Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angels of Forest Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Rosanne P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Hidden Gem. Great stay! The room was fresh and clean. Upon arrival the heaters were already on and warmed up for us. The attention to detail and service was impressive. Be sure to try their homemade pot brood and jam. Quiet, hidden spot in Tsitsikamma made a perfect getaway!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernie T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2021

Dit was 'n droom wat waar geword het, ons het die verblyf baie geniet, heerlike etes en vriendelike personeel, veral Britney en Sinobia was baie bedagsaam en wou altyd weet of alles nog okei was. Baie dankie vir 'n heerlike wegbreek, sal beslis weer kom. Kan nie veel sê nie, behalwe dat dit absoluut wonderlik was, hou van die intieme atmosfeer van die eetkamer en die beddens was hemels om in te slaap. Kamers was ook heerlik warm en niks was te veel moeite vir personeel om ons verblyf so gerieflik moontlik te maak nie. Baie dankie

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mike
Angels of Forest Lodge
Thank you very much, Bernie. We are so pleased you and your lovely family enjoyed the weekend at Andelomi.

Ben B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Baie aangename verblyf! Baie netjies en skoon. Vriendelik ontvang. Rustige atmosfeer omring deur plante en boomvarings. Uitstaande ontbyt is puik aangebied en bedien deur 'n vriendelike en bekwame sjef en kelnerin!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda O
1 nag
5.0
Des 2019

Pragtige kamers in mooiste omgewing. Ons het heerlik gebly in die pragtige kamers met uitsig op mooi gevestigde tuin. Kan die plek beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mike
Angels of Forest Lodge
Thank you for the lovely review and I'm glad you enjoyed your stay with us. Positive feedback always makes the job easier. We hope to see you soon again. Kind regards, Brittany

Venessa F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2018

Uitstekend! Ek sal enige tyd daar gaan bly! Geen lawaai en baie privaat! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Baie rustig en die ontbyt was heerlik! Dit was baie rustig. Presies wat mens nodig het vir 'n wegbreek met baie mooi natuur. En ons was lekker bederf met julle ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mike
Angels of Forest Lodge
Goeie Môre, Baie dankie vir u postiewe terugvoer. Dit is vir ons baie belangrik dat ons, ons gaste altyd gelukkig hou. U is meer as welkom om weer by ons in te loer. Ons is tans besig met opknappings en sal daarvan hou om u weer te sien wanneer ons klaar is. Beste wense, Andelomi Forest Lodge

Philip B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2018

Top level service although rooms in need of upgrade. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mike
Angels of Forest Lodge
Good morning Thank you for your positive reply. We are pleased that you enjoyed your stay! We at Andelomi, are proud and happy to tell you that we are busy with renovations. We want to inform you that our rooms will be upgraded soon and looking forward to keep our guest happy and satisfied on departure. We will be glad to accommodate you again in the future! Regards Andelomi Forest Lodge

Desiree E
1 nag Saam met vriende
4.6
Nov 2018

Verskriklik hulpvaardig en gemaklik. Bespreking het vlot verloop, goeie kommunikasie. Hulle het ons bagasie gehou terwyl ons die Otter gestap het en ons kamers was vroeër reg. Hulle het vir ons 'n padkos ingepak, omdat ons vroeg moes vertrek. Baie behulpsaam en baie vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deon D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Des 2018

Stil en rustig. Baie lekker gebly. Dorp is baie stil en rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sonja V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2017

Ultieme ervaring. Ruime, schone maar wat gedateerde kamer. Zeer vriendelijke gastheren. Leuk huiselijk restaurantje met lekker eten.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mike Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Formosastraat 31, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllZWY5MDU0LWQxMjMtNDAwNy1iNzBiLWQ0NTdmNDE1NjliNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 31 Formosa Street Storms River 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.97213940854 23.888472318649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang