Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Andela Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jac Van Rhyn-weg 45a, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R765 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Andela Guesthouse is 'n selfsorggastehuis met verhit-en-eetgeriewe in Universitas in Bloemfontein. Die gastehuis is naby die Universiteit van die Vrystaat, Loch Logan Waterfront, Mimosa Mall en Mediclinic Hospitaal geleë.

Die gastehuis bied verblyf in 10 kamers met slaapplek vir 2 tot 6 gaste elk. Die slaapkamers het dubbelbeddens, enkelbeddens of albei. Elke badkamer het 'n stort en 'n bad of slegs 'n stort. Al die kamers het waaiers, TV's, mikrogolfoonde, yskassies en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek word voorsien. Gaste kan ook die gemeenskaplike geriewe gebruik, wat 'n swembad, lapa en braaigeriewe insluit.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Felicity R
Gesin met tieners
5.0
Andela Guesthouse, a refreshing home to stay in. I enjoyed my stay. The owners were very polite and friendly. The place makes you feel ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Kendal H
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik, netjies, skoon en baie gemaklik. Ons het by Andela gebly vir een aand gedurende ons terugreis van die Wes-Kaap na Gauteng. Die diens was v...
Sien meer
Jan 2024
Elna P
5.0
Lekker geslaap! Die swembad was lekker na 'n lang pad. Kamers was netjies en gerieflik. Lekker geslaap!
Jan 2024
Lashwarita M
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker rustig. Baie skoon en netjies.
Des 2023
Ryno S
Gesin met klein kinders
5.0
Had a peaceful stay. Had a great time. Nice and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Jac Van Rhyn-weg 45a, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Andela Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R765
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R765
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jac Van Rhyn-weg 45a, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc268c37fa2e5792698ef31d96f633a907f0949993febf49cc19d65f553a15aeb31b014062d8de8ea278e6347cbb4cf7d4ab6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R765 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 45a Jac Van Rhyn Road Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.0932698 26.172661

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang