Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Andra's Self-catering Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Erika B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Ek hou van die ligging naby die woud waar mens lekker kan gaan stap. Gasvry en die beskuit is lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen B
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Just beautiful - total tranquility. Ek sal beslis weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carine G
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Perfect stay for me and my furry friends. Great communication, clean and comfortable place. Quiet setting. Fenced area and safe for my 2 dogs. Welcoming and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurgen L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Will definitely see me again. Perfect, just what we wanted.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Very comfortable with excellent facilities. Located in a quiet suburb away from the main road but still close to all of the amenities. Accommodation was very clean with excellent facilities and very comfortable. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andra
Andra's Self-catering Accommodation
Thanks David, much appreciated.

Maryka F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustigheid. Waarde vir geld. Alles wat jy nodig het. Sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andra
Andra's Self-catering Accommodation
Dankie, Maryka. Ek hoop ons sien julle weer.

Wilmaree A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2024

Asemrowend. Wow, ek geen woorde nie, maar dit was asemrowend om daar tuis te wees. Alles was netjies en veilig. My baba kon ook heerlik rondhardloop. Baie dankie, dit was great om daar tuis te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Colette S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jun 2024

Skoon, netjies en sentraalgeleë. Ons het lekker gebly. Gerieflik toegerus en naby alles.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mrt 2024

Heel lekker. Lekker, rustig en veilig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Viola R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Stil, privaat en die moeite werd vir jou geld werd. Ons was baie mooi verwelkom, alles was beskikbaar vir ons en ons kon ons troeteldiere saambring. Dis baie privaat en ons sal beslis van nou af net gebruik maak van this self-catering accommodation.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andra
Andra's Self-catering Accommodation
Dankie, Viola. Kom maar weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoffmanstraat 1, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd50734568c3105927137c22833f485a1a938c6348d4759524d502932e0703d630b6b2f324e4b5fcb87550f520412d91716a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 96 5 1 5 1 Hoffman Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.52664 20.04298

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang