Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Andante

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Japie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie gasvry. Baie lekker. Geen probleme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerisha M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Excellent weekend stay! The host was excellent and the space was incredibly safe, neat and clean. Will definitely be back to book every month! It was the perfect weekend getaway .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Oornag tydens ons besoek aan die Oppikus Musiekfees. Die perfekte oorslaap tydens ons een-aand besoek aan die OppiKus Musiekfees. Die gastehuis is loop afsland vanaf die fees-terrein geleë. Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig, die geriewe skoon en baie netjies. Veilige parkering. Ons kan dus sonder enige huiwering aanbeveel en sal beslis weer van hul dienste gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Apr 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisca L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik, smaakvol, netjies. Baie lekker gebly, alles wat jy nodig het en naby die swemstrand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hansie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ons het goed uitgerus en het veilig gevoel by Andante. Ons het met aankoms 'n warm verwelkoming ontvang. Die eienaars is vriendelik en akkommoderend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Die oom en tannie wat daar bly, is baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vusi M
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Perfect. Location was perfect and neighbourhood was safe and very quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danita V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie netjies en uiters gerieflik. Annemie het ons gulhartig ontvang en tuis laat voel. Die plekkie is baie gerieflik en netjies en ons het die verblyf terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemie
Andante
Ek is bly dat julle jul verblyf by ons geniet het. Dankie vir jul vriendelikheid.

Monique B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Perfekte plekkie, skoon, snoesig, netjies en alles wat mens nodig het. Dis presies wat mens nodig het, dis 'n lekker cosy plek met privaatheid, dis skoon en netjies en regtig die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemie
Andante
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit was n voorreg om julle te ontmoet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annemie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broadway-straat 8, Beacon Rock, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA621975d2ab3b8f5442634657837f2693e402ab72dfd5ce7f8dc9e5bc5c898779f382e4e1a157239ed9adffe2aac7df9d1cc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 8 Broadway Street Beacon Rock 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.8374267 30.3913436

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang