Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angels of Forest Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Formosastraat 31, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Andelomi Forest Lodge bied gerieflike B&B-verblyf in Stormsrivier in die hartjie van die Tsitsikamma-woud. Die lodge word deur berge en 'n stroompie wat deur die pragtige tuin van 2 ha kronkel omring en bied 'n rustige toevlugsoord aan gaste.

Verblyf word in 4 kamers met privaat ingange gebied. Die kamers beskik oor gemaklike beddens en en suite-badkamers met storte. Linne en badhanddoeke word voorsien. Al die kamers sluit tee- en koffiemaakgeriewe, waaiers, verwarmers, elektriese komberse, platskerm-TV's met DStv-kanale en gratis WiFi in. Die kamers het ook semi-privaat stoepe.

Gaste kan dien gemeenskaplike swembad braaigeriewe gebruik, 'n ontspanne aand voor die kaggel geniet en drankies by die bekoorlike Engelse kroeg in die welige tuin van Andelomi geniet. Ander geriewe sluit fietse te huur en wasgoedgeriewe in. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die lodge is stapafstand vanaf die middedorp en naby wêreldbekende staproetes en 'n verskeidenheid avontuuraktiwiteite, insluitend reksprong, tjoepry, boomtoptoere, bergfietsry, perdry en visvang.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mike Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Formosastraat 31, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
  • Gaste dink Angels of Forest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Formosastraat 31, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllZWY5MDU0LWQxMjMtNDAwNy1iNzBiLWQ0NTdmNDE1NjliNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 31 Formosa Street Storms River 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.97213940854 23.888472318649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang