Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Andreas Country House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bovleiweg, Groenendalplaas, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Andreas Country House, 'n pragtig opgeknapte 18de-eeuse Kaaps-Hollandse eiendom wat uit 1799 dateer, skuil in die rustige tuine van 'n werkende wynplaas naby Wellington in die Bovleivallei. Met bewaarde historiese kenmerke, elegante meubels en luukse verblyf, is dit ideaal vir romantiese wegbreek of as 'n venue vir troues, gesinsvieringe en vriende se reünies. Perfek geleë om die Wynlande te verken.

Verblyf word gebied in 4 goed ingerigte kamers wat gemaklik tot 2 gaste elk kan akkommodeer. Hierdie ruim slaapkamers is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Gehalte linne en badhanddoeke word aan gaste verskaf tydens hul verblyf.

Daarbenewens het elke kamer gemaklike sitplek, 'n yskassie, lugversorging en 'n TV met 'n wye reeks satellietkanale. Al die slaapkamers het 'n spieëltafel en gemaklike sitarea, maar gaste kan ook in die aangrensende soldersitkamer ontspan, kompleet met komplimentêre koue verversings, tee en Nespresso-koffie.

Op warm someraande kan gaste op die tuinterras aan drankies teug, na die sonsondergang kyk, of bloot in die rustige tuin en gemeenskaplike swembad ontspan. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kimm Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Bovleiweg, Groenendalplaas, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Gaste dink Andreas Country House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bovleiweg, Groenendalplaas, Wellington, 7654, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b95a469ea20d12cafeb0523fcd556873415daa35b9f42693b1a160538ab0560e276ccf596c36e17ec6b9acab9dafcd4d609?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Bovlei Road Groenendal Farm 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.631936 19.042571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang