Anemoi@Sea
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reeboklaan 14, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Anemoi At Sea is in Reebok, tussen Mosselbaai en George, in die hartjie van die Tuinroete in die Wes-Kaap geleë. Dit is die ideale plek vir paartjies, sake- of enkelreisigers.
Die oopplan-kamer bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 baba en het 'n koninggrootte-bed en 'n bababed. Die en suite-badkamer het 'n stort.
Die kamer het ook 'n slim-TV en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus is. Verder is daar 'n privaat braai-area waar gaste na die see kan luister en die asemrowende sonsopkoms kan geniet.
Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Die verblyf is minder as 'n kilometer vanaf die strand geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Susan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Reeboklaan 14, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
- Gaste dink Anemoi@Sea het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reeboklaan 14, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang