Andantelodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elmo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 86
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Jennifer H - Sep 2024
Algehele gradering
Loved our stay, thank you.
Jolande H - Aug 2024
Algehele gradering
Die beste.
Elzabé V - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker gebly! Naby Menlyn en die gebied waar ons besigheid moes doen!
Jolande H - Mei 2024
Algehele gradering
Pragtige gemaklike akkommodasie wat baie sentraal is.
Rentia B - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Dina V - Jan 2024
Algehele gradering
My gunsteling plek in Pretoria!
Andantelodge se terugvoer
Baie dankie Dina
Ons sien julle graag weer.
Groete
Ingrid
Cathy D - Aug 2024
Algehele gradering
Lovely place, thanks so much.
Herman H - Mrt 2024
Algehele gradering
Cool.
Andantelodge se terugvoer
Hallo Herman
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ek is jammer dat jy WiFi probleme ondervind het.
Volgende keer laat weet ons/gastehuis, dalk moes ons net weer ge-reset het. Maar 'n probleem met al die krag onderbrekings. Ons hoop om julle weer by ons te verwelkom. Mooi dag vir julle.
Groete.
Ingrid
Jj R - Feb 2024
Algehele gradering
Ongerieflik.
Andantelodge se terugvoer
Goeiemiddag Mnr Reichel
Ek is so jammer om hierdie te verneem en dat jy nie die omvang van jou ontevredenheid op hierdie platform bekend gemaak het nie.
Ek onthou wel dat jy vir 1 persoon bespreek en betaal het maar dat twee van julle opgedaag het en daarvolgens het ek 'n ander eenheid aan jou geallokeer. (Al ons eenhede het dieselfde geriewe en afwerkings)
Vir jou ontevredenheid het ek jou 'n keuse gegee om nie vir die 2de persoon te betaal nie of om 'n gratis ontbyt te geniet. (Ons het nie nodig gehad om dit te offer nie) maar jy het eerste opsie uitgeoefen.
Ons weet ons kan nie almal tevrede stel nie, maar glo ons ander reviews spreek vanself.
Groete
Ingrid
Tariro R - Des 2023
Algehele gradering
Peaceful stay!
Andantelodge se terugvoer
Good day Tariro,
Thank you for your kind message. There are always hiccups in life, but it's how you try to solve them that's most important.
Would love to accommodate you again.
Kindest regards, Ingrid
Wouter V - Des 2023
Algehele gradering
2 Dagen gelogeerd.
Andantelodge se terugvoer
Bedankt Wouter voor het mooie review. Elmo en ik hopen jullie terug te zien.
Groete
Ingrid
Robert W - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Andantelodge se terugvoer
Baie dankie, Robert. Ons is altyd dankbaar vir sulke mooi terugvoer. Sien julle hopelik 'n volgende keer. Groete, Ingrid
Jolande H - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik uitgerus.
Andantelodge se terugvoer
Hallo Jolande
Baie dankie vir julle lojale besprekings. Dis 'n riem onder die hart.
Groete
Ingrid
Theunis O - Okt 2023
Algehele gradering
Detailed.
Andantelodge se terugvoer
Hallo Theunis
Baie dankie vir jou review. Groot waardering.
Sien julle graag weer.
Groete
Ingrid
Lize V - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige skoon, luukse ruim kamer met alles wat mens nodig het. Stil, pragtige tuin, waarin jy net kan afskakel. Ons kom beslis weer.
Andantelodge se terugvoer
Dankie Lize. Ons doen ons bes en sien julle graag weer. Groete, Ingrid
Anna B - Aug 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelike diens.
Andantelodge se terugvoer
Hallo Anna
Baie dankie vir jou mooi boodskap / review.
Mooi dag.
Groete
Ingrid
Melanie L - Aug 2023
Algehele gradering
Weer lekker gekuier.
Andantelodge se terugvoer
Hallo Melanie
Baie bly julle het weer lekker by ons vertoef.
Dankie vir jou lojale besprekings.
Groete
Ingrid
Melanie L - Jun 2023
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf.
Lees meerAndantelodge se terugvoer
Hallo Melanie
Sjoe wat 'n wonderlike resensie. Baie dankie hiervoor, ons waardeer natuurlik sulke spesiale terugvoer soos joune.
Sien julle binnekort weer.
Groete
Ingrid
Yolandi V - Jun 2023
Algehele gradering
Skoon en gerieflik, 'n plesier!
Andantelodge se terugvoer
Hallo Yolandi
Weereens dankie vir jou 'lekker' terugvoer.
Hoop ons stel julle nooit teleur nie.
Groete
Ingrid
Amanda P - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige woning, voel soos huis, familiegevoel.
Andantelodge se terugvoer
Goeiedag Amanda, baie dankie vir jou wonderlike resensie. Waardeer dit opreg.
Jolande H - Mei 2023
Algehele gradering
Rustig, ruim en elegant.
Andantelodge se terugvoer
Goeiemiddag Jolande, ons is altyd dankbaar as ons gaste hulle verblyf by ons geniet het. Dankie vir jou mooi resensie.
Adriaan O - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie mooi plek en stil.
Andantelodge se terugvoer
Goeiemiddag Adriaan, baie dankie vir die mooi terugvoering en sien julle graag weer.
Hannnes M - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflik en rustig in die stad.
Andantelodge se terugvoer
Hallo Hannes, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Groete Ingrid
Riette V - Apr 2023
Algehele gradering
3de keer.
Andantelodge se terugvoer
Dankie Riette
Ons sien uit om julle ten minste nog 3 keer by ons te verwelkom.
Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Stefani P - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig, skoon en mooi omgewing.
Andantelodge se terugvoer
Goeiemore Stefani
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons waardeer dit opreg en sien julle graag weer.
Vriendelike groete
Ingrid
Marilette M - Apr 2023
Algehele gradering
Ons en ons kinders het heerlik gebly.
Andantelodge se terugvoer
Goeie middag Marilette
Baie dankie vir jou mooi boodskap. Sien julle graag weer volgende jaar.
Groete
Ingrid
Louise L - Mei 2023
Algehele gradering
Aangename oornagfasiliteit.
Andantelodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit vreeslik.
Wil net seker maak of die Aircon dan nie gewerk het nie. Sal dit vandag gaan toets.
Nogmaals dankie en mooi dag verder.
Groete
Ingrid
Maryna K - Mrt 2023
Algehele gradering
Verkeerde kamer en houding van dame wat ons ontvang het, het ons ervaring beïnvloed.
Lees meerAndantelodge se terugvoer
Goeiemore Maryna
Ek is regtig baie jammer as julle nie 'n lekker ervaring gehad het nie. Die dame wat julle ontvang het was ek, Ingrid Botha, eienaar van Andante. Ek het mooi verduidelik dat dit gaste was wat ek in ons familie eenheid moes skuif aangesien dit 'n ma en seun was wat apart wou slaap. Dus ook net twee gaste en het nie meer geld ontvang nie. Ek het glad nie verstaan van julle dat dit hoegenaamd 'n probleem was toe ek dit verduidelik het nie, maar vra omverskoning dat die skuif na (Bach) 'n negetiewe ervaring bewerkstellig het.
Vriendelike groete
Ingrid
Jolande H - Nov 2022
Algehele gradering
Altyd Heerlik.
Chris R - Okt 2022
Algehele gradering
Dankie.
Andantelodge se terugvoer
Hallo Chris, baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons waardeer dit vreeslik. Groete Ingrid
Jean J - Sep 2022
Algehele gradering
Alles was 100% ten spyte van die feit dat ons bietjie vroeg was.
Jolande H - Jul 2022
Algehele gradering
Rustig en verfrissend.
Amanda P - Okt 2022
Algehele gradering
Naby aan PTA Oos Hospitaal.
Andantelodge se terugvoer
Dankie vir die moeite om 'n resensie te los en vir die goeie punte.
Ons is altyd daar vir ons gaste om te help waar ons kan.
Vriendelike groete
Ingrid
ILSETTE C - Jan 2022
Algehele gradering
Beethoven is 'n lekker private plekkie.
Melanie L - Aug 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly veral omdat ons hond daar toegelaat is en daar ruim grasperke is vir enige troeteldier.
Lees meerAndantelodge se terugvoer
Goeie middag Melanie
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons waardeer dit altyd en as ons te kort skiet kan ons dit regstel.
Dit is net so bitter jammer dat julle nie vir ons ingelig het dat die eenheid se braaitang weg is nie, want dan kon ons dit soos met die kurk trekker, dadelik vir julle reggestel het.
Rakende die raserige gaste, vra ons weereens omverskoning. Ons sou hulle onmiddelik stil gemaak het as julle ons toe daarvan verwittig het. Ons het egter Saterdag met hulle gepraat en gelukkig was dit Saterdag aand rustig en stil.
Soos telefonies genoem sal dit ons voorreg wees om met julle volgende besoek reg te maak.
Nogmaals dankie vir julle ondersteuning.
Vriendelike groete
Ingrid
Phumla M - Mei 2022
Algehele gradering
It was okay.
Rene N - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig, privaat en gemaklik.
Suzette S - Jul 2021
Algehele gradering
Business trip with partner.
Elsofie S - Mei 2021
Algehele gradering
Perfek
Melandri O - Mrt 2021
Algehele gradering
Die moeite werd.
Manfred N - Feb 2021
Algehele gradering
Ons het dadelik welkom en veilig gevoel. Die tuin en die eenheid was netjies.
Elanza H - Aug 2021
Algehele gradering
Stad "getaway" in 'n netjiese, luukse opset.
Lees meerJohan L - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker gewees.
Jan H - Mrt 2021
Algehele gradering
Sal Adantelodge verseker aanbeveel!
Sonet Hattingh H - Sep 2021
Algehele gradering
Rustige en veilige kuier in pragtige lodge.
Andantelodge se terugvoer
Hallo Sonet
Baie dankie vir jou mooi review. Groot waardering - Hoop ons sien jou in die toekoms weer.
Groete
Ingrid
J C - Jun 2021
Algehele gradering
Baie koud.
Lizelle C - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige plekkie!
Andantelodge se terugvoer
Baie dankie Lizelle,
Jou pragtige terugvoer word opreg waardeer en spoor ons aan.
Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Groete,
Elmo en Ingrid
Telana R - Feb 2020
Algehele gradering
Puik!
Andantelodge se terugvoer
Dankie Telana,
Dis vir ons n riem onder die hart as ons gaste tuis voel en hul verblyf geniet.
Ons hoop om julle spoedig weer te sien.
Groete,
Elmo en Ingrid
Gabriel V - Aug 2020
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike ervaring!
Andantelodge se terugvoer
Baie dankie, Gabriel.
Ons waardeer jul pragtige resensie.
Sien uit daarna om julle weer te huisves.
Elmo
Elzabé V - Nov 2019
Algehele gradering
Uitstekend! Puik! Jy slaap een keer daar en sal weer beslis terugkom!
Lees meerAndantelodge se terugvoer
Baie dankie Elzabe.Jou resensie is besonders en ons waardeer jou positiewe reaksie op ons musiek tema.
Ons sien uit daarna om julle weer te huisves!
Groetnis.
Elmo
Odette V - Nov 2019
Algehele gradering
Rustig.
Andantelodge se terugvoer
Dankie Odette. Jou pragtige gradering word waardeer!
Philip F - Apr 2019
Algehele gradering
Baie netjies, stil omgewing en goeie ontbyt - vriendelike mense.
Andantelodge se terugvoer
Baie dankie Philip. Ons waardeer jou pragtige terugvoering!
Gerhard K - Okt 2019
Algehele gradering
Rustige, mooi en veilige gastehuis.
Andantelodge se terugvoer
Baie dankie, Gerhard. Ons waardeer jou mooi resensie.
Ons hoop om julle spoedig weer terug te verwelkom.
Groete
Elmo
Esther W - Aug 2019
Algehele gradering
Puik gastehuis!
Andantelodge se terugvoer
Baie dankie Esther. Ons waardeer jou mooi terugvoer.
Erika R - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjiese plek, rustig en als skoon.
Andantelodge se terugvoer
Baie dankie Erika. Ek waardeer jou eerlike terugvoer.
Ek sal dit baie waardeer indien jy my via e-pos of anders kan laat weet hoe ons ons kliëntediens kan verbeter of waar ons dalk nie die kolskoot kon inkry nie. Dit is vir ons belangrik om te verbeter waar nodig.
Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
Groete
Elmo
Petro T - Sep 2018
Algehele gradering
Sal beslis weer hier bespreek.
Marie-louise B - Feb 2018
Algehele gradering
Luukse verblyf.
Andantelodge se terugvoer
Baie dankie Marie-louise, ons waardeer jou pragtige resensie. Hoop ons sien julle weer in die nabye toekoms!
Groete,
Elmo
Vanessa O - Jan 2018
Algehele gradering
Mooi skoon en gerieflik.
Andantelodge se terugvoer
Baie dankie Vanessa. Sulke pragtige resensies word opreg waardeer! Ons hoop om weer kwaliteit verblyf vir julle te bied in die nabye toekoms. Elmo.
Bessie C - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker en skoon, maar ons bure het geraas.
Andantelodge se terugvoer
Hi Bessie,
Dankie vir die mooi terugvoer. Jammer om te hoor van die bure. As ek geweet het sou ek 'n versoekie na hulle kant gemaak het.
Hoop ons sien julle weer. Groete, Elmo
Yolande J - Jan 2018
Algehele gradering
Awesome!
Andantelodge se terugvoer
Baie dankie Yolande!
Lizl T - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Charmaine M - Nov 2017
Algehele gradering
Ons het baie veilig gevoel, die hele plek, tuin ingelsuit, baie mooi en netjies, staff baie vriendelik.
Andantelodge se terugvoer
Dankie Charmaine.
Ons hoop om julle gou weer by ons te ontvang.
Groete vir al die Swazi
Elmo
Tertia V - Okt 2017
Algehele gradering
Andante lodge is 'n oase in Pretoria, verblyf was fantasties in alle opsigte sien julle beslis weer en weer en weer!
Andantelodge se terugvoer
Dankie Tertia. Sulke wonderlike terugvoer is altyd welkom ek is so bly julle het die voël konsert geniet. Ons kry ook nooit genoeg daarvan nie. Sterkte met die herstel en hoop om julle weer te sien.
Groetnis
Elmo
Mike F - Okt 2017
Algehele gradering
Uitstekende eenhede.
Andantelodge se terugvoer
Baie dankie Mike. Ons is besonders bly as ons gaste tuis voel.
Groetnis
Elmo
Ronel H - Aug 2017
Algehele gradering
Home away from home.
Lauren C - Sep 2017
Algehele gradering
Clean, comfortable and great location!
Andantelodge se terugvoer
Thank you, Lauren.
We are happy you enjoyed your stay and appreciate your mention of what made it great. We try hard and it's always welcome to get appreciation.
Hope to see you again!
Elmo
Bianca P - Aug 2017
Algehele gradering
Baie vriendelik en gasvry.
Andantelodge se terugvoer
Baie dankie Bianca. Ons hoop om julle weer sien.
Annelize A - Jul 2017
Algehele gradering
Vriendelik en gerieflik!
Andantelodge se terugvoer
Dankie Annelize. Dit is altyd heerlik om julle te ontvang. Groete tot volgende keer. (PS. Ek het toe vir Bach 'n lugversorger ingesit)
Tarryn F - Apr 2017
Algehele gradering
Great accommodation and service.
Andantelodge se terugvoer
Thank you Tarryn. We appreciate your wonderful review. It would be great to accommodate you again sometime.
Regards,
Elmo and Ingrid
Letitia S - Apr 2017
Algehele gradering
Rustig en aangenaam.
Andantelodge se terugvoer
Hi Letitia. Baie dankie vir jou pragtige resensie. Daar moes 'n foutjie iewers ingeglip het met die diens van julle kamer, aangesien dit verseker ten alle tye gediens moes word. Ek sal ondersoek en indien daar probleempies is, en dit uit sorteer.
Ons hoop om julle weer te kan akkomodeer. Groetnis. Elmo
Bojoura R - Feb 2017
Algehele gradering
Prachtig plekkie - prachtige mense.
Andantelodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering in Afrikaans! Dit was heerlik om julle hier te kon akkommodeer!
Annelize A - Jan 2017
Algehele gradering
Lekker.
Andantelodge se terugvoer
Hi Annalize,
Dankie vir jou mooi terugvoer. Al kry ons min sulke ontsaglike warm dae soos toe julle hier was, het ons klaar lugversorging ingesit net ingeval. Cool!
Dina V - Okt 2016
Algehele gradering
Superskoon en netjies.
Andantelodge se terugvoer
Dankie, Dina, dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon huisves!
Lise T - Sep 2016
Algehele gradering
Sal enige tyd weer daar gaan bly.
Andantelodge se terugvoer
Baie dankie Lise, sulke mooi terugvoer word baie waardeer!
Stella V - Sep 2016
Algehele gradering
Heerlik.
Andantelodge se terugvoer
Baie dankie!
Dit was vir ons heerlik om julle te ontvang!
Elna H - Sep 2016
Algehele gradering
It was a home from home, warm and welcoming!
Andantelodge se terugvoer
Baie dankie Elna!
Dankie vir die ontbyt terugvoer. Dis great om te weet ons doen dit reg!
Dale M - Jun 2016
Algehele gradering
Andantelodge is 'n pragtige plek met lekker binne parkeerplek en baie aangename mense.
Andantelodge se terugvoer
Baie dankie Dale. Ons waardeer dit.
Annelie V - Mei 2016
Algehele gradering
Puik!
Andantelodge se terugvoer
Baie dankie Annelie!
Anthoné C - Mei 2016
Algehele gradering
Heerlik gebly in 'n pragtige omgewing met 'n mooi tuin en groot bome!
Andantelodge se terugvoer
Baie dankie Anthoné.
Riekie P - Apr 2016
Algehele gradering
Verblyf was baie aangenaam.
Andantelodge se terugvoer
Baie dankie Riekie!
Ludwig D - Apr 2016
Algehele gradering
Baie rustig en 'n baie mooi gastehuis.
Andantelodge se terugvoer
Baie dankie Ludwig.
Retha G - Apr 2016
Algehele gradering
Onvergeetlike ervaring!
Lees meerAnnemarie D - Aug 2016
Algehele gradering
'n Definitiewe hoogtepunt van ons naweek!
Andantelodge se terugvoer
Baie dankie Annemarie,
Dis vir ons heerlik om gaste soos julle te ontvang. Dankie vir die mooi terugvoer.
Catherine M - Aug 2016
Algehele gradering
This is a fantastic place, with friendly and welcoming environment.
Lardus P - Mei 2016
Algehele gradering
Dit was een van die beste plekke waar ons nog gebly het, netjies, skoon en pragtig!
Andantelodge se terugvoer
Baie dankie Lardus!
Janine T - Sep 2016
Algehele gradering
Aangenaam verras!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pieringweg 733, Waterkloof Holdings, Pretoria, 0174, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang