Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anchor's Haven

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Pauline V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Sal graag Anchor's Haven aanbeveel! Ons het 'n vorige keer by Anchor's Haven oorgeslaap. Dit was weereens 'n heerlike ondervinding. Alles was perfek net soos geadverteer. Ek sal graag lugversorging in die kamers/s aanbeveel aangesien dit baie warm kan word in die somer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Die eenheid is baie luuks. Oorweeg gerus om hier te bly! Ons verblyf was uitstaande!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Am D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie vriendelik ontvang. Plek is baie mooi netjies en regtig waarde vir geld. Baie mooi plek, baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pauline V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Sal definitief Anchor's Haven sterk aanbeveel. Die verblyf by Anchor's Haven is baie luuks. Ons het heerlik gebly met 'n pragtige see-uitsig. Die klein kombuisie het verras met 'n "air fryer". Kwaliteit linne maak alles nog beter!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Rustige afskakel-plek. Pragtige huis. Goeie ligging. Vriendelike diens. Vredevol en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sally C
1 nag Gesin met tieners
4.8
Feb 2024

Spacious and beautifully decorated. Great stay, everything you could have wished for and spotlessly clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Franciske M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Anchor's Haven is die perfekte oornagplek, pragtig en netjies, met wonderlike uitsig buite. Veilig en 'n gasheer wat baie moeite doen. Van die oomblik wat ons bespreking bevestig is, totdat ons daar uitgery het die oggend, het Rean ekstra moeite gedoen. WhatsApps met al die besonderhede nodig, asook van die omgewing en restuarante in die omgewing. Ons het voor vertrek al die WiFi se password ontvang so kon dadelik konnekteer. Hy het ook gesorg dat daar 'n verwarmer in die eenheid was toe ons daarna vra. Alles wat ons nodig gehad het, was in die eenheid (Oos-uitsig) en die kombuis, asook ontspanningsgedeelte was ongelooflik luuks en ruim. Ons het heerlik uitgerus en het die stilte en rustigheid baie geniet. Die volgende oggend was dit heerlik om 'n stomende koppie koffie op die dek te geniet en die wonderskone uitsig te bewonder. Ek kan net met lof praat van Anchor's Haven. Ons het ook 'n ervaring gehad waaroor ons kan lag, Rean het ons vooraf gewaarsku om versigtig te ry by die ingang sodat die voertuig nie sleep oor die hoër deel by die stene nie, en ons het gehoor gegee, maar met die uitry daarvan vergeet! Ha-ha, klein memories.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Ongelooflik lekker en beste waarde vir geld! Anchors Haven gee vir jou presies soos wat op die foto's bemark word plus nog meer. Dit is absoluut smaakvol uitgelê en bied alles wat jy nodig mag kry. Daar word ook beskuit, vars vrugte, muesli en yogurt voorsien. Koffie en melk is in die kamers sowel as die braaikamer en onder in die kombuisarea voorsien! Die uitsig oor die see is pragtig en bied dit ook 'n lekker stappie af na die strand!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Fantasties! Baie netjies en skoon. Uitstekende ligging. Vriendelike personeel. Eienaar baie gasvry en vriendelik. Meer as waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linree P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Fantastiese verblyf. Die eienaar, Réan, is vriendelik en het ons dadelik welkom laat voel. Hy doen moeite om sy gaste ingelig te hou indien daar enige haakplekke is. Die gastehuis is pragtig en baie netjies. Ons het heerlik gebly. Baie dankie, Réan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R990
R990 R743
per nag (plek vir 2)
Vanaf R990
R990 R743
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erin Place 4, Hersham, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0333095eaa3fbcfbebd9a65d4785e799909be7e617fbb7cf281780f1597426c1fa4c20fa2f93d215b3b78e7fd87cd2527175?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R743 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 4 Erin Place Hersham 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0531576 22.2561053

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang