Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ancient Soul Space

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Mário M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

It's genuinely an awesome place that offers a tranquil atmosphere and scenery! Going back soon!. The owner was really friendly and efficient in his service. Just update the photos. The place looks a lot better in person!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Baie lekker. Dit was waarde vir geld. Mooi uitsig oor die rivier en area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2023

Value for money and great rest! Johan was an awesome host and really went out of his way to make our stay comfortable. He was available via phone when we got lost while exploring and had a lot of suggestions for what to do. We had breakfast at the venue and it was absolutely awesome. The decor was great - focused on Ancient Soul Space, most definitely. A great place to recuperate!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Rustig, gerieflik en 'n pragtige ligging. Ons gesin van 6 het baie lekker in hierdie unieke houthuis gebly. Die hoofslaapkamer is privaat en ekstra spesiaal met baie atmosfeer en eie kombuisie. Pragtige uitsigte en lekker braai-area het ons alles gebied wat ons wou hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Wonderlik, dankie. Almal kla oor trappe, maar dis lekker goeie oefening, net my opinie. Was lekker om te voel ek het die goeie ingekry op 'n vreedsame, afsit-naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jack H
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2022

Beautiful, peaceful and magical place. The accommodation is excellent, the host is extremely helpful and friendly. If you are looking for peace and quiet, with a magical element you wont be disappointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rocco S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Was regtig besonders! Goeie ligging en vriendelike bestuur!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Het baie lekker gekuier en gerus. Die ligging en uitsig is onverbeterlik. Ek dink dit behoort wel genoem te word dat daar steil trappe is wat vir ouer mense en mense met mobiliteitprobleme wel 'n probleem kan wees. Die gasheer is egter altyd byderhand om te help met bagasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2021

It was lovely and Johan is wonderful. Our time was lovely there and would return in the near future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Wonderlike gasheer. As jy wil wegbreek uit die stad en rustigheid soek is dit beslis die plek, woorde kan nie beskryf hoe lekker ons gekuier het nie sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

JOHAN Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 925
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R1 925
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaaloewerstraat 590, Vaaloewer, Vanderbijlpark, 1900, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0MjAzMTQ3LTMwNmUtNGVmZS04ZWNjLTViMmU1NmE2MmUwYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 925 per nag, vir 7 mense 18 5 1 5 590 Vaaloewer Street Vaaloewer 1900 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.73377 27.59564

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang