Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Andringa Walk

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kerkstraat en Andringa-straat 16, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Gaste kan 'n stylvolle ervaring by hierdie sentraal geleë woonstel in 'n veilige kompleks langs die Eikestad Mall in Stellenbosch geniet. Dit is ook gerieflik naby Stellenbosch Universiteit en ander geriewe in die middedorp.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die eerste badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die tweede badkamer.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, broodrooster, wasmasjien, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuistoonbank dien ook as 'n ontbythoek met stoele en daar is ook 'n etenstafel met stoele.

Die sitarea het lugversorging, 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeur lei na 'n privaat stoep met 'n etenstafel en stoele sowel as 'n gasbraai. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nelius Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 139

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Hoek van Kerkstraat en Andringa-straat 16, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Gaste dink Andringa Walk het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kerkstraat en Andringa-straat 16, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf1ef106fa71bea4b729e091012e2cbdfbd2e075381cbbce1e96cc299ebd029694477a438ca726d76a65ed4d9d61f3070f9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Corner of Church Street and 16 Andringa Street Stellenbosch 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9377704 18.8612844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang