Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ancient Emperor Guest Estate

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Manie V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Sal hoogs aanbeveel. Baie mooi, netjies en skoon. Ontbyt was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Besoek aan Aardklop. Hierdie gastehuis is 'n absolute juweel. Die kamers is asemrowend mooi, asook die lus hof tuin. Die ontbyt was keurig voorgesit. Sal definitief weer hier kom kuier. Ons is regtig bederf deur die personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Ancient Emperor Guest Estate
Hi Ria Ons waardeer julle ondersteuning - dit bly wonderlik om sulke aangename gaste te huisves! Hoop ons sien julle weer wanneer julle in Potchefstroom moet oornag - julle is altyd welkom! Vriendelike groete Lukas en personeel.

Larike V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Ons het baie lekker gebly. Baie dankie, Lukas, vir jou gasvryheid. Ons het baie lekker warm geslaap in die koue Potchefstroom. Die kamer was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Ancient Emperor Guest Estate
Hi Larike Baie dankie vir jou terugvoer, waardeer dit. Julle is altyd baie welkom. Vriendelike groete. Lukas en personeel.

Elzie N
1 nag Gesin met tieners
3.2
Jul 2024

Goeie gastehuis. Algehele voorkoms van die gastehuis is netjies. Dit was 'n koue dag en nag, lugversorgers in albei kamers wat ons bespreek het, het nie gewerk nie. Kamers was koud.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Elsa
Ancient Emperor Guest Estate
Beste Elzie Ons neem kennis van jou terugvoer en is teleurgesteld oor die lae puntetoekenning ontvang - die laagste nog. Ons waardeer gaste wat enige dienste waarmee hulle ontevrede is dadelik aan ons uitwys en ons die geleentheid gee om dit reg te stel. Alle lugversorgers is onlangs gediens en funksioneer wel effektief - indien gaste nie die vooraf ingestelde kontroles verstel nie. Terloops, dit was gisteraand minus 10 grade hier en by navrae vanoggend het al die gaste bevestig dat die verhitting effektief was. Ontvang hiermee my beste wense - en sterkte vir jou toekomstige gasvrou / gasheer by wie jy tuisgaan. Ek hoop jy vind verblyf waarmee jy tevrede is. Lukas van Wyk

Marco V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2021

Verblyf was lekker. Lekker oorgeslaap behalwe dat die ontvangs nie Covid protocol toepas deur 'n masker te dra nie. Het ons ook die oggend met ontbyt bedien sonder masker. Dit help veel dat daar aanduidings is "Geen masker, geen toegang" maar die personeel dra glad nie maskers nie. Verder alles in plek, baie netjies en skoon. Ontbyt baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ina R
1 nag
5.0
Jan 2019

Pragtig, kraakvars skoon, professionele diens! Heerlik oornag. Kraakvarslinne, goeie matrasse. Kamer baie mooi skoon. Eienaars baie vriendelik, behulpsaam en professioneel. Heerlike ontbyt. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Ancient Emperor Guest Estate
Beste Ina. Dit was 'n groot voorreg om sulke aangename gaste by ons te kon huisves. Baie dankie vir die terugvoer. Ons verwelkom julle graag terug met julle volgende besoek aan Potcheftroom. Vriendelike groete. Lukas, Elsa, Carolone en Personeel.

Elsa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2018

Ongelooflik goed. Die diens was puik, ontbyt alle verwagtinge oortref, kamer lekker groot en omgewing rustig. Sal definitief weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Ancient Emperor Guest Estate
Baie dankie vir u terugvoer. Dit was vir ons 'n voorreg om u as gaste te kon huisves. Baie dankie vir u ondersteuning, ons sal u baie graag terug verwelkom.

Martie M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2018

Puik diens. Gasvrye diens, pragtige kamer, heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Ancient Emperor Guest Estate
Beste Martie Baie dankie vir die terugvoer, was ons voorreg om u te kon huisves. U is altyd welkom by Ancient Emperor Guest Estate! Vriendelike groete Ancient Emperor Guest Estate Personeel.

Alta O
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2018

Rustig. Rustige atmosfeer, skoon en netjies! Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elsa
Ancient Emperor Guest Estate
We thank you for feedback. Looking forward to welcome you back at Ancient Emperor Guest Estate!

Jacques V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2018

Een van die beter plekke in Potch. Die Honeymoon suite nie waarde vir geld nie en sal dit nie aanbeveel nie .Dit is wel die moeite werd om in een van die ander kamers te bespreek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Elsa
Ancient Emperor Guest Estate
Ons neem kennis van u mening. In terme van ons kansellasiebeleid kan geen terugbetaling gemaak word vir kansellasies op kort kennisgewing nie tensy die kamer op u versoek weer deur 'n ander gas gehuur word.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Postma Straat, , Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJfjTkeEWLk9P3gBN407UMRVL8trDffpHYbMCWyog48UqBgfk8D?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 21 Postma Street Lake Resort Area 2531 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.676025 27.099524

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang