Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

And The Cow Jumped Over The Moon...

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 220 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Brenda F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Great stay and great accommodation. Annette and Casper were great hosts. A very neat and beautifully appointed spacious room. Would recommend this facility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nellie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Warm and friendly welcoming, suggestions on places to visit and things to do. Warm and friendly welcome, beautiful surroundings. Fell in love with Nieu Bethesda!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaap V
1 nag
5.0
Sep 2024

Unbeatable value for money and comfort. The host was brilliant in her welcome and information. The rooms were beautifully furnished, with all the modern amenities. A highly recommended comfortable stayover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
casper
And The Cow Jumped Over The Moon...
Hi Jaap, Thank you for your review. Always appreciate it when people take the time to do so. Regards, Annette

Thomas T
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Netjies, gerieflik, bekostigbaar. Baie lekker geslaap by ATCJOTM. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
casper
And The Cow Jumped Over The Moon...
Hello Thomas Baie dankie vir goeie resensie. Waardeer baie. Groete Annette

Petra N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Would definitely recommend. We loved our stay at The Cow Jumped Over the Moon. Despite the winter chill outside, the place was wonderfully warm and cozy. Everything was clean and comfortable, making for a pleasant experience. I would definitely recommend it to others looking for a comfortable and inviting place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
casper
And The Cow Jumped Over The Moon...
Hi Petra, Thank you for the great review. Very much appreciated. Kind regards, Annette

Anria V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

N moet sien vir enige reis liefhebbers. Was baie lekker, ons was aangenaam verras oor die dorpie sy mense en heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
casper
And The Cow Jumped Over The Moon...
Hello Anria Dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit baie. Groete, Annette

Denzil S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Wou net die rustigheid en omgewing van Nieu-Bethesda weer 'n keer kom beleef het. Ons verblyf was baie aangenaam gewees. Gasvrou en haar man was baie gaaf en vriendelik en het ons onmiddellik baie tuis laat voel. Sal vir seker weer daar oorbly, as ons weer in Nieu-Bethesda kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marian T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Vir ons was dit 'n belewenis om vir die 1e keer in Nieu Betesda te kuier. Ons het beslis baie lekker gebly. Die fasiliteit is baie mooi en gerieflik en ons het niks tekort gekom nie. Die eienaars is baie vriendelik en het ons gulhartig ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
casper
And The Cow Jumped Over The Moon...
Hello Marian Dankie vir so 'n goeie terugvoering op julle verblyf by ons. Waardeer dit baie. Groete, Annette

Rondine L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantastiese plek, stil en rustig. Ons het slegs daar oornag, maar sou graag nog langer wou bly. Die plek is fantasties, alles wat ons nodig gehad het, skoon en netjies. Baie vriendelike gasvrou wat ons sommer dadelik tuis laat voel het. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
casper
And The Cow Jumped Over The Moon...
Hello Rondine Baie dankie vir die goeie resensie. Waardeer dit. Groete Annette

Lorene E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Oulike cosy plekkie. Ons het heerlik geslaap. Oulike eenheid met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
casper
And The Cow Jumped Over The Moon...
Hi Lorene, thank you for taking the time to give us a good review. Regards, Annette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

casper Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 220

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Immelmanstraat 215, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0efbb4ff850b80696da8bbf9764a5dfd935a275415693bf0db7e5b66196dcfe3e7e78443420400edb0cace5a480816173bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 220 5 1 5 215 Immelman Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -31.862339243285 24.552187621593

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang