AndFra2023 Bed and Rest
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Laun-singel 47a, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
AndFra2023 Bed and Rest is 'n bekoorlike selfsorggastehuis in Bloemfontein wat warm en huislike verblyf bied.
Die gastehuis spog met 'n verskeidenheid gerieflike kamers wat tot 15 gaste kan akkommodeer. Op die grondverdieping is daar 3 aparte slaapkamers. Twee van hierdie slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die gaste op hierdie verdieping deel 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Op die boonste verdieping is daar 'n oopplan-slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n dubbelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.
Koffie- en teemaakgeriewe en WiFi word voorsien. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
AndFra2023 Bed and Rest is gerieflik geleë vir korttermynverblyf en bied maklike toegang tot plaaslike restaurante en winkels.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Konferensiegeriewe
- Internet
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Van Laun-singel 47a, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien meer verblyf in Fichardt Park Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Laun-singel 47a, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang