Ancient Emperor Guest Estate
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Elsa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Manie V - Jun 2024
Algehele gradering
Sal hoogs aanbeveel.
Ria M - Okt 2023
Algehele gradering
Besoek aan Aardklop.
Ancient Emperor Guest Estate se terugvoer
Hi Ria
Ons waardeer julle ondersteuning - dit bly wonderlik om sulke aangename gaste te huisves! Hoop ons sien julle weer wanneer julle in Potchefstroom moet oornag - julle is altyd welkom!
Vriendelike groete
Lukas en personeel.
Larike V - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Baie dankie, Lukas, vir jou gasvryheid.
Ancient Emperor Guest Estate se terugvoer
Hi Larike
Baie dankie vir jou terugvoer, waardeer dit. Julle is altyd baie welkom.
Vriendelike groete.
Lukas en personeel.
Elzie N - Jul 2024
Algehele gradering
Goeie gastehuis.
Ancient Emperor Guest Estate se terugvoer
Beste Elzie
Ons neem kennis van jou terugvoer en is teleurgesteld oor die lae puntetoekenning ontvang - die laagste nog. Ons waardeer gaste wat enige dienste waarmee hulle ontevrede is dadelik aan ons uitwys en ons die geleentheid gee om dit reg te stel.
Alle lugversorgers is onlangs gediens en funksioneer wel effektief - indien gaste nie die vooraf ingestelde kontroles verstel nie. Terloops, dit was gisteraand minus 10 grade hier en by navrae vanoggend het al die gaste bevestig dat die verhitting effektief was.
Ontvang hiermee my beste wense - en sterkte vir jou toekomstige gasvrou / gasheer by wie jy tuisgaan. Ek hoop jy vind verblyf waarmee jy tevrede is.
Lukas van Wyk
Marco V - Mei 2021
Algehele gradering
Verblyf was lekker.
Ina R - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtig, kraakvars skoon, professionele diens!
Ancient Emperor Guest Estate se terugvoer
Beste Ina. Dit was 'n groot voorreg om sulke aangename gaste by ons te kon huisves. Baie dankie vir die terugvoer. Ons verwelkom julle graag terug met julle volgende besoek aan Potcheftroom. Vriendelike groete. Lukas, Elsa, Carolone en Personeel.
Elsa M - Okt 2018
Algehele gradering
Ongelooflik goed.
Ancient Emperor Guest Estate se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. Dit was vir ons 'n voorreg om u as gaste te kon huisves. Baie dankie vir u ondersteuning, ons sal u baie graag terug verwelkom.
Martie M - Mei 2018
Algehele gradering
Puik diens.
Ancient Emperor Guest Estate se terugvoer
Beste Martie
Baie dankie vir die terugvoer, was ons voorreg om u te kon huisves.
U is altyd welkom by Ancient Emperor Guest Estate!
Vriendelike groete
Ancient Emperor Guest Estate Personeel.
Alta O - Jan 2018
Algehele gradering
Rustig.
Ancient Emperor Guest Estate se terugvoer
We thank you for feedback. Looking forward to welcome you back at Ancient Emperor Guest Estate!
Jacques V - Mrt 2018
Algehele gradering
Een van die beter plekke in Potch.
Ancient Emperor Guest Estate se terugvoer
Ons neem kennis van u mening. In terme van ons kansellasiebeleid kan geen terugbetaling gemaak word vir kansellasies op kort kennisgewing nie tensy die kamer op u versoek weer deur 'n ander gas gehuur word.
Petro B - Mrt 2017
Algehele gradering
Alles skoon en netjies.
Neeltjie C - Des 2015
Algehele gradering
Fantasties! Julle sien ons beslis weer!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Postma Straat, , Potchefstroom, 2531, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang