Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Andantelodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pieringweg 733, Waterkloof Holdings, Pretoria, 0174, Gauteng
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Andantelodge bied 'n rustige omgewing in die stad. Dit is op 'n groot eiendom omring deur welige tuine die plek om te rus in Pretoria. Die lodge is gerieflik geleë net 2 km vanaf groot hoofweë en is net 25 minute vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe, wat dit die ideale oornagplek maak ná jou vlug voordat jy die volgende been van jou reis aanpak.

Daar is 8 unieke pragtige lugversorgde suites beskikbaar. Sewe van die suites is volledig toegerus om selfsorgverblyf aangenaam te maak, maar heerlike ontbyte is ook beskikbaar. Alle suites, behalwe die Bach-suite, het patio's wat na die tuine lei wat jou toevou in die gerief wat die natuur bied. Dit word die beste geniet met 'n ontspanne braai of 'n sonsondergang.

Omdat dit baie naby aan die Rietvlei Natuurreservaat is, is daar baie voëlspesies wat die tuine besoek. Om wakker te word met voëls wat kwetter en koffie-aroma begin jou dag perfek. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Don B
Saam met vriende
5.0
Beautiful grounds, clean and well-appointed rooms, gracious hosts. Relaxing and enjoyable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Jennifer H
Saam met vriende
5.0
Loved our stay, thank you. Clean, safe and couldn't have asked for more. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Jolande H
Saam met vriende
5.0
Die beste. Heerlike, gerieflike verblyf omring deur 'n lieflike tuin. Baie goed geleë naby inkopiesentrums en markte. Altyd 'n goeie wegbreek vir ons.
Aug 2024
Elzabé V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly! Naby Menlyn en die gebied waar ons besigheid moes doen! Uiters netjies, stil. Heerlik warm geslaap met 'n elektriese kombers. Ruim kamer...
Sien meer
Jul 2024
Jolande H
Saam met vriende
5.0
Pragtige gemaklike akkommodasie wat baie sentraal is. Ons bly altyd lekker by Andante lodge.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elmo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Pieringweg 733, Waterkloof Holdings, Pretoria, 0174, Gauteng
  • Gaste dink Andantelodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pieringweg 733, Waterkloof Holdings, Pretoria, 0174, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5OTIyMTJhLTlkZWYtNDk2NC04OWFlLTRjN2VhOTQzNzBjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 87 5 1 5 733 Piering Road Waterkloof Holdings 0174 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.845107773657 28.269461095333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang