Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ancient Emperor Guest Estate

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Ancient Emperor Guest Estate
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Manie V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie V

Sal hoogs aanbeveel.

Baie mooi, netjies en skoon. Ontbyt was baie lekker.

Ria M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria M

Besoek aan Aardklop.

Hierdie gastehuis is 'n absolute juweel. Die kamers is asemrowend mooi, asook die lus hof tuin. Die ontbyt was keurig voorgesit. Sal definitief weer hier kom kuier. Ons is regtig bederf deur die personeel.

Ancient Emperor Guest Estate se terugvoer

Hi Ria

Ons waardeer julle ondersteuning - dit bly wonderlik om sulke aangename gaste te huisves! Hoop ons sien julle weer wanneer julle in Potchefstroom moet oornag - julle is altyd welkom!

Vriendelike groete
Lukas en personeel.

Ancient Emperor Guest Estate
Larike V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larike V

Ons het baie lekker gebly. Baie dankie, Lukas, vir jou gasvryheid.

Ons het baie lekker warm geslaap in die koue Potchefstroom. Die kamer was skoon en netjies.

Ancient Emperor Guest Estate se terugvoer

Hi Larike

Baie dankie vir jou terugvoer, waardeer dit. Julle is altyd baie welkom.

Vriendelike groete.
Lukas en personeel.

Ancient Emperor Guest Estate
Elzie N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elzie N

Goeie gastehuis.

Algehele voorkoms van die gastehuis is netjies. Dit was 'n koue dag en nag, lugversorgers in albei kamers wat ons bespreek het, het nie gewerk nie. Kamers was koud.

Ancient Emperor Guest Estate se terugvoer

Beste Elzie

Ons neem kennis van jou terugvoer en is teleurgesteld oor die lae puntetoekenning ontvang - die laagste nog. Ons waardeer gaste wat enige dienste waarmee hulle ontevrede is dadelik aan ons uitwys en ons die geleentheid gee om dit reg te stel.

Alle lugversorgers is onlangs gediens en funksioneer wel effektief - indien gaste nie die vooraf ingestelde kontroles verstel nie. Terloops, dit was gisteraand minus 10 grade hier en by navrae vanoggend het al die gaste bevestig dat die verhitting effektief was.

Ontvang hiermee my beste wense - en sterkte vir jou toekomstige gasvrou / gasheer by wie jy tuisgaan. Ek hoop jy vind verblyf waarmee jy tevrede is.

Lukas van Wyk

Ancient Emperor Guest Estate
Marco V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marco V

Verblyf was lekker.

Lekker oorgeslaap behalwe dat die ontvangs nie Covid protocol toepas deur 'n masker te dra nie. Het ons ook die oggend met ontbyt bedien sonder masker. Dit help veel dat daar aanduidings is "Geen masker, geen toegang" maar die personeel dra glad nie maskers nie. Verder alles in plek, baie netjies en skoon. Ontbyt baie lekker.

Ina R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina R

Pragtig, kraakvars skoon, professionele diens!

Heerlik oornag. Kraakvarslinne, goeie matrasse. Kamer baie mooi skoon. Eienaars baie vriendelik, behulpsaam en professioneel. Heerlike ontbyt. Sal beslis weer daar oornag.

Ancient Emperor Guest Estate se terugvoer

Beste Ina. Dit was 'n groot voorreg om sulke aangename gaste by ons te kon huisves. Baie dankie vir die terugvoer. Ons verwelkom julle graag terug met julle volgende besoek aan Potcheftroom. Vriendelike groete. Lukas, Elsa, Carolone en Personeel.

Ancient Emperor Guest Estate
Elsa M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa M

Ongelooflik goed.

Die diens was puik, ontbyt alle verwagtinge oortref, kamer lekker groot en omgewing rustig. Sal definitief weer daar oorslaap.

Ancient Emperor Guest Estate se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer. Dit was vir ons 'n voorreg om u as gaste te kon huisves. Baie dankie vir u ondersteuning, ons sal u baie graag terug verwelkom.

Ancient Emperor Guest Estate
Martie M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie M

Puik diens.

Gasvrye diens, pragtige kamer, heerlike ontbyt.

Ancient Emperor Guest Estate se terugvoer

Beste Martie

Baie dankie vir die terugvoer, was ons voorreg om u te kon huisves.

U is altyd welkom by Ancient Emperor Guest Estate!

Vriendelike groete
Ancient Emperor Guest Estate Personeel.

Ancient Emperor Guest Estate
Alta O - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta O

Rustig.

Rustige atmosfeer, skoon en netjies! Heerlike ontbyt.

Ancient Emperor Guest Estate se terugvoer

We thank you for feedback. Looking forward to welcome you back at Ancient Emperor Guest Estate!

Ancient Emperor Guest Estate
Jacques V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques V

Een van die beter plekke in Potch.

Die Honeymoon suite nie waarde vir geld nie en sal dit nie aanbeveel nie .Dit is wel die moeite werd om in een van die ander kamers te bespreek.

Ancient Emperor Guest Estate se terugvoer

Ons neem kennis van u mening. In terme van ons kansellasiebeleid kan geen terugbetaling gemaak word vir kansellasies op kort kennisgewing nie tensy die kamer op u versoek weer deur 'n ander gas gehuur word.

Ancient Emperor Guest Estate
Petro B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro B

Alles skoon en netjies.

Akkommoderend vir spesifieke ontbyt behoeftes.

Neeltjie C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neeltjie C

Fantasties! Julle sien ons beslis weer!

Ancient Emperor was die perfekte oase na 'n warm, besige dag. Baie dankie, Dirk en Elsa, vir julle lieflike gastehuis. Dit is beslis die enigste opsie as ons weer in julle dorp 'n draai kom maak.

Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Postma Straat, , Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJfjTkeEWLk9P3gBN407UMRVL8trDffpHYbMCWyog48UqBgfk8D?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 21 Postma Street Lake Resort Area 2531 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.676025 27.099524

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang