Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Andes Clarens Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Casandra W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Luxurious and personal service. The staff were all very friendly and helpful, and no request for assistance was a problem for them. The farm is well situated, being close enough to the tourist attractions, but far enough for you to just escape and enjoy the countryside. Fantastic amenities, so comfortable. We would definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

An amazing experience. From the time of our arrival, we were welcomed with open arms. The hosts are exceptional attending to every aspect of comfort. The units are beautiful, comfortable and cozy. The farm itself offers spectacular views and breathtaking hiking routes. I would highly recommend Andes Clarens Guesthouse to anyone in need of crisp fresh air, tranquility and top-class hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Wonderlik! Onbeskryflik mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Pragtige verblyf na aan Clarens, baie hoë standaarde, hotel kwaliteit. Uitstekende verblyf. Uitnemende waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Onverbeterlik. Die ekstra dinge maak 'n verskil. Ongevraagde aandag, koue wyn met aankoms, warm worsrolletjies met ontwaking en niks was ekstra nie. Die kar is gewas, baie baie netjies. Vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Ongelooflike mooi plek. Baie lekker gebly in die mooi plek. Die tuine is iets besonders. Die plek is lekker groot vir twee, modern en goed ingerig. Sal weer daar bly. Baie mooi views. So 6 minute van die dorp af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2023

Ons groot teleurstelling was dat daar niemand was toe ons gearriveer het nie. Na 'n rit van 6 ure, ons moes in die kafee rondsit en wag vir die eienaars om op te daag. Ons het wel tyd van aankoms bevestig per epos 2 dae voor die tyd. Ek het my bejaarde ma saamgeneem, gevra dat beddens uitmekaar geskuif word, maar daar is vir my gesê dat dit nie moontlik sal wees nie. Dit is toe wel op die dag van aankoms gedoen. Mens kry ook die idee op die advertensie dat die eenheid waarin mens bly meer privaat is, maar dit is verbind aan 'n 2de eenheid, wat nie ideaal was nie. Mens deel ook 'n stoep met die eenheid langsaan, nie ideaal nie. Ons Dstv het vir 3 dae nie gewerk nie. Die selfsorggeriewe is baie beperk, met baie min eetgerei, geen vleis of steakmesse ens. Baie min spasie in kombuisie om wel selfversorgend te wees. Dit sou ook gaaf gewees het indien 'n klein basiese ontbyt ingesluit was by die prys, aangesien die oornagtariewe van die hoogste in die omgewing is. Ontbyt is beskikbaar teen R220 per persoon, bietjie buitensporig! Ek moet darem noem dat die eenheid baie netjies was, matrasse gerieflik en netjiese badkamer. Ongelooflike mooi tuin. Ons het vooraf gelees van gasvryheid en dat mense se voertuie selfs gewas is, maar het dit ongelukkig nie self ondervind nie. In kort, ek dink die prys van die eenheid, vir dit wat mens kry, is heeltemal te hoog. Ingeslote ontbyt sou miskien die prys kon regverdig.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Pieter P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Pragtige plaasomgewing, gasvry en uitstekende geriewe. Baie vriendelik ontvang met koffie/tee en beskuitjies. Eenheid se kombuis goed toegerus om vir 2 persone om gerieflik kos te kan berei as dit moet met 'n rustige braai in tuin. Vertekke is ruim met 'n kwaliteit konings grootte bed en groot gerieflike badkamer. Stoep bied mooi uitsig op plaas en omgewing. Gasvryheid van die eienaars is 5 ster. Sterk aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helgardt V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Die gastehuis is top klas! Baie netjies, en baie vriendelike personeel wat ons baie welkom laat voel het. Fantastiese diens, op 'n prentjie mooi plaas. Baie veilig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lillian V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Tien uit tien. Gawe gasheer, topklas gerief, mooi landelike plaasuitsig vanaf gemaklike stoep. Heerlike stilte snags. Ons het die glasie sjerrie teen die koue baie waardeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Philna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Welgelegen, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA227efd834aff0ae054f2ddf898117c2cffc40a819ece267255d02d2de75d8dc9b8c7190cdf974d1783487820c5bd34d083fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 R712 Welgelegen 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.469877978546 28.404020007271

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang