van begin tot einde, stil, skoon, netjies. Dit was baie lekker daar, sal weer daar tuisgaan, kan baie sterk aanbev...
Sien meer
Aug 2024
Chane E
Gesin met klein kinders
4.0
Lekker se vakansie gehou. Ons het baie lekker gebly by Anchors Aweigh 62. Die plek was bietjie bedompig wat mens kan verstaan met die weer. Sommige ve...
Sien meer
Feb 2024
Gerda V
Gesin met tieners
4.0
Oord rustig met ryk voëllewe en tuine. Strand nie vriendelik vir swem en onveilig. Oord bied niks vir tieners. Ape probleem. Ver van vriendelik swemst...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

PIET Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Ashford-weg, Anchors Aweigh-oord, Wood Grange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Anchors Aweigh 62 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashford-weg, Anchors Aweigh-oord, Wood Grange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84489f800ae46105f5baa5cea5601cd9ec9f9754fa676fb88bb8f4aefebee149dd46f5da6051ebaba9b22cb1eea64a69090f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 Ashford Road Anchors Aweigh Resort, Wood Grange 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 10:00-15:00 10:00 -30.585355532242 30.565188642853

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang