Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anemoon Huis

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anemoon-laan 16, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 990 R1 791 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Anemoon Huis is 'n selfsorghuis in die Stilbaai-Wes-hawe-area en is net 'n paar minute se stap vanaf die strand, hawe en gholfbaan. Die huis is ook naby verskeie winkels, restaurante en ander besienswaardighede.

Dié 3-slaapkamerhuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 en suite-badkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed met oorgenoeg kasspasie en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en aparte toilet. Daar is ook 'n aparte gastetoilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis en braaikamer is oopplan en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het gemaklike rusbanke met 'n TV en beskik oor 'n knus kaggel. In 'n aparte opwaskamer is daar 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser vir gaste se gerief.

Hierdie eiendom bied oorgenoeg parkeerplek op die perseel in 'n toesluit-dubbelmotorhuis. Gaste het toegang tot 'n verskeidenheid doendinge in die area soos swem, fietsry, visvang en voetslaanroetes.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Mark-twaine M
Gesin met klein kinders
5.0
Was amazing. Was a great relaxing stay. Every room with its own ensuite bathroom is a true luxury, just the middle room shower head nee...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Tsholofelo M
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful stay. What a lovely house. My family and I had a wonderful stay. We loved staying there. It is spacious, safe and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Heloïse D
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige, lekker overgeetlike plek om 'n naweek saam met jou gesin deur te bring! Sal aanbeveel vir almal. Pragtige plek.
Mei 2024
Alette L
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gekuier, sal beslis weer van die verblyf gebruik maak. Pragtige verblyf met alle geriewe wat jy nodig het. Goed geleë, skoon en ruim. Die ...
Sien meer
Des 2023
Dawie J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goed. Puik verblyf maak 'n puik vakansie.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Anemoon-laan 16, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Anemoon Huis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 990
R1 990 R1 791
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 990
R1 990 R1 791
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anemoon-laan 16, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf265d4966803c3439072fc3995accea67f8b01325970fde185a36e82d2ec1ab102854c1e50934eb0e04421a48dc432cc803e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 990 nouVanaf R1 791 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 16 Anemoon Ave Stillbay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.381546862937 21.418151010451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang