Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anderland - De Oude Melkstal

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hanri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Anderland - De Oude Melkstal
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Hennie B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Bitter mooi, rustig en alles wat jy nodig het.

Baie skoon, netjies, rustig en privaat plekkie net buite Potch. Baie vriendelike ontvangs en bitter mooi plaas. Ek sal terug gaan.

Lindi E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi E

Mooi. Lekker. Netjies.

Ons het lekker gebly - dankie! Pragtige plek.

Judy V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Judy V

Alles wat jy nodig het en nog meer.

Anderland - De Oude Melkstal het goed ingerigte kamers, privaat en bied 'n rustige plaasatmosfeer. Omdat die akkommodasie 'n entjie uit Potchefstroom geleë is, is die Draaipunt-restaurant op die perseel ideaal vir etes (heerlik en bekostigbaar). Sal beslis weer daar tuisgaan!

Susann V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susann V

Plaas oorslaap.

Ons het ons verblyf by Anderland baie geniet, die plekkie is baie keurig toegerus, regtig mooi en is verskriklik netjies.

Albert D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Albert D

Privaat, netjies, rustige atmosfeer en vriendelike ontvangs.

Sien sterre.

Eugene L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene L

Rustige omgewing. Baie netjiese plek met ongelooflike natuurskoon.

Goeie waarde vir geld, sal beslis weer gebruik. Sal die plek beslis aanbeveel. Voldoen aan al die vereistes vir 'n naweekwegbreek of vir 'n besigheid. Is definitief als wat adverteer word.

Marie M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie M

Dit was absoluut heerlik, gasvryheid eersteklas.

Alles was netjies, skoon, rustig en die gasheer en gasvrou het uit hulle pad gegaan om die ervaring absoluut fantasties te maak! 101%.

Anje T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anje T

Dis die lieflikste, rustigste plek, op 'n plaas met 'n lieflike atmosfeer.

Die kamers het alles wat jy nodig het. Heerlike goeie kwaliteit bed en beddegoed en die sagste handdoeke. Die stort is groot met baie spasie en die spasie om die toilet is ook lekker groot. Daar is net 2 enkelbeddens (teen mekaar) in elke kamer maar daar is genoeg ruimte vir beweging. Elke kamer het 'n klein bar yskas en ketel met koffie en tee. Die kamers se dekor is eie aan sy naam en vertoon pragtig. 2 Stoele op die voorstoep maak jou lus vir koffie terwyl jy uitkyk op die groen grasperk en plaasstoor. Gratis WiFi. Baie veilig vir kinders wat ook na die bees kraal kan loop. Hoogs aanbeveel.

Coert V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coert V

Wonderlik.

Baie vriendelik verwelkom. Uitstekende diens. Baie lekker ontbyt. Sal beslis weer kom.

Doreen N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen N

Heerlik plaaskuier, rustige omgewing and heerlikste koffie by Die Draaipunt.

Ons het heerlik gekuier, pragtige omgewing, lekkerste koffie gedrink en kamers is gerieflik ingerig.

Shannon S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon S

Clean, comfortable.

Amazing service from the owners. It's my second time there and most certainly worth it.

Andries K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries K

Onvergeetlike naweek!

Niel en Hanri het die fasiliteite met soveel gemak aan ons beskikbaar gestel dat ons soos ou bekendes gevoel het. Dit was 'n super lekker wegbreek naweek en Niel-hul se gasvryheid was ongelooflik. Baie dankie! Ontbyt by Draaipunt Kafee was uit die boeke! Beveel Anderland hoog aan!

Shannon S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon S

Comfortable and welcoming.

People were very welcoming and helpful. Place is clean, neat and cosy.

Christo B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B

Lekker skoon en 'n baie rustige atmosfeer.

Baie mooi plaas met baie vriendelike mense. Ontbyt is baie lekker en baie goedkoop.

Ada B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ada B

Goeie keuse vir verblyf na 'n troue by Anderland.

Lekker plaas atmosfeer en lyk pratig!

Walter L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter L

'n Juweel weggesteek in die platteland!

Wat 'n ongelooflike plek, die akkommodasie was pragtig en uniek gestileer. Alles gee die gevoel van 'n ander wêreld wat jy betree met jou aankoms. Opregte plattelandse vriendelikheid het ons begroet en sommer dadelik laat tuis voel. Rustig en stil, pragtig en skoon. Vir 'n natuurliefhebber was die privaat huis en onthaal tuine 'n absolute lushof. Absoluut wonderlik, hulle sien my binnekort weer.

Dawie M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dawie M

Rustige plaas verblyf.

Netjies en skoon met 'n rustige plaasatmosfeer. Kamer word egter glad nie skoongemaak gedurende die tydperk van verblyf nie.

Anderland - De Oude Melkstal se terugvoer

Goeiedag Dawie,

Baie dankie vir jou terugvoer.

Ons respekteer graag ons gaste se privaatheid, dus word die kamers nie altyd skoongemaak gedurende die dag nie omdat die meeste van ons gaste nie gesteur wil word nie en eerder net wil rus/ontspan op die plaas. Daarom vra ons wel daagliks vir ons gaste of alles nog reg is en of hul enigiets benodig, soos wat ons ook vir julle gevra het.

Ons waardeer jou terugvoer en sal dit nou duideliker onder ons gaste se aandag bring dat daar wel skoonmaakdienste beskikbaar is, sou hulle dit verkies.

De Oude Melkstal-groete en seën.

Anderland - De Oude Melkstal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R501, 241 Plaas Oudedorp 376 IQ, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAngUq7PkCOpD0liqOahgfOjZ3eTiCTOFZTMHgqqm2ZExkZXjAPg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 R501 241 Plaas Oudedorp 376 IQ 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -26.573971860141 27.105046264648

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang