Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Andantelodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elmo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 85 resensies vir Andantelodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jolande H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolande H

Die beste.

Heerlike, gerieflike verblyf omring deur 'n lieflike tuin. Baie goed geleë naby inkopiesentrums en markte. Altyd 'n goeie wegbreek vir ons.

Elzabé V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabé V

Lekker gebly! Naby Menlyn en die gebied waar ons besigheid moes doen!

Uiters netjies, stil. Heerlik warm geslaap met 'n elektriese kombers. Ruim kamer. Ons kon ongelukkig nie tennis kyk nie - om DSTV te kyk moet jy met 'n kode inskakel om jou foon en met jou eie DSTV besonderhede - my man kon net nie op sy foon inkom nie. Dit was nogal 'n frustrasie!

Jolande H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolande H

Pragtige gemaklike akkommodasie wat baie sentraal is.

Ons bly altyd lekker by Andante lodge.

Rentia B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia B

Fantasties.

Vreeslik netjies en skoon. Ons het baie lekker oornag.

Dina V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina V

My gunsteling plek in Pretoria!

Die personeel is vriendelik en gasvry. Ons het heerlik gebly en sal weer kom.

Andantelodge se terugvoer

Baie dankie Dina

Ons sien julle graag weer.

Groete
Ingrid

Andantelodge
Cathy D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cathy D

Lovely place, thanks so much.

Very good, thank you!

Herman H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman H

Cool.

Ek het dit heel veilig gevind. Die staf is baie vriendelik. Die WiFi was problematies, ek kon daarop inlog, maar die internetverbinding was nie stabiel nie.

Andantelodge se terugvoer

Hallo Herman
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ek is jammer dat jy WiFi probleme ondervind het.
Volgende keer laat weet ons/gastehuis, dalk moes ons net weer ge-reset het. Maar 'n probleem met al die krag onderbrekings. Ons hoop om julle weer by ons te verwelkom. Mooi dag vir julle.
Groete.
Ingrid

Andantelodge
Jj R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jj R

Ongerieflik.

Nee, ek het nie lekker gebly by Andantelodge nie. Dit was 'n ongerief en het my omgekrap. Sal dit nie aanbeveel vir enige iemand nie.

Andantelodge se terugvoer

Goeiemiddag Mnr Reichel

Ek is so jammer om hierdie te verneem en dat jy nie die omvang van jou ontevredenheid op hierdie platform bekend gemaak het nie.

Ek onthou wel dat jy vir 1 persoon bespreek en betaal het maar dat twee van julle opgedaag het en daarvolgens het ek 'n ander eenheid aan jou geallokeer. (Al ons eenhede het dieselfde geriewe en afwerkings)

Vir jou ontevredenheid het ek jou 'n keuse gegee om nie vir die 2de persoon te betaal nie of om 'n gratis ontbyt te geniet. (Ons het nie nodig gehad om dit te offer nie) maar jy het eerste opsie uitgeoefen.

Ons weet ons kan nie almal tevrede stel nie, maar glo ons ander reviews spreek vanself.

Groete
Ingrid

Andantelodge
Tariro R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tariro R

Peaceful stay!

Beautiful place not too far from Johannesburg. The place is clean and the facility is well-kept. I had issues with the breakfast, but the owner resolved that. I also got a different room to what I had booked online, but it wasn't an issue.

Andantelodge se terugvoer

Good day Tariro,
Thank you for your kind message. There are always hiccups in life, but it's how you try to solve them that's most important.
Would love to accommodate you again.
Kindest regards, Ingrid

Andantelodge
Wouter V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter V

2 Dagen gelogeerd.

Top. Perfecte lokatie. Hartelijke ontvangst. Niets was te veel. Schoon huis en de tuin was erg mooi en netjies.

Andantelodge se terugvoer

Bedankt Wouter voor het mooie review. Elmo en ik hopen jullie terug te zien.
Groete
Ingrid

Andantelodge
Robert W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert W

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly, gerieflike eenhede.

Andantelodge se terugvoer

Baie dankie, Robert. Ons is altyd dankbaar vir sulke mooi terugvoer. Sien julle hopelik 'n volgende keer. Groete, Ingrid

Andantelodge
Jolande H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolande H

Heerlik uitgerus.

Ons geniet Andantelodge elke keer wanneer ons Pretoria toe gaan. Die kamers is ruim en goed toegerus, gerieflik en super netjies. Die beddens en linne is luuks en verseker 'n heerlike nagrus. Ons keuse elke keer.

Andantelodge se terugvoer

Hallo Jolande
Baie dankie vir julle lojale besprekings. Dis 'n riem onder die hart.
Groete
Ingrid

Andantelodge
Theunis O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis O

Detailed.

Tot parkering kon gereserveer word.

Andantelodge se terugvoer

Hallo Theunis
Baie dankie vir jou review. Groot waardering.
Sien julle graag weer.
Groete
Ingrid

Andantelodge
Lize V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V

Pragtige skoon, luukse ruim kamer met alles wat mens nodig het. Stil, pragtige tuin, waarin jy net kan afskakel. Ons kom beslis weer.

Sien sterre.

Andantelodge se terugvoer

Dankie Lize. Ons doen ons bes en sien julle graag weer. Groete, Ingrid

Andantelodge
Anna B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna B

Skoon, netjies en vriendelike diens.

Ons het lekker gebly, kamer was skoon en netjies.

Andantelodge se terugvoer

Hallo Anna
Baie dankie vir jou mooi boodskap / review.
Mooi dag.
Groete
Ingrid

Andantelodge
Melanie L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie L

Weer lekker gekuier.

Ons oornag altyd lekker by Andante lodge, veral omdat ons hond ook welkom is en Ingrid 'n baie tegemoetkomende gasvrou is. Ons het hierdie keer versoek om vroeër in te boek en dit was geen probleem nie.

Andantelodge se terugvoer

Hallo Melanie
Baie bly julle het weer lekker by ons vertoef.
Dankie vir jou lojale besprekings.
Groete
Ingrid

Andantelodge
Melanie L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie L

Skoon en netjiese verblyf.

Ons het reeds twee keer by Andante lodge gebly, spesifiek omdat hulle hondvriendelik is en die Ingrid, die gasvrou, selfs na jou hond sal kyk as hy/sy ge-"potty train" is as jy dalk vinnig wil gaan uiteet. Ons het hierdie keer weer lekker gebly. Die kamers is netjies en die self-catering kombuisie van elke eenheid is goed toegerus, parkering is veilig en toegang in en uit by die hek in jou eie beheer. Jy kan 'n lekker ontbyt daar nuttig. Die gasvrou is altyd daar, akkommoderend en behulpsaam, en dit spoel deur na haar personeel. Ons beveel Andantelodge sterk aan.

Andantelodge se terugvoer

Hallo Melanie

Sjoe wat 'n wonderlike resensie. Baie dankie hiervoor, ons waardeer natuurlik sulke spesiale terugvoer soos joune.

Sien julle binnekort weer.

Groete
Ingrid

Andantelodge
Yolandi V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi V

Skoon en gerieflik, 'n plesier!

Ons is vriendelik ontvang. Dit was heerlik om in so mooi eenheid in te stap. Dit was netjies, gerieflik en skoon. Ons het heerlik warm geslaap, veilig gevoel en het alles gehad wat ons sou nodig hê! Baie dankie! As daar iets is wat ons kan voorstel, is dit dat daar net seker gemaak word die warm water vir stort is genoeg. Ons het warm gestort, maar kon voel die hitte neem af.

Andantelodge se terugvoer

Hallo Yolandi
Weereens dankie vir jou 'lekker' terugvoer.
Hoop ons stel julle nooit teleur nie.
Groete
Ingrid

Andantelodge
Amanda P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda P

Pragtige woning, voel soos huis, familiegevoel.

Geen moeite is te veel vir Ingrid en haar span nie. Dit is die tweede maal wat ons daar woon en alles is perfek, netjies en skoon. Ek sal by geen ander gastehuis in Pretoria slaap as Andantelodge nie!

Andantelodge se terugvoer

Goeiedag Amanda, baie dankie vir jou wonderlike resensie. Waardeer dit opreg.

Andantelodge
Jolande H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolande H

Rustig, ruim en elegant.

Ek het heerlik gebly by Andante. Die omgewing is rustig en naby alles. Die tuin is groot en goed versorg en die eenheid het als wat jy kan nodig hê. Baie skoon, lieflike linne en 'n heerlike stort.

Andantelodge se terugvoer

Goeiemiddag Jolande, ons is altyd dankbaar as ons gaste hulle verblyf by ons geniet het. Dankie vir jou mooi resensie.

Andantelodge
Adriaan O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan O

Baie mooi plek en stil.

Lekker privaat en lekker geriewe, braai-plek en stoep. Ek sal altyd daar bly as ek weer Pta. toe geen. Baie mooi en skoon. Tussen die bome.

Andantelodge se terugvoer

Goeiemiddag Adriaan, baie dankie vir die mooi terugvoering en sien julle graag weer.

Andantelodge
Hannnes M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannnes M

Gerieflik en rustig in die stad.

Sien sterre.

Andantelodge se terugvoer

Hallo Hannes, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Groete Ingrid

Andantelodge
Riette V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riette V

3de keer.

Dis die 3de keer wat ons hier gebly het. Kamers is baie netjies. Alle geriewe. Die laaste kamer was die beste. Ek onthou die naam vir volgende keer.

Andantelodge se terugvoer

Dankie Riette

Ons sien uit om julle ten minste nog 3 keer by ons te verwelkom.

Baie dankie vir die mooi terugvoer.

Andantelodge
Stefani P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefani P

Rustig, skoon en mooi omgewing.

Ons het net een aand oorgebly en die plek het als gehad en nog meer. Die staff is vriendelik en as jy vir 'n paar dae verblyf soek, is hierdie plek perfek met 'n klein kombuis en braaigeriewe. Sal verseker weer daar oorbly.

Andantelodge se terugvoer

Goeiemore Stefani

Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons waardeer dit opreg en sien julle graag weer.

Vriendelike groete

Ingrid

Andantelodge
Marilette M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marilette M

Ons en ons kinders het heerlik gebly.

Ons het as skoolgroep oorgebly by Andantelodge, dit was skoon en netjiese, veilige verblyf vir die kinders veral. Die kamers is baie stylvol en uitleg is goed.

Andantelodge se terugvoer

Goeie middag Marilette

Baie dankie vir jou mooi boodskap. Sien julle graag weer volgende jaar.

Groete
Ingrid

Andantelodge
Louise L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louise L

Aangename oornagfasiliteit.

Die Mozart-eenheid bied skoon en netjiese geriewe. Die eenheid is 'n baie koue kamer.

Andantelodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit vreeslik.

Wil net seker maak of die Aircon dan nie gewerk het nie. Sal dit vandag gaan toets.

Nogmaals dankie en mooi dag verder.

Groete
Ingrid

Andantelodge
Maryna K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Maryna K

Verkeerde kamer en houding van dame wat ons ontvang het, het ons ervaring beïnvloed.

Moenie vir gaste 'n keuse gee om 'n kamer te kies en dan kry jy nie die kamer wat jy gekies het met aankoms nie en het dan 'n houding daaroor en gee 'n rede van "ons kon meer geld maak met die kamer deur die skuif te doen". Indien ons vooraf geskakel was en gevra of dit 'n probleem sal wees om te skuif sou ons miskien heeltemal anders daaroor gevoel het. Dit het ons hele ervaring negatief beïnvloed en daarom sal ons nie weer by Adante Lodge bespreek nie.

Andantelodge se terugvoer

Goeiemore Maryna

Ek is regtig baie jammer as julle nie 'n lekker ervaring gehad het nie. Die dame wat julle ontvang het was ek, Ingrid Botha, eienaar van Andante. Ek het mooi verduidelik dat dit gaste was wat ek in ons familie eenheid moes skuif aangesien dit 'n ma en seun was wat apart wou slaap. Dus ook net twee gaste en het nie meer geld ontvang nie. Ek het glad nie verstaan van julle dat dit hoegenaamd 'n probleem was toe ek dit verduidelik het nie, maar vra omverskoning dat die skuif na (Bach) 'n negetiewe ervaring bewerkstellig het.

Vriendelike groete
Ingrid

Andantelodge
Jolande H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolande H

Altyd Heerlik.

Hierdie was ons 4de kuiertjie by Andante. Die verblyf is altyd keurig, gerieflik en rustig. Die tuine is pragtig. Ons kom beslis weer.

Chris R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris R

Dankie.

Voldoen aan ons behoeftes.

Andantelodge se terugvoer

Hallo Chris, baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons waardeer dit vreeslik. Groete Ingrid

Andantelodge
Jean J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean J

Alles was 100% ten spyte van die feit dat ons bietjie vroeg was.

Sien sterre.

Jolande H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolande H

Rustig en verfrissend.

Ons het heerlik gebly. Die kamer is baie goed toegerus en die gasvrou is super gaaf en behulpsaam. Ons sal definitief weer gaan inloer.

Amanda P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda P

Naby aan PTA Oos Hospitaal.

Lodge was baie tegemoedkomend in terme van ons wat graag 'n later uitklok tyd wou hê om 'n dokter te besoek. Heerlike ontbyt geniet.

Andantelodge se terugvoer

Dankie vir die moeite om 'n resensie te los en vir die goeie punte.
Ons is altyd daar vir ons gaste om te help waar ons kan.
Vriendelike groete
Ingrid

Andantelodge
Ilsette P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilsette P

Beethoven is 'n lekker private plekkie.

Die kragonderbrekings was bietjie irriterend. Was nie beurtkrag nie.

Melanie L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie L

Ons het baie lekker gebly veral omdat ons hond daar toegelaat is en daar ruim grasperke is vir enige troeteldier.

By die hek wou die eienaar weet of ons 'n bespreking het voordat ons ingelaat is en selfs nadat ons ingelaat is by ontvangs het Andante Lodge steeds nie geweet ons het bespreek en betaal nie. Die kamer het goeie linne en die badkamer is baie netjies. Dit tel baie punte. Ons het gesukkel om te braai sonder braaitoerusting wat ons vooraf bevestig het daar sou wees. Ons moes ook gaan vra vir 'n kurktrekker. Kamers is baie naby mekaar en die partytjie in die kamer langsaan was nogal steurend. Die uitlate van die kamer langsaan se twee lugversorgers is by ons kamer se braaiplek en die partytjiegangers het dit laat loop tot die volgende oggend wat ons vertrek het. Ten spyte hiervan sal ons Andante Lodge weer oorweeg. Daar sal nie elke keer 'n partytjie wees nie en hulle is troeteldiervriendelik. Ons sal ook van die ander kamers oorweeg. Die eienaar, Ingrid, sal beslis werk maak van die paar tekortkominge.

Andantelodge se terugvoer

Goeie middag Melanie
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons waardeer dit altyd en as ons te kort skiet kan ons dit regstel.
Dit is net so bitter jammer dat julle nie vir ons ingelig het dat die eenheid se braaitang weg is nie, want dan kon ons dit soos met die kurk trekker, dadelik vir julle reggestel het.
Rakende die raserige gaste, vra ons weereens omverskoning. Ons sou hulle onmiddelik stil gemaak het as julle ons toe daarvan verwittig het. Ons het egter Saterdag met hulle gepraat en gelukkig was dit Saterdag aand rustig en stil.
Soos telefonies genoem sal dit ons voorreg wees om met julle volgende besoek reg te maak.
Nogmaals dankie vir julle ondersteuning.
Vriendelike groete
Ingrid

Andantelodge
Phumla M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phumla M

It was okay.

It's a beautiful place.

Rene N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene N

Rustig, privaat en gemaklik.

Personeel was tegemoetkomend en professioneel. Die eenheid was gemaklik en baie netjies.

Suzette S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette S

Business trip with partner.

This is the second time I have stayed at Andantelodge on business trips and I can honestly say that both visits were absolutely awesome. I will recommend Andantelodge to anyone without hesitation.

Elsofie S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsofie S

Perfek

Tien uit tien! Pragtig, skoon, veilig, lieflike tuin, heerlike ontbyt.

Melandri O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melandri O

Die moeite werd.

My man het by julle oorgeslaap as deel van sy besigheidsreis en hy sê hy sal enige tyd weer by julle oorbly, vir plesier of besigheid. Die plek is besonders mooi en definitief waarde vir sy geld. Dankie Elmo en Ingrid.

Manfred N - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manfred N

Ons het dadelik welkom en veilig gevoel. Die tuin en die eenheid was netjies.

Die eenheid was ruim, die beddegoed vars en skoon en die kombuis het al die nodige toebehore gehad.

Elanza H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanza H

Stad "getaway" in 'n netjiese, luukse opset.

Andante is 'n goeie bestemming vir 'n wegbreek in die stad. Die luukse verblyf is baie modern met 'n mooi uitsig. Die bestemming bied toerusting om jou lewe te vergemaklik, soos n braaier, yskas, stoof, potte, ens. Daaglikse skoonmaak en klerewasdienste word beskikbaar gestel indien dit benodig word. Die uitleg van elke eenheid bied privaatheid in jou eie spasie. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Dit is ook naby ander aantrekkings indien jy op soek is vir bietjie vermaak.

Johan L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Lekker gewees.

Billik, netjies en goed geleë.

Jan H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan H

Sal Adantelodge verseker aanbeveel!

Ruim kamer, stil eenkant. Goeie diens ervaar.

Sonet Hattingh H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonet Hattingh H

Rustige en veilige kuier in pragtige lodge.

Privaatheid, elke woonstelletjie op sy eie.

Andantelodge se terugvoer

Hallo Sonet

Baie dankie vir jou mooi review. Groot waardering - Hoop ons sien jou in die toekoms weer.

Groete
Ingrid

Andantelodge
J C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
J C

Baie koud.

Met aankoms is daar vir ons gesê die aircon werk nie maar hulle het wel 'n heater in die kamer gesit. Die heater is so klein dat hy nie die kamer kon warm maak nie. Wou toe komberse oor die bed gooi, wat toe glad nie beskikbaar was in die kamer nie. So was toe maar 'n baie koue aand.

Lizelle C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle C

Pragtige plekkie!

Pragtige tuin en baie rustige omgewing. Mooi kamer. Goeie linne en smaakvolle dekor. Baie goed toegerus met alles en selfs meer as wat jy nodig het.

Andantelodge se terugvoer

Baie dankie Lizelle,
Jou pragtige terugvoer word opreg waardeer en spoor ons aan.
Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Groete,
Elmo en Ingrid

Andantelodge
Telana R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Telana R

Puik!

Dankie vir 'n goeie gehalteverblyf en diens. Sal beslis weer besoek!

Andantelodge se terugvoer

Dankie Telana,
Dis vir ons n riem onder die hart as ons gaste tuis voel en hul verblyf geniet.
Ons hoop om julle spoedig weer te sien.
Groete,
Elmo en Ingrid

Andantelodge
Gabriel V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriel V

Wat 'n wonderlike ervaring!

Die Mense van Andante Lodge is net puik. Van die bestuurspan tot die personeel. Ons is behoorlik op die hande gedra. Doe ontbyt is absoluut eersteklas. Hulle sal my beslis weer sien. Hulle pryse is baie bekostigbaar.

Andantelodge se terugvoer

Baie dankie, Gabriel.
Ons waardeer jul pragtige resensie.
Sien uit daarna om julle weer te huisves.
Elmo

Andantelodge
Elzabé V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabé V

Uitstekend! Puik! Jy slaap een keer daar en sal weer beslis terugkom!

Sal ten alle tye Andate Lodge uit my hart aanbeveel. Was ons tweede besoek. Als so perfek, gerieflik en so mooi netjies ingerig! Gawe eienaars, wat ook so toegeeflik was dat ons bietjie vroeër kon inkom om net ons vinnig te verfris vir 'n vertoning wat ons moes bywoon! Was so dankbaar, anders moes ons met ons sweetlywe gaan! Baie dankie vir julle diens! Als is so met goeie smaak ingerig en as musikant is ek sommer mal oor julle musiekterme en komponiste se name wat gebruik is - Andante, Mozart , Verdi - kamers se name!

Andantelodge se terugvoer

Baie dankie Elzabe.Jou resensie is besonders en ons waardeer jou positiewe reaksie op ons musiek tema.
Ons sien uit daarna om julle weer te huisves!
Groetnis.
Elmo

Andantelodge
Odette V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette V

Rustig.

Mooiste tuin en vriendelikste ontvangs. Kamer was heerlik en goed toegerus. Sal vir seker weer kom kuier. Ontbyt was heerlik gewees.

Andantelodge se terugvoer

Dankie Odette. Jou pragtige gradering word waardeer!

Andantelodge
Philip F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip F

Baie netjies, stil omgewing en goeie ontbyt - vriendelike mense.

Sien sterre.

Andantelodge se terugvoer

Baie dankie Philip. Ons waardeer jou pragtige terugvoering!

Andantelodge
Gerhard K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K

Rustige, mooi en veilige gastehuis.

Awesome gastehuis en die ontbyt was net so awesome gewees.

Andantelodge se terugvoer

Baie dankie, Gerhard. Ons waardeer jou mooi resensie.

Ons hoop om julle spoedig weer terug te verwelkom.

Groete
Elmo

Andantelodge
Esther W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esther W

Puik gastehuis!

Skoon, netjiese en ruim kamers. Alles wat ons nodig gehad het en nog meer.

Andantelodge se terugvoer

Baie dankie Esther. Ons waardeer jou mooi terugvoer.

Andantelodge
Erika R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika R

Baie netjiese plek, rustig en als skoon.

Baie netjies, skoon plek en rustige atmosfeer.

Andantelodge se terugvoer

Baie dankie Erika. Ek waardeer jou eerlike terugvoer.

Ek sal dit baie waardeer indien jy my via e-pos of anders kan laat weet hoe ons ons kliëntediens kan verbeter of waar ons dalk nie die kolskoot kon inkry nie. Dit is vir ons belangrik om te verbeter waar nodig.

Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.

Groete
Elmo

Andantelodge
Petro T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro T

Sal beslis weer hier bespreek.

Ons kon nie vir beter gevra het nie, als was net perfek, ons twee vierbeenkinders kon ook lekker ontspan na 'n lang rit. Baie dankie ons sal beslis weer hier bespreek.

Marie-louise B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-louise B

Luukse verblyf.

Ons familie van vier het baie lekker by Andantelodge gebly. Baie veilig en goed geleë. Ek kan dit met vrymoedigheid aanbeveel. Geniet gerus hulle heerlike ontbyt teen 'n ongelooflike goeie prys. Die eenhede is wel toegerus om gerieflik self kos te maak.

Andantelodge se terugvoer

Baie dankie Marie-louise, ons waardeer jou pragtige resensie. Hoop ons sien julle weer in die nabye toekoms!

Groete,
Elmo

Andantelodge
Vanessa O - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa O

Mooi skoon en gerieflik.

Als was mooi skoon en dit was baie lekker. Goeie diens.

Andantelodge se terugvoer

Baie dankie Vanessa. Sulke pragtige resensies word opreg waardeer! Ons hoop om weer kwaliteit verblyf vir julle te bied in die nabye toekoms. Elmo.

Andantelodge
Bessie C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bessie C

Dit was baie lekker en skoon, maar ons bure het geraas.

Die verblyf was baie aangenaam. Dit is skoon en rustig hier. Ons het net ongelukkig raserige bure gehad. Maar ons het dit geniet.

Andantelodge se terugvoer

Hi Bessie,
Dankie vir die mooi terugvoer. Jammer om te hoor van die bure. As ek geweet het sou ek 'n versoekie na hulle kant gemaak het.
Hoop ons sien julle weer. Groete, Elmo

Andantelodge
Yolande J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande J

Awesome!

Baie netjiese lodge. Die tuin is pragtig en verblyf uit die boonste rakke. Sal verseker weer teruggaan!

Andantelodge se terugvoer

Baie dankie Yolande!

Andantelodge
Lizl T - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizl T

Baie lekker en rustig.

Baie netjies, pragtige kamer! Rustige omgewing.

Charmaine M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M

Ons het baie veilig gevoel, die hele plek, tuin ingelsuit, baie mooi en netjies, staff baie vriendelik.

Ons is van Swaziland af en het geensins ongemaklik of onveilig gevoel nie, ons is baie goed ontvang.

Andantelodge se terugvoer

Dankie Charmaine.

Ons hoop om julle gou weer by ons te ontvang.

Groete vir al die Swazi
Elmo

Andantelodge
Tertia V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia V

Andante lodge is 'n oase in Pretoria, verblyf was fantasties in alle opsigte sien julle beslis weer en weer en weer!

Andante is 'n lodge waar jy rus en vrede geniet, stil, hoor geen stadsgeraas en die vroegoggend voëlgesange laat jou sommer dink jy is op die plaas. Alles om, in en oor Andante is puik en van hoogstaande gehalte. Die eienaar/bestuur en personeel is baie aangenaam, vriendelik en behulpsaam. As ons weer in Pretoria moet oorbly, sal dit altyd beslis weer by Andante wees.

Andantelodge se terugvoer

Dankie Tertia. Sulke wonderlike terugvoer is altyd welkom ek is so bly julle het die voël konsert geniet. Ons kry ook nooit genoeg daarvan nie. Sterkte met die herstel en hoop om julle weer te sien.

Groetnis
Elmo

Andantelodge
Mike F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike F

Uitstekende eenhede.

Sal dit ten sterkste aanbeveel. Het ons verblyf baie geniet. Ontbyt 'n besliste moet om te nuttig. Baie dankie vir 'n heerlike tyd by julle.

Andantelodge se terugvoer

Baie dankie Mike. Ons is besonders bly as ons gaste tuis voel.

Groetnis
Elmo

Andantelodge
Ronel H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel H

Home away from home.

We had a wonderful stay at Andante Lodge. It was like a home away from home. We had everything we needed and more. Beds were very comfortable. It was very nice and clean. The owners were super friendly and helpful.

Lauren C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren C

Clean, comfortable and great location!

The room was beautiful and very clean with all the modern amenities making our stay very comfortable. We loved the fast WiFi and central location of Andantelodge. We will definitely stay here again.

Andantelodge se terugvoer

Thank you, Lauren.
We are happy you enjoyed your stay and appreciate your mention of what made it great. We try hard and it's always welcome to get appreciation.
Hope to see you again!
Elmo

Andantelodge
Bianca P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca P

Baie vriendelik en gasvry.

Mooi plek en rustig, baie lekker gekuier.

Andantelodge se terugvoer

Baie dankie Bianca. Ons hoop om julle weer sien.

Andantelodge
Annelize A - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize A

Vriendelik en gerieflik!

Altyd vriendelike diens en lekker ontbyt.

Andantelodge se terugvoer

Dankie Annelize. Dit is altyd heerlik om julle te ontvang. Groete tot volgende keer. (PS. Ek het toe vir Bach 'n lugversorger ingesit)

Andantelodge
Tarryn F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn F

Great accommodation and service.

We only stayed at Andante for a single night but the owners were extremely welcoming and accommodating. The facilities are great and all the comforts provided. Breakfast in the morning is a must. Thanks again for having us!

Andantelodge se terugvoer

Thank you Tarryn. We appreciate your wonderful review. It would be great to accommodate you again sometime.
Regards,
Elmo and Ingrid

Andantelodge
Letitia S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia S

Rustig en aangenaam.

Sal net verkies dat kamers oor naweke ook skoongemaak word.

Andantelodge se terugvoer

Hi Letitia. Baie dankie vir jou pragtige resensie. Daar moes 'n foutjie iewers ingeglip het met die diens van julle kamer, aangesien dit verseker ten alle tye gediens moes word. Ek sal ondersoek en indien daar probleempies is, en dit uit sorteer.
Ons hoop om julle weer te kan akkomodeer. Groetnis. Elmo

Andantelodge
Bojoura R - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bojoura R

Prachtig plekkie - prachtige mense.

Baie lekker gebly! Goed gehelp met waar in die omgewing een draai te gan maak. Sal definitief weer daar bly as ons een plek soek in Pretoria.

Andantelodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering in Afrikaans! Dit was heerlik om julle hier te kon akkommodeer!

Andantelodge
Annelize A - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annelize A

Lekker.

Lekker gebly, air-con in kamer sal aanbeveel word. Badkamer toilet bietjie knap. Baie lekker ontbyt. Vriendelike personeel.

Andantelodge se terugvoer

Hi Annalize,
Dankie vir jou mooi terugvoer. Al kry ons min sulke ontsaglike warm dae soos toe julle hier was, het ons klaar lugversorging ingesit net ingeval. Cool!

Andantelodge
Dina V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina V

Superskoon en netjies.

Sal Andantelodge graag aanbeveel. Beddens slaap lekker, selfsorg met groot yskas en die bonus,ontbyt was heerlik. Gasheer, Elmo, baie vriendelik en behulpsaam.

Andantelodge se terugvoer

Dankie, Dina, dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon huisves!

Andantelodge
Lise T - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise T

Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Gasvryheid was puik en 'n heerlike ontbyt. Die tuin is pragtig en mens voel baie tuis.

Andantelodge se terugvoer

Baie dankie Lise, sulke mooi terugvoer word baie waardeer!

Andantelodge
Stella V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella V

Heerlik.

Het heerlik gebly! Als netjies, skoon en goed ingerig. Die ontbyt was heerlik. Sal julle vir seker weer gebruik.

Andantelodge se terugvoer

Baie dankie!
Dit was vir ons heerlik om julle te ontvang!

Andantelodge
Elna H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna H

It was a home from home, warm and welcoming!

Friendly staff and brilliant breakfast!

Andantelodge se terugvoer

Baie dankie Elna!
Dankie vir die ontbyt terugvoer. Dis great om te weet ons doen dit reg!

Andantelodge
Dale M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dale M

Andantelodge is 'n pragtige plek met lekker binne parkeerplek en baie aangename mense.

Ons sal dit graag aanbeveel aan ander mense wat opsoek is vir verblyf in Pretoria en sal self ook weer daar tuisgaan. Dankie aan Elmo en Ingrid.

Andantelodge se terugvoer

Baie dankie Dale. Ons waardeer dit.

Andantelodge
Annelie V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V

Puik!

Sien gerus die sterre.

Andantelodge se terugvoer

Baie dankie Annelie!

Andantelodge
Anthoné C - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthoné C

Heerlik gebly in 'n pragtige omgewing met 'n mooi tuin en groot bome!

Ons is 'n gesin van 5 met 3 kinders en het baie tuis gevoel by Andante! Ingrid en Elmo is gasvry en behulpsaam en skroom nie om te help as jy 'n versoek het nie. Baie dankie julle twee! Die eenheid was silwerskoon, smaakvol gemeubileer en die breekware ens. van uitstaande kwaliteit. Ons sal beslis weer by Andante tuisgaan.

Andantelodge se terugvoer

Baie dankie Anthoné.

Andantelodge
Riekie P - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie P

Verblyf was baie aangenaam.

Baie aangename ervaring. Die gastehuis is baie netjies en skoon. Daar heers 'n baie rustige en stil atmosfeer.

Andantelodge se terugvoer

Baie dankie Riekie!

Andantelodge
Ludwig D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwig D

Baie rustig en 'n baie mooi gastehuis.

Baie vriendelik en gasvry, dankie!

Andantelodge se terugvoer

Baie dankie Ludwig.

Andantelodge
Retha G - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha G

Onvergeetlike ervaring!

Ons verbly by Andantelodge was 11 dae van absolute plesier. Dit was 'n onvergeetlike ervaring van opregte vriendelikheid en gasvryheid asook keurig en luuks gemeubileerde eenhede wat aan al ons behoeftes voldoen het. Die gasheer en -vrou het uit hul pad gegaan om ons verblyf aangenaam en gerieflik te maak, die daaglikse skoonmaak- asook wasgoeddiens het my lewe aansienlik vergemaklik en ons is bonop bederf met heerlike tuisgebak! Beste gastehuis-verblyf ooit!

Annemarie D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie D

'n Definitiewe hoogtepunt van ons naweek!

Ek en my man het baie lekker by Andantelodge gebly. Elmo en Ingrid was baie vriendelik en Johanna het vir ons baie lekker ontbyt gemaak. Die kamer (Mozart Suite) was skoon en netjies en ons het ons verblyf baie geniet!

Andantelodge se terugvoer

Baie dankie Annemarie,
Dis vir ons heerlik om gaste soos julle te ontvang. Dankie vir die mooi terugvoer.

Andantelodge
Catherine M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Catherine M

This is a fantastic place, with friendly and welcoming environment.

Elmo and Ingrid, thanks very much for you warm personalities. Stay blessed. This is a second home to those who need a break from the day-to-day commotion. Thanks very much!

Lardus P - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lardus P

Dit was een van die beste plekke waar ons nog gebly het, netjies, skoon en pragtig!

Dis lekker om vriendelik ontvang te word en in 'n netjiese plek rustig te word. Die gehalte van beddegoed, en ander toerusting is van hoë gehalte. Dankie vir die geleentheid om by julle te kon oornag.

Andantelodge se terugvoer

Baie dankie Lardus!

Andantelodge
Janine T - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine T

Aangenaam verras!

Mooiste kamers en lekker geriewe. Ons het baie lekker saam gekuier. Eienaars is vriendelik en voorsien in jou behoeftes. Ons kom beslis weer!

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pieringweg 733, Waterkloof Holdings, Pretoria, 0174, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5OTIyMTJhLTlkZWYtNDk2NC04OWFlLTRjN2VhOTQzNzBjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 733 Piering Road Waterkloof Holdings 0174 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.845107773657 28.269461095333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang