Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ancient Soul Space

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

JOHAN Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir Ancient Soul Space
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Mário M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mário M

It's genuinely an awesome place that offers a tranquil atmosphere and scenery!

Going back soon!. The owner was really friendly and efficient in his service. Just update the photos. The place looks a lot better in person!

Riaan B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B

Baie lekker.

Dit was waarde vir geld. Mooi uitsig oor die rivier en area.

Amelia S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia S

Value for money and great rest!

Johan was an awesome host and really went out of his way to make our stay comfortable. He was available via phone when we got lost while exploring and had a lot of suggestions for what to do. We had breakfast at the venue and it was absolutely awesome. The decor was great - focused on Ancient Soul Space, most definitely. A great place to recuperate!

Heleen S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen S

Rustig, gerieflik en 'n pragtige ligging.

Ons gesin van 6 het baie lekker in hierdie unieke houthuis gebly. Die hoofslaapkamer is privaat en ekstra spesiaal met baie atmosfeer en eie kombuisie. Pragtige uitsigte en lekker braai-area het ons alles gebied wat ons wou hê.

Corrie B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie B

Wonderlik, dankie.

Almal kla oor trappe, maar dis lekker goeie oefening, net my opinie. Was lekker om te voel ek het die goeie ingekry op 'n vreedsame, afsit-naweek.

Jack H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack H

Beautiful, peaceful and magical place.

The accommodation is excellent, the host is extremely helpful and friendly. If you are looking for peace and quiet, with a magical element you wont be disappointed.

Rocco S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rocco S

Was regtig besonders!

Goeie ligging en vriendelike bestuur!

Natie T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natie T

Het baie lekker gekuier en gerus. Die ligging en uitsig is onverbeterlik.

Ek dink dit behoort wel genoem te word dat daar steil trappe is wat vir ouer mense en mense met mobiliteitprobleme wel 'n probleem kan wees. Die gasheer is egter altyd byderhand om te help met bagasie.

Christo G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo G

It was lovely and Johan is wonderful.

Our time was lovely there and would return in the near future.

Riaan V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Wonderlike gasheer.

As jy wil wegbreek uit die stad en rustigheid soek is dit beslis die plek, woorde kan nie beskryf hoe lekker ons gekuier het nie sal definitief weer gaan.

Baltus D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Baltus D

Uitstekende fasiliteite, stil en rustig.

Puik en netjiese verblyf, besonders goed in stand gehou. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Lekker stil plek om te kom rus.

Dirk L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk L

Dit was lekker rustig.

Ons het die tydjie baie geniet en lekker gerus. Johan was baie gasvry en het ons sommer dadelik tuis laat voel. Sal definitief weer terug gaan as ons in die omgewing is.

Lata S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lata S

Truly had a great time. The host was awesome.

Fantastic place to unwind.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het regtig 'n wonderlike tyd gehad. Die gasheer was fantasties.

Fantastiese plek om te ontspan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Charlene K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene K

Gerieflik, pragtige uitsig, nie vir ou mense wat nie trappe kan klim nie, gasheer baie gasvry.

Ek sal enigeen aanbeveel om ten minste een keer daar te gaan ontspan, veral die mense in Johannesburg en omgewing wat 'n blaaskansie soek en verfrissend wil terugkeer na die werk. Die plekkie is werklik gerieflik met meer as genoeg spasie indien julle meer as 2 is. Net een negatief indien enigeen 'n been probleem het, sal hy/sy/hulle nie daar kan bly nie, want daar is nogal heelwat trappe, maar dit is die moeite werd omdat die uitsig asemrowend is soos mens afkyk op die rivier en omliggende omgewing.

Hendrie N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrie N

Vriendelik en gasvry.

Beeldskone omgewing, die rustigheid en stilte is tasbaar. Gaste kamers is “cozy” en spreek van omgee. Ek sal dit vir enige reisiger in die wêreld aanbeveel, baie dankie nogmaals!

Buddy J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buddy J

Pragtige view van die rivier.

Die eienaar is besonder oor gaste en gaan sommer baie myle uit om gaste te help, baie vriendelik.

Surita B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita B

Very calm and relaxing.

Great host and beautiful view.

Eugenie T - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugenie T

A wonderful experience that I would recommend for anyone!

Had a peaceful and wonderful experience at Ancient Soul Space. Would definitely go back.

Vanaf
Vanaf R1 925
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R1 925
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaaloewerstraat 590, Vaaloewer, Vanderbijlpark, 1900, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0MjAzMTQ3LTMwNmUtNGVmZS04ZWNjLTViMmU1NmE2MmUwYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 925 per nag, vir 7 mense 18 5 1 5 590 Vaaloewer Street Vaaloewer 1900 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.73377 27.59564

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang