Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Andante Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Juan V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie gerieflik. Alhoewel dit net 'n vinnige oorstop was, was alles gerieflik en het alles gemaklik gegaan. Goeie geriewe en maklike ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacqueline
Andante Gastehuis
Ons is baie bly om te hoor julle het lekker gebly! Baie dankie, en hoop ons kan julle weer akkommodeer.

Jessica K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Family stay. What a great experience, the manager went out of her way to accommodate us. It was so clean and neat, lovely linen and great aircon. Spacious room, no 4. Will definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacqueline
Andante Gastehuis
Dear Jessica, we're thrilled to hear that our staff made a great impression on you with their friendly and attentive service. We pride ourselves on our team's dedication to guest satisfaction, and your feedback is a wonderful encouragement. We look forward to welcoming you back in the future!

Erine R
1 nag Saam met vriende
4.4
Jul 2024

Kon lekker kuier saam met vriende. Vir 'n een aand verblyf het ons baie lekker gebly en sal weer by die plek oorslaap in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jacqueline
Andante Gastehuis
Dankie Erine, dit was 'n plesier om julle te akkommodeer. Hoop ons sien julle gou weer.

John M
Kort verblyf
4.4
Jun 2024

Lekker gemaklik en waarde vir geld. The room was perfect for sleeping and was close to town, which helped a lot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jacqueline
Andante Gastehuis
Dear John, thank you for taking the time to review our property. Hope to see you again soon!

Magda M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Vriendelik en veilig. Baie vriendelike ontvangs. Ruim en netjiese kamers. Sal beslis weer daar bly en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Surinda V
Kort verblyf
4.8
Mrt 2022

Uitstekend. Gastehuis is mooi, netjies, veilig en rustig. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari R
1 nag
4.8
Mrt 2022

Netjies, skoon, privaat en stil. Soos bo reeds genoem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doreen V
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2022

Gerieflik vir 'n aand se oorslaap. Dit was gerieflik vir 'n oornag. Maar ek sal nie sommer 'n naweek bespreek nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2022

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Pierre D
1 nag
5.0
Nov 2021

Veilige, skoon en mooi kamers. Beveel die verblyf vir enige iemand aan. Baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jacqueline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R500
R500 R375
per nag (plek vir 1)
Vanaf R500
R500 R375
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joe Slovo-weg 65, Freemanville, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f329c7e817e6fb007dd8d1cc8eeed644c100faaf22ba63952c2f47c92fa222c63f5ec9e8bc63036fcf0930afff2bb5f1fd1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R375 per nag (plek vir 1) 46 5 1 5 65 Joe Slovo Road Freemanville 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.867051560913 26.635901927948

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang