Anders @ Koppiesvlei - Dorpshuis
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: President Steyn-straat 67, Theunissen, 9410, Vrystaat
- Vanaf R680 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Anders @ Koppiesvlei - Dorpshuis bied gerieflike verblyf in Theunissen wat dit die ideale oornagplek vir familie of vriende maak.
Manjifik het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n koffie- en teestasie, 'n mikrogolf, 'n tweeplaatstoof, 'n yskassie, 'n waaier en tydskrifte in.
Dromer het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed, 'n spieëlkas en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kothuis het 'n losstaande waaier en tydskrifte. Dit is aan die agterkant van die hoofhuis, met veilige parkeerplek en 'n toesluithek.
Kaalvoetkind is die oorspronklike meenthuis en bied slaapplek aan 6 gaste. Dit het 2 aparte slaapkamers, elk met sy eie privaat en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed het. Die kamers is ruim met baie kasruimte, en elkeen het 'n waaier. Die leefarea het 'n slaapbank vir 1 gas.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Nelrize Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 45
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- President Steyn-straat 67, Theunissen, 9410, Vrystaat
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: President Steyn-straat 67, Theunissen, 9410, Vrystaat