Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Andantelodge

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Jolande H
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Die beste. Heerlike, gerieflike verblyf omring deur 'n lieflike tuin. Baie goed geleë naby inkopiesentrums en markte. Altyd 'n goeie wegbreek vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzabé V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker gebly! Naby Menlyn en die gebied waar ons besigheid moes doen! Uiters netjies, stil. Heerlik warm geslaap met 'n elektriese kombers. Ruim kamer. Ons kon ongelukkig nie tennis kyk nie - om DSTV te kyk moet jy met 'n kode inskakel om jou foon en met jou eie DSTV besonderhede - my man kon net nie op sy foon inkom nie. Dit was nogal 'n frustrasie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolande H
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Pragtige gemaklike akkommodasie wat baie sentraal is. Ons bly altyd lekker by Andante lodge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rentia B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantasties. Vreeslik netjies en skoon. Ons het baie lekker oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

My gunsteling plek in Pretoria! Die personeel is vriendelik en gasvry. Ons het heerlik gebly en sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmo
Andantelodge
Baie dankie Dina Ons sien julle graag weer. Groete Ingrid

Cathy D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Lovely place, thanks so much. Very good, thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Herman H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Cool. Ek het dit heel veilig gevind. Die staf is baie vriendelik. Die WiFi was problematies, ek kon daarop inlog, maar die internetverbinding was nie stabiel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elmo
Andantelodge
Hallo Herman Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ek is jammer dat jy WiFi probleme ondervind het. Volgende keer laat weet ons/gastehuis, dalk moes ons net weer ge-reset het. Maar 'n probleem met al die krag onderbrekings. Ons hoop om julle weer by ons te verwelkom. Mooi dag vir julle. Groete. Ingrid

Jj R
1 nag Saam met vriende
3.4
Feb 2024

Ongerieflik. Nee, ek het nie lekker gebly by Andantelodge nie. Dit was 'n ongerief en het my omgekrap. Sal dit nie aanbeveel vir enige iemand nie.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Elmo
Andantelodge
Goeiemiddag Mnr Reichel Ek is so jammer om hierdie te verneem en dat jy nie die omvang van jou ontevredenheid op hierdie platform bekend gemaak het nie. Ek onthou wel dat jy vir 1 persoon bespreek en betaal het maar dat twee van julle opgedaag het en daarvolgens het ek 'n ander eenheid aan jou geallokeer. (Al ons eenhede het dieselfde geriewe en afwerkings) Vir jou ontevredenheid het ek jou 'n keuse gegee om nie vir die 2de persoon te betaal nie of om 'n gratis ontbyt te geniet. (Ons het nie nodig gehad om dit te offer nie) maar jy het eerste opsie uitgeoefen. Ons weet ons kan nie almal tevrede stel nie, maar glo ons ander reviews spreek vanself. Groete Ingrid

Tariro R
1 nag
5.0
Des 2023

Peaceful stay! Beautiful place not too far from Johannesburg. The place is clean and the facility is well-kept. I had issues with the breakfast, but the owner resolved that. I also got a different room to what I had booked online, but it wasn't an issue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmo
Andantelodge
Good day Tariro, Thank you for your kind message. There are always hiccups in life, but it's how you try to solve them that's most important. Would love to accommodate you again. Kindest regards, Ingrid

Wouter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

2 Dagen gelogeerd. Top. Perfecte lokatie. Hartelijke ontvangst. Niets was te veel. Schoon huis en de tuin was erg mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmo
Andantelodge
Bedankt Wouter voor het mooie review. Elmo en ik hopen jullie terug te zien. Groete Ingrid

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elmo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pieringweg 733, Waterkloof Holdings, Pretoria, 0174, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5OTIyMTJhLTlkZWYtNDk2NC04OWFlLTRjN2VhOTQzNzBjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 733 Piering Road Waterkloof Holdings 0174 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.845107773657 28.269461095333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang