Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anchor's Haven

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 18 Apr 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erin Place 4, Hersham, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Anchor's Haven is naby die strand op die duine van Hersham in die Groot-Brakrivier geleë en bied luukse verblyf wat oor Mosselbaai oor die Indiese Oseaan uitkyk.

Dié akkommodasie bied smaakvol gemeubileerde gastekamers wat die Dubbelsuite insluit wat 'n kapasiteit van 4 gaste het en die ander drie suites kan elk 2 gaste akkommodeer. Die dubbelsuite is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, terwyl die ander 3 suites elk 'n koninggrootte-bed het. In elke kamer se en suite-badkamer is óf 'n stort óf 'n bad beskikbaar.

Al 4 kamers het gratis WiFi en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n lugbraaier, 'n Nespresso-masjien, 'n broodrooster, eetgerei en breekware. Alle gaste het toegang tot die res van die huis met 'n eetarea, 'n gastesitkamer, 'n volledig toegeruste kombuis, binne- en buitebraaigeriewe en 'n lieflike swembad.

Gaste kry veilige genoegsame parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek en die hele huis het toegang tot gratis WiFi. Hierdie huis kan as 'n geheel verhuur word, wat dit 'n ideale ligging maak vir 'n gesinsvakansie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Pauline V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal graag Anchor's Haven aanbeveel! Ons het 'n vorige keer by Anchor's Haven oorgeslaap. Dit was weereens 'n heerlike ondervinding. Alles was perfek n...
Sien meer
Jun 2024
Riaan D
Saam met lewensmaat
5.0
Die eenheid is baie luuks. Oorweeg gerus om hier te bly! Ons verblyf was uitstaande!
Apr 2024
Am D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelik ontvang. Plek is baie mooi netjies en regtig waarde vir geld. Baie mooi plek, baie netjies.
Mrt 2024
Pauline V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal definitief Anchor's Haven sterk aanbeveel. Die verblyf by Anchor's Haven is baie luuks. Ons het heerlik gebly met 'n pragtige see-uitsig. Die klei...
Sien meer
Mrt 2024
Nico O
Gesin met tieners
5.0
Rustige afskakel-plek. Pragtige huis. Goeie ligging. Vriendelike diens. Vredevol en rustig.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Erin Place 4, Hersham, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Anchor's Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erin Place 4, Hersham, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0333095eaa3fbcfbebd9a65d4785e799909be7e617fbb7cf281780f1597426c1fa4c20fa2f93d215b3b78e7fd87cd2527175?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 4 Erin Place Hersham 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0531576 22.2561053

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang