Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Andes Clarens Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Welgelegen, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Andes Clarens Guesthouse is op 'n werkende wild- en appelplaas geleë. Hier kan gaste die welige wildsplaas ervaar met praguitsigte op die Sandsteen-berge en 'n verskeidenheid inheemse wild.

Die gastehuis bied slaapplek in 4 suites wat elk 'n oopplan-leefarea en 'n volledige en suite-badkamer het. Die leefarea bestaan uit 'n eetarea, sitarea met 'n gaskaggel, ondervloerse verhitting, lugversorging en 'n kombuisie wat met die basies verhit-en-eetgeriewe toegerus is. Ander geriewe sluit WiFi en 'n TV in. Die kamers lei na 'n veranda.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en ontbyt word op versoek bedien.

Andes Clarens Guesthouse is net 'n kort entjie se ry vanaf Clarens se middedorp wat unieke geleenthede bied om die nabye Maluti-berge en Golden Gate Nasionale Park te verken. Vir diegene wat 'n rustiger ervaring soek, kan Afriski in Lesotho besoek wat minder as 130 km vanaf die plaas is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Casandra W
Saam met lewensmaat
5.0
Luxurious and personal service. The staff were all very friendly and helpful, and no request for assistance was a problem for them. The...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Werner D
Saam met lewensmaat
5.0
An amazing experience. From the time of our arrival, we were welcomed with open arms. The hosts are exceptional attending to every aspe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2023
Elna K
Gesin met tieners
5.0
Wonderlik! Onbeskryflik mooi!
Apr 2023
Ruan B
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige verblyf na aan Clarens, baie hoë standaarde, hotel kwaliteit. Uitstekende verblyf. Uitnemende waarde vir geld!
Mrt 2023
Louis N
Saam met lewensmaat
5.0
Onverbeterlik. Die ekstra dinge maak 'n verskil. Ongevraagde aandag, koue wyn met aankoms, warm worsrolletjies met ontwaking en niks was ekstra nie. D...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Philna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • R712, Welgelegen, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Andes Clarens Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Welgelegen, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA227efd834aff0ae054f2ddf898117c2cffc40a819ece267255d02d2de75d8dc9b8c7190cdf974d1783487820c5bd34d083fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 R712 Welgelegen 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.469877978546 28.404020007271

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang