Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Andra's Self-catering Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 95 resensies vir Andra's Self-catering Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Erika B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika B

Ek hou van die ligging naby die woud waar mens lekker kan gaan stap.

Gasvry en die beskuit is lekker.

Karen B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B

Just beautiful - total tranquility.

Ek sal beslis weer boek.

Carine G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine G

Perfect stay for me and my furry friends.

Great communication, clean and comfortable place. Quiet setting. Fenced area and safe for my 2 dogs. Welcoming and friendly.

Jurgen L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgen L

Will definitely see me again.

Perfect, just what we wanted.

David S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S

Very comfortable with excellent facilities.

Located in a quiet suburb away from the main road but still close to all of the amenities. Accommodation was very clean with excellent facilities and very comfortable. Highly recommended.

Andra's Self-catering Accommodation se terugvoer

Thanks David, much appreciated.

Andra's Self-catering Accommodation
Maryka F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka F

Rustigheid.

Waarde vir geld. Alles wat jy nodig het. Sal beslis weer teruggaan.

Andra's Self-catering Accommodation se terugvoer

Dankie, Maryka. Ek hoop ons sien julle weer.

Andra's Self-catering Accommodation
Colette S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette S

Skoon, netjies en sentraalgeleë.

Ons het lekker gebly. Gerieflik toegerus en naby alles.

Daniel B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel B

Heel lekker.

Lekker, rustig en veilig.

Viola R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viola R

Stil, privaat en die moeite werd vir jou geld werd.

Ons was baie mooi verwelkom, alles was beskikbaar vir ons en ons kon ons troeteldiere saambring. Dis baie privaat en ons sal beslis van nou af net gebruik maak van this self-catering accommodation.

Andra's Self-catering Accommodation se terugvoer

Dankie, Viola. Kom maar weer.

Andra's Self-catering Accommodation
Wilbur S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilbur S

Lekker kuier.

Goeie verblyf met alles wat jy nodig het.

Helena M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena M

Heerlik gebly, lekker sonnige, ruim verblyf.

Sal Andra's enige tyd aanbeveel.

Roeline H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roeline H

Baie veilige stemming vir enige geleentheid.

Die eenheid is in 'n baie rustige area, wat dit ideaal maak vir werksreis. Ook is dit pragtig en beskik oor alles en nog meer wat benodig sou word. Die vriendelike gasvrou is ook te alle tye beskikbaar en is fantasties.

Andra's Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie kom maar weer.
Andra

Andra's Self-catering Accommodation
Samonè S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samonè S

Fantastic, the house was just perfect for the 4 of us. Thanks Andra.

We loved our stay at Andra's. Bredasdorp is a nice place to visit. Greetings from Stevens Family Franschhoek.

Thomas V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas V

Baie goed.

Netjies, skoon en waarde vir geld. Geen beurtkrag en alles wat verwag kan word.

Renee V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee V

We were very comfortable.

Linen and towels were fresh and luxurious, kitchen was more than fully equipped and the lounge and TV area was very cosy.

Andra's Self-catering Accommodation se terugvoer

Thanks Renee.

Andra's Self-catering Accommodation
Gerrit R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit R

Puik en gerieflike akkommodasie.

Ons het heerlik gebly en die area verken van Bredasdorp af. Kan dit sterk aanbeveel.

Carli K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carli K

Gemaklik en skoon.

Ek en my kêrel het die Nampo Kaap 2022 bygewoon die 17de September. Andra's se akkommodasie was lekker naby geleë. Die klein huisie is verskriklik skoon met 'n baie netjiese kombuis en badkamer. Daar is handdoeke, koffie, tee, beskuit, TV met DStv en selfs 'n haardroër. Die bed is verskriklik gemaklik met die lekkerste kussings.

Andra's Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit en kom maar weer.
Andra

Andra's Self-catering Accommodation
Santie R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie R

A lovely experience.

A nice surprise, an excellent choice for us.

Roeline H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roeline H

Uitstekend.

Dit het gevoel soos 'n tweede wittebrood. Alles waaraan jy kon dink, was beskikbaar en die ligging is so rustig en veilig. Die gasvrou is verskriklik vriendelik en so behulpsaam. Alles was so netjies en stylvol. Baie dankie.

Andra's Self-catering Accommodation se terugvoer

Dankie, lekker om te weet.

Andra's Self-catering Accommodation
Marie V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V

Uitstekende verblyf ooit, gasvrou baie vriendelik, hou baie van haar.

Was met ope arms ontvang, baie gasvrye en vriendelike gasvrou, baie netjiese akkommodasie. Ons het baie lekker gekuier en lekker geslaap. Sal aanbeveel aan enige iemand.

Johan P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Ruim, skoon, netjies en bederf met ekstras.

Andra doen baie moeite om jou tuis te laat voel. Ons het lanklaas in so 'n ruim eenslaapkamerselfsorgeenheid gebly. Rustige en veilige omgewing.

Brandon C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon C

Spectacular.

Such a beautiful place.

Hester S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester S

Was beslis die moeite werd. Sal die plek enige tyd aanbeveel.

Sal enige tyd weer van die plek wil gebruik maak as ek in Bredasdorp is. Was baie goed ontvang.

Riaan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Uitstekende plek om te rus.

Was die beste plek nog waar ek gebly het. Aankoms was fantasties. Die plek was uitstekend toegerus met alles wat ons nodig gehad het.

Jessica K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica K

Plek is netjies, skoon en veilig.

Goeie ontvangs deur die eienaar en dit is baie gerieflik geleë. Meer as genoeg parkeerplek met 'n lekker grasperk waar my seuntjie kon speel. Alles wat jy nodig het is daar.

John K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John K

Goeie gasvryheid en waarde vir geld.

Andra is baie vriendelik en het ons met ope arms verwelkom en goeie advies gegee oor die area. Haar eenheid is netjies, skoon en ten volle toegerus. Ons kon nie vir beter vra nie. Baie dankie.

Jan S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Oornag by Andra's Self-catering.

Gerieflike verblyf, perfek skoon, alle DSTV-kanale, veilige parkering, vriendelike gasvrou.

Andra's Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Jan.

Andra's Self-catering Accommodation
Farren H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Farren H

Die akkommodasie was baie gerieflik en het alles gehad wat nodig was vir 'n naweek weg.

Die ligging is baie goed, baie netjies, privaat en huislik. Ons het die tydjie baie geniet en was net wat ons nodig gehad het. Die stilte en privaatheid was perfek. Die kombuis geriewe maak die bly ook baie maklik omdat daar van alles in wat jy in 'n kombuis nodig het.

Henriette D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette D

Gerieflik

Alles soos geadverteer, geen klagtes nie.

Corlene J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlene J

Wonderlike mense met pragtige woonstel.

Baie dankie, Nico en Andra, vir jul gasvryheid. Ek het elke oomblik geniet. Gaan beslis weer kom kuier.

Maritsa W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritsa W

Rustig en veilig.

Baie netjies en goed toegerus.

Rila A - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rila A

Uitstekende verblyf.

Goed-toegeruste eenheid. Veilig en privaat. Vriendelike gasvrou.

Melissa S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa S

Enjoyable.

She made us feel very welcome. The place was clean and tidy. It was amazing. The hospitality was great.

Yvette P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette P

Perfect overnight accommodation in Bredasdorp

We found the accommodation to be extremely neat and tidy with all the amenities you would expect for a stay for a night or a couple of nights. The property was secure, with its own separate entrance. Andra has really taken the time to give attention to detail and to make the place homely and comfortable.

Rina K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina K

Skoon en netjiese verblyf. Vriendelike verwelkoming.

Plek sentraal geleë om die omgewing te verken. Andra navraag gedoen indien ons iets kortkom. Baie vriendelik en behulpsaam.

Bernard N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard N

Ease of access, neat and very comfortable.

The hosts were superb. The accommodation was everything we expected (the pictures 'spoke' the truth). Modern and neat. Would recommend this place to a couple and 1 other guest - no more, as the place is compact, but ideal.

Deon T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon T

Baie netjies en goed toegerus.

Kan aanbeveel dat reëlings getref moet word om sleutels te los as mens vroeg vertrek.

Reuben G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reuben G

Andra's Self Catering Accommodation is very well equipped.

Andra catered for everything, the only thing you need to bring is you own clothes and toiletries. We enjoyed the evenings especially, it was very quiet and peaceful. We would go back the there in a heartbeat. Thank you Andra.

Jonathan A - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan A

Uitstekende verblyf. Goed toegerus.

Veilige parkering. Baie privaat. Elke moontlike item wat jy kan aan dink is beskikbaar.

Elzobia A - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzobia A

Perfek, sal definitief weer daar gaan slaap in die nabye toekoms.

Goed ontvang en plek was netjies. Hou beslis van die elektriese komberse. Sal beslis weer daar gaan slaap.

Melanie V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie V

Alles wat nodig is vir gerieflike oorslaap.

Ek kan Andra's definitief aanbeveel vir enige reisiger wat in gerief en gemak wil oorslaap.

Pierre R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre R

Sien asb. die sterre hierbo!

Uitstekende verblyf met alles wat jy nodig het. Vriendelike gasvrou en gasheer, mense-mense wat uit hul pad gaan om jou verblyf so aangenaam moontlik te maak, daar was tot 'n bondel hout uit gesit om te braai. Die eenheid is uitstekend toegerus, baie skoon en netjies! Ek sal beslis weer daar tuisgaan en die selfsorgwoonstel sal ek beslis vir enige iemand aan beveel! Uitstekende waarde vir geld!

Andra's Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie baie dankie waardeer dit, bly julle het dit geniet.

Andra's Self-catering Accommodation
Bianca O - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca O

Worth every cent.

We (two adults and one teenager) visited Andra's Self Catering Accommodation on very short notice. The same day we enquired and booked we checked in. Andra was so helpful and gave us a warm welcome. The place is spotless, tidy, beautiful, spacious and has everything you can think of. Andra allowed us to stay past check out time to accommodate the purpose of our visit. I will definitely recommend this place to anyone.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Elke sent werd.

Ons (twee volwassenes en een tiener) het Andra se selfsorgverblyf op baie kort kennisgewing besoek. Dieselfde dag wat ons gevra en bespreek het, het ons ingeklok. Andra was so behulpsaam en het ons hartlik verwelkom. Die plek is vlekkeloos, netjies, mooi, ruim en het alles wat jy kan dink. Andra het ons toegelaat om langer te bly om die doel van ons besoek te akkommodeer. Ek sal hierdie plek beslis aan enigiemand aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Fanie H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie H

5-ster-akkommodasie.

Uitstekende diens, gasvryheid en kommunikasie met Andra en Coert. Eenheid se netheid is bo-gemiddeld en volledig toegerus, alles denkbaar is beskikbaar. Sal dit definitief aanbeveel, en ook weer in die toekoms van hulle gebruik maak. Baie dankie.

Sonia B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia B

Tuis.

Andra het aan alles gedink wat jy mag nodig hê of by die huis vergeet het, die heerlikste selfgebakte beskuit.

Jacques N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques N

Baie vriendelike en gasvrye mense, pragtige skoon eenheid ek sal beslis weer teruggaan.

Sien sterre.

Tanya R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya R

Dit was regtig 'n pragtige plekkie. Alles was daar wat mens nodig gehad het.

Kan dit aanbeveel vir enige persoon om daar te gaan bly.

Duffy M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duffy M

Fantastiese oornagverblyf in 'n baie netjiese moderne en gemaklike wooneenheid.

Maklik om te vind, goeie sekuriteit en baie bekostigbaar. Die verrassing was die beskikbaarheid van alle moontlike geriewe en toebehore wat mens sou kon benodig. Baie skoon en netjies. Ons het heerlik ontspan en tuis gevoel en lekker geslaap, amper soos 'n eie tuiste in Bredasdorp. Sal beslis weer hier tuisgaan en met vertroue aanbeveel!

Henriëtte K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriëtte K

Privaat, gerieflik en alles wat jy nodig het.

Baie lekker gebly. Sal dit definitief aanbeveel. Klein bederfies soos beskuit, koffie ens was baie waardeer. Woonstel het mooi dekor en is mooi gemeubileer.

Piet M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet M

5-ster waarde vir geld.

Dit is ons 2de besoek hier, soos vorige keer was blyplek skoon, netjies met al die nodige geriewe. Bekostigbaar en geskik vir langer bly en uitry see toe.

Carina B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina B

Lovely place.

Very clean, well equipped, safe parking space.

Anton U - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton U

Uitstekende verblyf.

Andras is een van die netjieste plekke wat ons nog in gebly het. Dis volledig toegerus met genoeg spasie. Dit is uitstekende waarde vir geld.

Christa M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa M

Perfek!

Daar is niks negatief te sê nie. Alles was pragtig, skoon en netjies. Die eenheid is heerlik privaat met 'n eie ingang en heerlik stil. Die eenheid is uitstekend toegerus en dit was nie nodig om eers 'n plastiese bakkie te gaan koop nie -iets wat 'n mens meestal moet doen op ander plekke. Andra is baie sorgsaam en vriendelik en maak gereeld seker dat alles in orde is. Ek sal môre teruggaan!

Bernhardt J - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernhardt J

Baie vriendelike ontvangs en 'n fantastiese fasiliteit, sal volgende jaar weer daar bly.

Hierdie is tipes plattelands, vriendelike mense en skoon, netjiese, ruim fasilteite.

Annelise S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise S

Fantasties!

Baie dankie Andra vir die heerlike naweek wat ons by jou kon oorgebly het. Alles vandat ons daar aangekom het was net perfek, veilige parkering, baie skoon eenheid, beddegoed en handdoeke van uitsonderde gehalte en alles in die eenheid was in werkende toestand. Groot pluspunt was al die ekstra 2punt plugs, wat gewoonlik 'n probleem is by meeste van die plekke. Die gratis WiFi en vol DStv-pakket is 'n groot bonus, veral met die reën wat ons binne gehou het. Lieflike braai-area wat ons die Saterdagaand benut het, ons sal sonder twyfel weereens van jou eenheid gebruik maak. Nogmaals dankie vir jou gasvryheid, volgens ons definitief 'n 11 uit 10.

Jaclin B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaclin B

Wow wat 'n vriendelike en plesierige dame met 'n absolute skoon en netjiese akkommodasie. En lekker privaat. Sal weer gebruik.

Nice town. Het net goeie ondervinding in dorp beleef met my laaste 3 besoeke in laaste 4 maande.

Giel V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giel V

Puik.

Dit was vir seker die beste plekkie wat ons nog so op die pad in gebly het. Hou dit so! Baie dankie.

Dalene R - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene R

Pragtige skoon plek met als wat jy benodig.

Ons het met 2 tieners oorgeslaap vir 'n interskole. Baie netjiese skoon plek. Sal beslis aanbeveel!

Dillon F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dillon F

Gemaklik en rustige akkkomodasie.

Ons goed en vriendelik ontvang deur ons gasvrou en sy het als maklik verduidelik. Die eenheid was in 'n baie netjiese toestand. Sal enige tyd weer daar bly.

Bernice B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice B

Alles wat jy nodig het.

Baie gerieflik, gemaklik. Goeie kwaliteit bed en meubels. Ten volle toegerus. Sal sterk aanbeveel. Pragtige dorp. Sal weer teruggaan.

Anita H - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita H

100% netjies en gerieflik!

Pragtige en netjiese woonstel, lekker veilige parkering, DStv, het niks bykomend nodig gehad. Kan dit met geruste hart aanbeveel. Dankie LekkeSlaap en Andra!

Desnique G - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desnique G

That was the best place to stay and a very friendly lady of the house.

I would recommend any young couple to stay there for a few days, it's a very relaxing place.

Dominique M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique M

Very clean and well equipped.

We were a family of 5 (3 adults and 2 children). The accommodation was advertised for 4 persons but Andra kindly supplied additional bedding and a bed camp without any extra fees to suit our request. We received a warm welcome and she was very helpful. We stayed a night and the surface wasn't an issue but on a long term the place might be a little bit tight even for 4 persons. Other than that, I have nothing else to say that it is a very good place to stay, neat and clean, well equipped and Andra is a very nice host.

Gert D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert D

Uitstaande verblyf by Andra's Selfsorg in Bredasdorp.

Baie netjiese en gerieflike woonstel, asook veilige parkering. Stil en rustige omgewing. Alle DStv kanale is sommer nog 'n verdere bonus. Meubels en beddegoed van uitstaande gehalte en genoeg elektriese punte. Beveel beslis aan en sal weer bespreek. Baie dankie Andra.

Llewellyn M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn M

Fantasties.

Definitief die moeite werd, sal weer gaan. Huismense baie vriendelik en plek goed verdeeld.

Jaco V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V

Baie netjies en geleë in 'n lekker stil area.

Netjies, veilig en veilige parkering. Het baie lekker gebly.

Maggie B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie B

Good.

We had such a wonderful time at Andra's self-catering. On arrival we were very much impressed with the place. The people are friendly and Andra herself made us feel very much welcome. We will most definitely go back.

Ivan V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan V

So tuis soos by jou eie huis!

Baie netjiese, veilige en moderne verblyf. En die gasvrou is uiters vriendelik. Sal verseker weer daar gaan bly

Hennie D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D

Vriendelike gasheer en gasvrou.

Hulle het ons baie tuis laat voel. Die eenheid was skoon en netjies.

Jp J - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp J

Waarde vir geld.

Waarde vir geld, skoon, netjies, goed toegerus. Alles wat nodig was en meer.

Engela O - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela O

Heerlike goed toegeruste netjiese blyplek.

Ons is baie gasvry ontvang. Die huis is netjies, skoon en baie goed toegerus. Alles moontlik is daar en maklik bekombaar. Sagste en warmste beddegoed - heerlik. Indien ons weer Bredasdorp besoek sal ons beslis weer daar tuisgaan.

Francois V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V

Baie nuut, skoon en netjies.

Ons wou graag Arniston, Struisbaai en L'Agulhus besoek. Ongelukkig kon ons nie verblyf kry in een van hierdie plekke nie en besluit toe dat Bredasdorp nie te ver is van die bestemmings nie. Andra's Self Catering het perfek gewerk vir een aand se oornag. Die geriewe is splinternuut en silwerskoon. Ons sal weer daar oorslaap indien ons nie plek nader aan die kus kan kry nie.

Elrina E - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrina E

Vriendelik, silwerskoon, stil.

Dit was heerlik rustig met al die geriewe wat jy nodig het. Die gasvrou is vriendelike en baie hulpvaardig. Die lekker braai en om rustig te verkeer na die lang pad was heerlik. Sal defnitief aanbeveel.

Linda N - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda N

Uitstekend.

Dit is 'n pragtige plek. Alles is daar wat mens kan benodig. Uiters skoon en netjies. En heerlike beskuit! Jy kan definitief nie beter kry nie!!

Hennie J - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie J

Baie aangename verblyf.

Dit is 'n baie skoon en gerieflike plek met veilige parkeerplek. Ons sal weer van hulle gebruik maak indien ons in daardie gebied wil bly.

Michele V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele V

Regtig oor en oor die moeite werd, ruim en modern!

Vriendelike eienaar en naby alle winkels en restaurante. Waarde vir geld en baie veilig. Sal beslis weer besoek as in daardie kant kuier.

Ynez V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ynez V

Uitstekend!

Ek sal Andra's Self-catering Accommodation vir enige iemand aanraai ... ons het so lekker daar gebly. Dis skoon, netjies en met die gaafste mense.

Carel V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V

Ongelooflik, perfek, kon nie vir beter vra nie!

Al waaroor ek spyt is, is dat ek nie langer gebly het nie!

Ronel D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D

Dit was uitstekend. Ek kan oor niks kla nie. Soos dit op die foto vertoon so kry jy die plekkie. Wat my baie verras het is hoe lekker die plekkie ruik. Dit wat 100% 'n pluspunt vir my.

Ek sal dit aanbeveel sonder om 2 keer te dink. Andra baie baie dankie vir die lekker beskuit en dat Cody ons pappegaai kon saam kom. Alles was 100% in plek en geen tekort aan enige iets nie.

Michelle N - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle N

Ons was baie ingenome en tevrede met hoe oulik, netjies en goed die plekkie ingerig was. Pragtige plekkie en definitief waarde vir jou geld! 'n Aanbeveling vir enigiemand!

Pragtig, goed en netjies ingerigte plekkie vir een-nag oorslaap of selfs meer as een nag. Baie veilig en toegerus met alles wat jy nodig het en nog meer! Definitief waarde vir jou geld en 'n aanbeveling vir enigiemand. Vriendelike en goeie diens ontvang.

Wim G - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim G

As ek weer in Bredasdorp wil oorbly, gaan ek reguit terug na Andra's.

Ons was vir twee dae in Bredasdorp as deel van 'n wegbreek in die Overberg. Die woonstel is ruim, modern en skoon en het al die nodige vir 'n lekker wegbreek.

Sollie K - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sollie K

Uitstekend.

Alles was perfek. Baie netjies. Ons het dit baie geniet daar te bly. Sal dit vir enigeen aanbeveel. Dankie vir julle gasvryheid.

Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Jaco C - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco C

Heerlik!

Ons het heerlik gebly en is baie vriendelik ontvang.

Megan W - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan W

Lovely

Great place to stay, and the owners are lovely people. Will stay there again when I need to be in Bredasdorp for work.

Anzel V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel V

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Mario N - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario N

Fantasties!

Ons het heerlik gebly in die akkommodasie. Die eienares is baie vriendelik en hulpvaardig. Die plekkie is fantasties, pragtig en netjies. Ons sal beslis weer daarvan gebruik maak.

Larése D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larése D

Pragtig, gemaklik en gesellig!

Wat 'n wonderlike plek! Skoon, gemaklik en gesellig! Dit is die perfekte plek waar mens rustig vakansie kan geniet!

Garian J - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garian J

Baie vriendelike ,behulpsame eienaars. Het fantasties gebly en gekuier!

Andra's Self-catering Accommodation was beslis elke sent werd van ons verblyf. Baie vriendelike en behulpsame eienaars, en ons het ons privaatheid gehad en kon nie vir beter vra nie! Beslis werd om weer eendag te gaan bly en kuier! Dankie Andra! Jy's tops! Mag jou besigheid groei sodat jy vele meer gelukkig kan maak!

Riedewhan Isaacs I - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riedewhan Isaacs I

We had a fantastic time!!!

Excellent, cosy & "vintage" look & feel made it such a pleasure to stay over. Will definitely come back to Andra's again!

Piet M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet M

Waarde vir geld; netjies; het die heerlikste beskuit. Kan Andra's aanbeveel.

Hulle kan kompeteer met enige selfsorg verblyf in groter dorpe. Alles is baie netjies en skoon met veilige parkering.

Peter R - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter R

Excellent accomodation

Five star accommodation and facilities, crisp clean bedding and towels and a bowl of fresh fruit. We will certainly go there again next time we visit the area and we have no hesitation in recommending it to our friends.

Garrett V - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garrett V

Dit was wonderlik om daar tuis te gaan.

Ek sal Andra's vir al my vriende aanbeveel.

Talana S - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talana S

Stylishly furnished!

Stylishly furnished and spacious enough, even for a family of 5. Would recommend they upgrade to a larger warm water system though as the water lasted only 2 sessions. I would definitely stay here again!

Daniel S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel S

Good value for money.

Our stay here was very good. Will recommend it to friends.

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoffmanstraat 1, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd50734568c3105927137c22833f485a1a938c6348d4759524d502932e0703d630b6b2f324e4b5fcb87550f520412d91716a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 95 5 1 5 1 Hoffman Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.52664 20.04298

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang