Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anderland - De Oude Melkstal

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Hennie B
1 nag
5.0
Apr 2023

Bitter mooi, rustig en alles wat jy nodig het. Baie skoon, netjies, rustig en privaat plekkie net buite Potch. Baie vriendelike ontvangs en bitter mooi plaas. Ek sal terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindi E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Mooi. Lekker. Netjies. Ons het lekker gebly - dankie! Pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Judy V
1 nag Gesin met tieners
4.4
Apr 2024

Alles wat jy nodig het en nog meer. Anderland - De Oude Melkstal het goed ingerigte kamers, privaat en bied 'n rustige plaasatmosfeer. Omdat die akkommodasie 'n entjie uit Potchefstroom geleë is, is die Draaipunt-restaurant op die perseel ideaal vir etes (heerlik en bekostigbaar). Sal beslis weer daar tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Susann V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Plaas oorslaap. Ons het ons verblyf by Anderland baie geniet, die plekkie is baie keurig toegerus, regtig mooi en is verskriklik netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Albert D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2023

Privaat, netjies, rustige atmosfeer en vriendelike ontvangs. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Rustige omgewing. Baie netjiese plek met ongelooflike natuurskoon. Goeie waarde vir geld, sal beslis weer gebruik. Sal die plek beslis aanbeveel. Voldoen aan al die vereistes vir 'n naweekwegbreek of vir 'n besigheid. Is definitief als wat adverteer word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Dit was absoluut heerlik, gasvryheid eersteklas. Alles was netjies, skoon, rustig en die gasheer en gasvrou het uit hulle pad gegaan om die ervaring absoluut fantasties te maak! 101%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anje T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Dis die lieflikste, rustigste plek, op 'n plaas met 'n lieflike atmosfeer. Die kamers het alles wat jy nodig het. Heerlike goeie kwaliteit bed en beddegoed en die sagste handdoeke. Die stort is groot met baie spasie en die spasie om die toilet is ook lekker groot. Daar is net 2 enkelbeddens (teen mekaar) in elke kamer maar daar is genoeg ruimte vir beweging. Elke kamer het 'n klein bar yskas en ketel met koffie en tee. Die kamers se dekor is eie aan sy naam en vertoon pragtig. 2 Stoele op die voorstoep maak jou lus vir koffie terwyl jy uitkyk op die groen grasperk en plaasstoor. Gratis WiFi. Baie veilig vir kinders wat ook na die bees kraal kan loop. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coert V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Wonderlik. Baie vriendelik verwelkom. Uitstekende diens. Baie lekker ontbyt. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doreen N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2022

Heerlik plaaskuier, rustige omgewing and heerlikste koffie by Die Draaipunt. Ons het heerlik gekuier, pragtige omgewing, lekkerste koffie gedrink en kamers is gerieflik ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hanri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R501, 241 Plaas Oudedorp 376 IQ, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAngUq7PkCOpD0liqOahgfOjZ3eTiCTOFZTMHgqqm2ZExkZXjAPg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 R501 241 Plaas Oudedorp 376 IQ 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -26.573971860141 27.105046264648

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang