Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

And The Cow Jumped Over The Moon...

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Immelmanstraat 215, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Vanaf R760 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

And The Cow Jumped Over The Moon is 'n moderne, doelgeboude blyplek in Nieu-Bethesda. Dit is die ideale verblyf vir gaste wat hier kom kuier op pad iewers heen hier oorslaap.

Die akkommodasie bestaan uit 2 selfsorg-eenhede wat elk 'n sitkamer, oopplan-kombuis en 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer het. Daar is 'n koningingrootte-bed in die slaapkamer en 'n dubbelslaapbank in die sitkamer wat gemaklike slaapplek vir altesaam 4 gaste bied. Die eenhede is ten volle toegerus met waaiers, verwarmers, elektriese komberse, stowe, yskaste, mikrogolfoonde, beddegoed, handdoeke, tee en koffie, ens. Die derde eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort wat perfek is vir oornagverblyf.

Dit is 2 km vanaf die dorpie met sy kunsgalerye, koffie- en kunsvlytwinkels, restaurante, die fossielmuseum en die Uilhuis (beroemd vir die sementbeelde wat Helen Martins daar geskep het) geleë en is uiters geskik vir jou wegbreeknaweek. 'n Driestergradering is onlangs aan die kompleks toegeken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 214 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Thomas T
5.0
Netjies, gerieflik, bekostigbaar. Baie lekker geslaap by ATCJOTM. Sal beslis weer kom.
Sep 2024
Petra N
Saam met lewensmaat
5.0
Would definitely recommend. We loved our stay at The Cow Jumped Over the Moon. Despite the winter chill outside, the place was wonderfu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Anria V
Saam met lewensmaat
5.0
N moet sien vir enige reis liefhebbers. Was baie lekker, ons was aangenaam verras oor die dorpie sy mense en heerlike verblyf.
Jun 2024
Denzil S
Saam met lewensmaat
5.0
Wou net die rustigheid en omgewing van Nieu-Bethesda weer 'n keer kom beleef het. Ons verblyf was baie aangenaam gewees. Gasvrou en haar man was baie ...
Sien meer
Jun 2024
Marian T
Saam met lewensmaat
5.0
Vir ons was dit 'n belewenis om vir die 1e keer in Nieu Betesda te kuier. Ons het beslis baie lekker gebly. Die fasiliteit is baie mooi en gerieflik e...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

casper Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 214

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Immelmanstraat 215, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink And The Cow Jumped Over The Moon... het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Immelmanstraat 215, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0efbb4ff850b80696da8bbf9764a5dfd935a275415693bf0db7e5b66196dcfe3e7e78443420400edb0cace5a480816173bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 214 5 1 5 215 Immelman Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -31.862339243285 24.552187621593

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang