Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Andringa Walk

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Petri D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Netjies, skoon, en cosy. Ons het ons verblyf baie geniet. Dis netjies, skoon en baie gesellig. Die woonstel is goed toegerus. Sal beslis die verblyf vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelius
Andringa Walk
Dankie vir die goeie terugvoering.

Richard M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Baie aangenaam, sal dit weer bespreek. Vriendelik, netjies, veilig, goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Perfekte ligging en veilig. Die ligging is perfek vir tieners wat by winkels wil wees. Ons het gehou van die netheid en die ekstras wat in die woonstel is. Dit maak die verblyf baie spesiaal. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nelius Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 131

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kerkstraat en Andringa-straat 16, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf1ef106fa71bea4b729e091012e2cbdfbd2e075381cbbce1e96cc299ebd029694477a438ca726d76a65ed4d9d61f3070f9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Corner of Church Street and 16 Andringa Street Stellenbosch 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9377704 18.8612844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang