Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Andante

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annemie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Andante
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Japie L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie L

Baie gasvry.

Baie lekker. Geen probleme.

Nerisha M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerisha M

Excellent weekend stay!

The host was excellent and the space was incredibly safe, neat and clean. Will definitely be back to book every month! It was the perfect weekend getaway .

Leon K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K

Oornag tydens ons besoek aan die Oppikus Musiekfees.

Die perfekte oorslaap tydens ons een-aand besoek aan die OppiKus Musiekfees. Die gastehuis is loop afsland vanaf die fees-terrein geleë. Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig, die geriewe skoon en baie netjies. Veilige parkering. Ons kan dus sonder enige huiwering aanbeveel en sal beslis weer van hul dienste gebruik maak.

Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Marisca L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisca L

Heerlik, smaakvol, netjies.

Baie lekker gebly, alles wat jy nodig het en naby die swemstrand.

Hansie C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie C

Ons het goed uitgerus en het veilig gevoel by Andante.

Ons het met aankoms 'n warm verwelkoming ontvang. Die eienaars is vriendelik en akkommoderend.

Melanie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly. Die oom en tannie wat daar bly, is baie aangenaam.

Vusi M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vusi M

Perfect.

Location was perfect and neighbourhood was safe and very quiet.

Danita V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danita V

Baie netjies en uiters gerieflik.

Annemie het ons gulhartig ontvang en tuis laat voel. Die plekkie is baie gerieflik en netjies en ons het die verblyf terdeë geniet.

Andante se terugvoer

Ek is bly dat julle jul verblyf by ons geniet het. Dankie vir jul vriendelikheid.

Andante
Monique B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B

Perfekte plekkie, skoon, snoesig, netjies en alles wat mens nodig het.

Dis presies wat mens nodig het, dis 'n lekker cosy plek met privaatheid, dis skoon en netjies en regtig die moeite werd.

Andante se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit was n voorreg om julle te ontmoet.

Andante
Rika H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika H

Gasvry, puik gasheer en gasvrou.

Netjies, skoon, alles wat mens nodig het.

Andante se terugvoer

Baie dankie, Rika. Ons is bly dat julle jul verblyf by ons geniet het. Dit was aangenaam om julle te ontmoet.

Andante
Desmond R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Desmond R

Nice and cosy. The owners were very friendly and supportive.

Place is very neat and the owners were very friendly.

Andante se terugvoer

You were polite and friendly guests. Thank you for leaving our place so clean and tidy.

Andante
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broadway-straat 8, Beacon Rock, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA621975d2ab3b8f5442634657837f2693e402ab72dfd5ce7f8dc9e5bc5c898779f382e4e1a157239ed9adffe2aac7df9d1cc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 8 Broadway Street Beacon Rock 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.8374267 30.3913436

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang